![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1674513446)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1674513446)
George Sebastiaan Wolvaardt is geb op 9 Nov 1774 op sy oupa se plaas “Versailles”, Wagenmakersvallei in die Wellington distrik. Dit is waar sy ouers op daardie stadium gebly het. Hy is gedoop in Drakenstein 20 Nov 1774. Getroud met Jacoba Nieuwoudt ongeveer 1801 op die plaas “Windhoek” in Clanwilliam area en oorlede op 17 Aug 1839 op sy plaas “Calais” in Klein Drakenstein area naby Stellenbosch. Hy het ook later die plase “St Omar” en “Elandsvallei” besit.
1774 |
November 9, 1774
|
Drakenstein, Cape, South Africa
|
|
November 20, 1774
|
|||
1802 |
March 16, 1802
|
||
1803 |
1803
|
||
1805 |
June 22, 1805
|
Klein Drakenstein, Cape Colony, South Africa
|
|
1807 |
February 14, 1807
|
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1808 |
July 7, 1808
|
Klein Drakenstein
|
|
1809 |
September 24, 1809
|
Drakenstein
|
|
1811 |
June 16, 1811
|
Klein Drakenstein
|