Kmdt.-Genl. Johan Izak Jacobus Fick

How are you related to Kmdt.-Genl. Johan Izak Jacobus Fick?

Connect to the World Family Tree to find out

Kmdt.-Genl. Johan Izak Jacobus Fick's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Kmdt.-Genl. Johan Izak Jacobus Fick

Also Known As: "Kommandant Generaal Johan Fick"
Birthdate:
Birthplace: Kruisfontein, Olifantshoek, Grahamstown district, South Africa
Death: May 20, 1892 (75)
Ficksburg, Orange Free State, South Africa
Place of Burial: Ficksburg, Orange Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Paul Hendrik Fick and Elsie Meyer
Husband of Susanna Christina Johanna Meyer, d12
Father of Kmdt. Paul Hendrik Fick; Hermanus Fick; Elsjie Fick; Susanna Maria Charlotte Fick; Magdalena Maria Barendina Fourie and 6 others
Brother of Carl Johannes Fick; Paul Johannes Fick, b6c1d2e1; Magdalena Maria Sophia Fourie, b6c1d2e3; Elsie Hendrina Catharina Fick, b6c1d2e5; Hendrik Christiaan Barend Fick, b6c1d2e6 and 1 other

DVN: b6c1d2e4
Managed by: Private User
Last Updated:

About Kmdt.-Genl. Johan Izak Jacobus Fick

J.L.J.FICK 1816-1892
HELD VAN DIE BASOETOEOORLOG 1865-1888 EN STIGTER VAN DIE DORP FICKSBURG, OPGERIC DEUR N DANKBARE PUBLIEK IN DIE VOORTREKKER JAAR 1938. Monument to Comdt. - Gen. Fick. FICK, Johan Izak Jacobus.


Fick, Johan Izak Jacobus, kommandant-generaal van die O.V.S.

1816: Gebore op die plaas Kruisfontein in die distrik Uitenhage op 22 September.

1834:Gaan saam met sy broer op kommando in die Sesde Kafferoorlog.

1840: Kom met sy trek in die Transgariep aan, maar trek verder na Natal.

1847: Keer terug na die Transgariep en vestig horn op die plaas Bezuidenhoutsfontein in die teenswoordige distrik Ficksburg.

1848: Hy neem as veldkornet onder Andries Pretorius deel aan die slag van Boomplaats en word daarna veldkornet onder majoor H. D. Warden.

1851: Trek saam met Warden teen Mosjesj op, maar word by Viervoet verslaan. Deur hierdie samewerking met die Engelse verwek hy die vyandskap van sy medeburgers.

1854: Word veldkornet onder die Republikeinse regering.

1858: Vergesel Paul Kruger na Mosjesj om die goeie verhoudinge tussen laasgenoemde en die Oranje-Vrystaat te probeer herstel.

1865: Word deur die Krygsraad tot kommandantgeneraal van die Vrystaat gekies en speel 'n belangrike rol in die Basoeto-oorloe.

1867: Koop die plaas Paul Ficksburg, so genoem na sy seun, waarop die dorp Ficksburg later aangele is.

1885: Le 'n memorie voor die Volksraad waarin hy op nouere samewerking met die Zuid-Afrikaansche Republiek aandring.

1892: Oorlede op Ficksburg op 22 September.

Uit Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962

  • ************

22 September Wat Was

131 jaar gelede...

Die Oranje-Vrystaatse militaris na wie Fickburg vernoem is, kmdt. Johan, I. J. Fick is op sy 72e verjaarsdag op 22 September 1892 in die Oos-Vrystaat oorlede. Hy het sy skoolonderrig by sy streng ouers en ‘n rondgaande onderwyser gekry en hoewel hy later volgens geskiedskrywers behendig was met die pen, kon hy nooit Engels onder die knie kry nie. Hy het hom in die 1850’s uit die Kaapkolonie in die O.V.S gevestig waar hy gekant was teen die Vrystaters se oorlog teen Mosjesj(we). In 1864 was hy ‘n lid van die afvaardiging by die grens-afbakening tussen die Vrystaat en Basoetoeland (Lesotho). Hy het lank getalm om besluite in krisis-oomblikke te neem, wat as rede aangevoer word waarom hy te laat vir kmdt. Louw Wepener te hulp gekom het toe hy en 11 ander Boeresoldate in Augustus 1865 dié teen die hang van Thaba Bosigo deur Basoetoekrygers gedood is. Fick en sy vrou se oorskot is in 1938 aan die voet van die Fickmonument op Ficksburg herbegrawe. (SA Biografiese Woordeboek)

Fick se gedenkteken voor die stadsaal op Ficksburg

Artikel deur Frikkie Wallis op Facebook- Boere Geskiedenis

view all 16

Kmdt.-Genl. Johan Izak Jacobus Fick's Timeline

1816
September 22, 1816
Kruisfontein, Olifantshoek, Grahamstown district, South Africa
1817
February 15, 1817
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1838
February 8, 1838
Visrivier, Western Cape, South Africa
1840
September 8, 1840
Cape Colony, South Africa
1841
1841
1842
June 13, 1842
1844
August 18, 1844
1848
December 2, 1848
1851
January 18, 1851
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa