![](https://assets10.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1715279623)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1715279623)
" The Burgher who would not be taken Alive "
Een van die Riemland se kleurvolste karakters was Sterk Hermanus Lombard. Nadat hy van moord aangekla is ten tye van die Eerste Anglo-Boereoorlog in 1881, het hy n vlugteling, Grootwild jagter en Huursoldaat geword. Altyd gewapend en altyd waaksaam.
Op 90 jarige ouderdom het hy besluit om sy verhaal aan " The Star " koerant te vertel. Sy merkwaardige verhaal het bekende skrywers soos Eugene Marais, Lawrence G. Green, Victor d, Assonville en Rider Haggard geinspireer.
1838 |
July 31, 1838
|
||
1865 |
December 20, 1865
|
||
1872 |
May 6, 1872
|
||
1882 |
April 9, 1882
|
||
1930 |
May 10, 1930
Age 91
|
||
???? |