Isabella Adriana Bantjes

Is your surname Bantjes?

Research the Bantjes family

Isabella Adriana Bantjes's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Isabella Adriana Bantjes

Also Known As: "Martha"
Birthdate:
Death:
Immediate Family:

Wife of Willem Jacobus Swanepoel, b3c12d6

Managed by: Private User
Last Updated:

About Isabella Adriana Bantjes

Notas deur David Abraham Swanepoel

‘n Tergende geheim is of Willem Jacobus Swanepoel een of twee lewensmaats gehad het. My argument is dat die persoon in hierdie inskrywing nie bestaan het nie. Die hoofrede is dat " I. J. Bantjes" Willem Jacobus se sterfkennis onderteken. Daarby bespiegel Dr. A.J. Swanepoel, opsteller van die omvattende Swanepoel-stamregister oor ‘n alternatief. Vind besonderhede in die profiele van Willem Jacobus Swanepoel en Isabella Jacoba Bantjés.

Hierdie profiel behoort egter nie verwyder te word nie, sou getuienis tot die teenoorgestelde na vore kom.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Isabella Adriana Bantjes's Timeline