Jacob Jacobus (Jaap) Nel, b1c3d4e1f6g3h5

Is your surname Nel?

Connect to 17,031 Nel profiles on Geni

Jacob Jacobus (Jaap) Nel, b1c3d4e1f6g3h5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jacob Jacobus (Jaap) Nel, b1c3d4e1f6g3h5

Birthdate:
Birthplace: Nooitgedacht, Middelburg, distrik Middelburg, Mpumalanga, South Africa
Death: October 18, 1957 (73)
Belfast, LP, South Africa
Immediate Family:

Son of Gerhardus Jacobus Rudolph Nel, b1c3d4e1f6g3 and Christina Catharina Malan
Husband of Anna Maria Nel
Father of Elsie Catherina Janse van Vuuren (Nel) and Christina Catharina Erasmus
Brother of Gerhardus Jacobus Rudolph Nel, b1c3d4e1f6g3h2; Maria Elizabetha Botha; Magdalena Henrietta Elizabeth Nel and Jacobus Andries Nel
Half brother of Louis Johannes (Swart Lewies) Nel

Managed by: Private User
Last Updated:

About Jacob Jacobus (Jaap) Nel, b1c3d4e1f6g3h5

As gevolg van sy nederige geaardheid het Jaap nel baie min oor homself gepraat. Sy oudste seun Gert Nel (b1c3d4e1f6g3h5i3) vertel dat sy vader, as kind, gehelp om klippe teen Nelsberg af te rol om bosbokke uit die ruigtes te jaag. Op 'n keer het hy gegly en saam met 'n groot rots tot in die bosklofie, aan die voet van die kruin van die berg, afgerol. Hier is hy met gebreekte ledemate opgetel en met 'n slee huistoe vervoer, waar hy herstel het. Gedurende die "Engelse" oorlog is hy saam met 'n paar makkers, o.a. sy neef Theodorus Nel (b1c3d4e1f6g4h3), in die omgewing van Chrissiesmeer, van die kommando afgesny. Hulle besluit toe om onder die Kakies se vuur deur te jaag, want hulle het geweet die Kakies sou vanaf die kranse rondom die meer oor hulle skiet. Hulle het ongedeerd by die kommando aangesluit. Na die oorlog is hy op sy plaas Krogshoop deur weerlig getref terwyl hy draad gespan het. Weer eens is hy bewusteloos by die huis aangebring, waar hy herstel het. Terwyl hy behulpsaam was met die oprigting van 'n sandsteengebou vir 'n winkel op sy plaas, het hy 'n gekapte hoekklip teen 'n leer opgedra. Met doe plasing van die klip het hy sy ewewig verloor en sowat drie meter, bo-op 'n hoop klippe geval. Weer het hulle hom in 'n bewustelose toestand by die huis aangebring, waar hy na 'n paar weke herstel het. Selfs die Fordjie, wat van die domkrag afgeval het, terwyl hy onder gele het om herstelwerk te doen , kon hom nie vir lank uit die werk hou nie. Hy het 'n 1927 'n aanstelling as tolk aanvaar en op die ouderdom van 60 jaar uit die Staatsdiens getree. Daarna het hy nog etlike tydelike betrekkings gehou voordat hy in 1957, as gevlg van 'n onsuksesvolle operasie, op Belfast oorlede is.> "Uit die "Familie Nel van Nelspruit" deur Hans Bornman

view all

Jacob Jacobus (Jaap) Nel, b1c3d4e1f6g3h5's Timeline

1884
January 13, 1884
Nooitgedacht, Middelburg, distrik Middelburg, Mpumalanga, South Africa
1887
April 27, 1887
Age 3
Middelburg, EC, South Africa
1908
January 14, 1908
1910
September 3, 1910
1957
October 18, 1957
Age 73
Belfast, LP, South Africa