Hendrik Stephanus van den Berg, b1c10d6

Is your surname van den Berg?

Research the van den Berg family

Hendrik Stephanus van den Berg, b1c10d6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hendrik Stephanus van den Berg, b1c10d6

Hendrik van den berg, s.v.Abraham Paulus van den Berg c10 en Hendrina van Rensburg is volgens alle aanduidings die oudste graf in die voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg, Natal.Hy vertrek vanaf Nuweveld, distrik Beaufort in die kaap, op die Groot Trek en kom waarskynlik in 1838 in Natal. Twee van sy seuns, Marthinus jacobus en Hendrik Stephanus was ook Voorrtekkers in eie reg. Tydens die moord op Piet Retief word sy seun Pieter Adriaan saam gedood en tydens die aanval te Blaaukranz is sy dogter Elisabeth Johanna, saam met haar man J G Roos en hul twee kinders om dei lewe gebring. Op 16 Desember van dieselfde jaar neem v d Berg deel aan die Slag van Boedrivier. Nadat hy hom in Pietermaritzburg gevestig het is hy ongeveer 10 maande later, in November 1838, oorlede, Sy eerste vrou ws Johanna Catharina de Beer. 13 kinders is uit die huwelik gebore.

Hy het in die huwelik getree met Maria Magdalena GOUWS ( *3/9/1790 †27/9/1877). DIe weduwee het in een van die huise aan die b o-end van Kerkstraat gewoon. Dit was 'n kleihuis met 'n grasdak. Met haar afsterwe in 1877 was sy 87 jaar oud. Tydens hulle huwelikk was sy reeds 57 jaar en hy 74

c10 Abraham Paulus ≈ 1.4.1747 x 5.11.1769 Hendrina VAN RENSBURG xx 2.4.1797 Magdalena PRETORIUS xxx Dirkie Hendrina Cecilia VAN DEN BERG xxxx 27.10.1816 Heyla Magdalena DE BEER

Eerste huwelik

d6 Hendrik ≈ 26.8.1785 x Maria Magdalena GOUS

view all 17

Hendrik Stephanus van den Berg, b1c10d6's Timeline

1785
March 11, 1785
Suid Afrika, Kaap
August 26, 1785
1808
1808
1809
1809
Suid Afrika, Kaap
1811
October 30, 1811
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1813
December 18, 1813
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1815
December 16, 1815
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1817
October 3, 1817
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1819
October 21, 1819
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1821
December 18, 1821
Beaufort West, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa