Isabella Maria Swanepoel

Is your surname van Staden?

Connect to 4,635 van Staden profiles on Geni

Isabella Maria Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Isabella Maria Swanepoel

Familielid van ouma Boots was wereldbokskampioen. Het sy vuis 6duim diep in 'n sak mielies geslaan. 'n Skot of Ierse kroegman van Smithfield het 'n wereldgeveg gereel teen die wereldbokskampioen. Hulle het kaalvuis baklei en toe slaan die kampioen hom onder die belt. Geveg is beindig. 'n Tweede geveg is gereel en toe slaan hy die kampioen dat hy los or die toue trek en op die beoordeelaar se tafel val. Hy is toe die wenner en die wereldkampioen. Toe hy die titel moet verdedig, het hy nie kans gesien om oorsee te gaan veg nie en toe die titel verloor. Ouma Boots het glo 'n vlieg ingesluk en toe soveel opgegooi dat sy ontwater het en daarvan gesterf het. (Vlg Frans Terblanche) at their wedding her place of origin was given as "Landmanwater, Smithfield"

view all 16

Isabella Maria Swanepoel's Timeline

1856
1856
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1872
November 23, 1872
Rouxville, Free State, South Africa
1874
February 3, 1874
1876
January 28, 1876
Rouxville, Free State, South Africa
1877
November 22, 1877
1879
September 3, 1879
Rouxville, Orange Free State, South Africa
1882
January 25, 1882
1883
May 13, 1883
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
1885
May 10, 1885