Johannes Jacobus Swanepoel, b6c6d1e5f4g11

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,670 Swanepoel profiles on Geni

Johannes Jacobus Swanepoel, b6c6d1e5f4g11's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Jacobus Swanepoel, b6c6d1e5f4g11

1. Sy noemnaam was ‘Koot’. 2. Hy is te Dewetsdorp begrawe.

Acording to Swanepoel he died on the 12th December . p496 The correct date is 9th December 1962 Copy of death notice Notes on Koot Duiwel - Bron Manikiniki Pro Christo PublicationsISBN1 86804 056 9 Sy Sotho naam was Manikiniki wat flenters beteken omdat hy as kind nie sy klere kon heel hou nie. Verteller van die Toon Prens verhale wat vir 'n paar maande in die Huisgenoot verskyn het gedurende 1953. Dit was opgeteken deur Minnie Postma. Een van die verhale 'Toon Prens die Goeldokter' is deur Afrikaanse Radio beskryf as voorbeeld van die liegstorie in Afrikaans en op radio voorgelees deur Cobus Robinson. Die naam Koot Duiwel het hy gekry toe hy as kind sy pa se skape opgepas het en 'n vreemde seun skrik gemaak het deur sy ruie bos hare oor sy gesig te vee en agter 'n bos uit te spring. Toe die seun vra wie hy is het hy geantwoord: 'Die duiwel'. Die seun het na sy pa gehardloop en gese hy het die duiwel gesien. Huisgenoot 17 April 1953. As kind het hy die konsentrasiekamp in Aliwal Noord deurgemaak en gedurende die oorlog 'n stoel uit die Engelse kamp gesteel wat aan Lord Kitchener behoort het. Die stoel is steeds in die familie en behoort tans aan sy kleinseun en naamgenoot. JJ Swanepoel (Koot) Nadat die familieplaas (Bloemfontein B) waarop hy geboer het verkoop is, aangesien hy slegs vruggebruik geniet het, het hy en sy eggenote saam sy laaste jare in die Dewetsdorp distrik op die plaas Baden gebly totdat hy in Bloemfontein Nasionale hospitaal oorlede is. Hy is in Rouxville begrawe maar later in Dewetsdorp begraafplaas herbegrawe saam met sy eggenote wat bykans 30 jaar later oorlede is. ALFANUMERIC#: b6c6d1e5f4g11

view all

Johannes Jacobus Swanepoel, b6c6d1e5f4g11's Timeline

1890
July 9, 1890
Farm: Bloemfontein B, Rouxville, Free State, South Africa
November 16, 1890
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
1923
December 8, 1923
Farm: Bloemfontein "B", Rouxville, Free State, South Africa
1927
October 6, 1927
Rouxville, Free State, South Africa
1934
November 12, 1934
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
1962
December 9, 1962
Age 72
Nasionale Hospitaal, Bloemfontein, Free State, South Africa
????
????
????
Dewetsdorp, Motheo, Free State, South Africa