Izak Christoffel Marais

Is your surname Marais?

Connect to 10,800 Marais profiles on Geni

Izak Christoffel Marais's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Izak Christoffel Marais (Afrikaans)

Bronne:

  1. Doop - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-3QV7-D?i=442&...
  2. Lidmaat Robbertson 29/3/1857 (oud 18 jaar. Geboorte dus ca. 1839) - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVC-Y9XY?i=709&ca...
  3. Lidmaatskap Ladybrand 4/4/1881 - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-397Z-D?i=5&cc...
  4. Sterfkennis (VAB MHG M 1305) - https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:939J-6QZ7-L?i=1099&cat=195564

Boer op die plaas Harmonia, Ficksburg District. Sterf 28 September 1901 in die Brandfort Konsentrasiekamp aan brongitis.
Op sy sterfkennis word sy ouderdom aangegee as 73 (dus geb. ca 1828) en sy ouers as Izak Christoffel Marais en Susannah Magdalena Marais. In die lidmaatregister vir Ladybrand word daar in die inskrywing vir hom en sy vrou Hester Johanna Maria Rabie aangegee dat hy op 28 Maart 1857 aangeneem is. Die inskrywing vir sy aanneming in die lidmaatregister van Swellendam op 28 Maart 1857 gee aan dat hy 18 jaar oud was (dus geb. ca 1839). Die doopregister inskrywing op 5 Julie 1838 in die NGK Swellendam wys dat sy ouers Johannes Stephanus Marais en Petronella Johanna Swanepoel was. Soos meermale voorkom, blyk dit dus dat die inligting op sy sterfkennis waarskynlik nie korrek is nie. Indien enige ander interpretasie of feite beskikbaar word, glo ek dat hy aan die korrekte ouers gekoppel is. (Louis Scholtz, 30 Sep 2020)

view all 21

Izak Christoffel Marais's Timeline

1838
March 28, 1838
Robertson, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
July 5, 1838
Swellendam, Overberg District Municipality, WC, South Africa
1865
February 20, 1865
Distrik Robertson
1867
March 9, 1867
Distrik Robertson
1868
May 9, 1868
Distrik Robertson
1869
September 7, 1869
Distrik Robertson
1871
1871
1875
September 20, 1875
Distrik Ladybrand
1876
October 28, 1876
Distrik Ladybrand