How are you related to Gerrit Victor?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Gerrit Victor

Birthdate:
Birthplace: Amsterdam, Noord-Holland, Nederland (Netherlands)
Death: July 02, 1714 (71)
Cape Of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes (Jan) Victors and Jannetje Gerrits Victor
Husband of Christina Victor and Christina van den Berg, SM/PROG
Father of Johanna Pretorius; Cornelis Victor; Jacobus Victor and Agatha Victor
Brother of Stijnjen Victor; Eva Victor; Leisebet (Elisabeth) Victor (Victors); Victor Victors; Johanna Pretorius. Sterrenberg and 2 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Gerrit Victor

http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8013.htm

C PAMA DIE GROOT AFRIKAANSE FAMILIE NAAMBOEK p. 355

VICTOR:

Stamvader: Gerrit Victor, van Amsterdam (Nederland). Hy het eers in diens van die V.C.O. op Ceylon en elders gewerk. Kom in 1666 hier aan as sieketrooster. Hy is ook as Skoolmeester aangestel en het skoolgehou op 'n solder, waarskynlik in die Kasteel. Hy het maandeliks , kwartriksdaalder vir die kind van elke burger of kompanjiesdienaar gekry. As skepe in die baai was, is die solder as herberg gebruik en het die kinders vakansie gekry. Later was hy burger, in 1677 Weesmeester; 1680 kommissaris van huweliksake. Hy was ook vaandrig van die Burgerwag en is in 1678 en 1680 tot diaken van die Kaapse Kerk verkies. In 1676 het sy vrou vergunning gekry om 'n bakery te begin en kort daarna het hy self 'n wyntapvergunning gekry. In 1681 het hy weer in die V.O.C. se diens getree en is as krankebesoeker na Batavia maar het die volgende jaar teruggekeer en sy wynhandel hervat. In 1692 was hy 'n gegoede boer wat 100 mud graan geoes het. Trou 16.1.1667 met Christina of Styntje van den Berg, van Nederland (2 kinders)


GEDCOM Note

Bio notes: Stamvader: Gerrit Victor, van Amsterdam (Nederland). Hy het eers in diens van die V.C.O. op Ceylon en elders gewerk. Kom in 1666 hier aan as sieketrooster. Hy is ook as Skoolmeester aangestel en het skoolgehou op 'n solder, waarskynlik in die Kasteel. Hy het maandeliks , kwartriksdaalder vir die kind van elke burger of kompanjiesdienaar gekry. As skepe in die baai was, is die solder as herberg gebruik en het die kinders vakansie gekry. Later was hy burger, in 1677 Weesmeester; 1680 kommissaris van huweliksake. Hy was ook vaandrig van die Burgerwag en is in 1678 en 1680 tot diaken van die Kaapse Kerk verkies. In 1676 het sy vrou vergunning gekry om 'n bakery te begin en kort daarna het hy self 'n wyntapvergunning gekry. In 1681 het hy weer in die V.O.C. se diens getree en is as krankebesoeker na Batavia maar het die volgende jaar teruggekeer en sy wynhandel hervat. In 1692 was hy 'n gegoede boer wat 100 mud graan geoes het. Trou 16.1.1667 met Christina of Styntje van den Berg, van Nederland (2 kinders)

view all 21

Gerrit Victor's Timeline

1643
January 15, 1643
Amsterdam, Noord-Holland, Nederland (Netherlands)
January 15, 1643
Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, Netherlands
1650
1650
1667
October 26, 1667
Sri Lanka
1669
1669
Negombo, Western Sri Lanka