Matching family tree profiles for Hendrik Schalk Coetzee, b5c5d12e10
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
About Hendrik Schalk Coetzee, b5c5d12e10
Death/Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939J-DNST-J3?cc=3040532...
Aangeneem op 5 November 1838 en Voorgestel op 24 Desember 1838 in NG Kerk Cradock gemeente saam met broer Dirk Hendrik Jacobus en Johanna Alida Coetzee [15 jr] en Catharina Cornelia Coetzee [15 jr] Die woonplaas word aangegee as Brakrivier.
Wanneer sy eerste huwelik op 5 April 1841 plaasvind met Maria Magdalena Pelser is hy n boer van agter die Zuurberg en sy is van Stormbergspruit. Hulle verhuis na die Vrystaat waar hy boer in die Winburg distrik op die plase Tafelkop, Du Preezlager [Du Preezlaagte] en later Kromfotein.
Tydens die tweede huwelik met Nicolasina Johanna Sophia Steyn te Reddersburg op 22 Desember 1862 wat waargeneem word deur Ds DJ Beyer is Hendrik Schalk woonagtig op Tafelkop en sy bruid op Vaalbank in die Winburg distrik. Sy is op Du Preezlager, Smithfield oorlede op 11 November 1877
Sy derde huwelik met Dorothea Magdalena Pretorius op 23 Januarie 1878 word deur Ds M Pelser waargeneem te Ventersburg.
Hendrik Schalk Coetzee is op 30 Desember 1891 op Kromfontein, Winburg oorlede
RECORD:
1. MHG C471 Free State.
Hendrik Schalk Coetzee, b5c5d12e10's Timeline
1823 |
March 4, 1823
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
|
July 14, 1823
|
Cradock, Eastern Cape, South Africa
|
||
1844 |
February 24, 1844
|
District Albert, Cape Province, South Africa
|
|
1846 |
1846
|
||
1846
|
|||
1850 |
March 25, 1850
|
Burgersdorp, Drakensberg District, EC, South Africa
|
|
1852 |
January 13, 1852
|
Cape Colony, South Africa
|
|
1854 |
1854
|
||
1857 |
August 1857
|