Historical records matching Jacobus Coetzee, b5c6
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
mother
About Jacobus Coetzee, b5c6
b5 Johannes gedoop: 1 Feb 1688, getroud: 15 Oct 1713 Anna Elisabeth Paal
c6 Jacobus 8 Oct 1730, burger Stellenbosch, getroud: 6 Jan 1754 Maria Margaretha Cloete
---------------------------------------------------
Ervare grootwildjagter en onderneem 'n ekspedisie waartydens hy amptelike ontdekker van die Garieprivier en Suidwes-Afrika in 1760 word. Hierdie reis wat hy onderneem het, het hy op 18.11.1760 mondelings aan die sekretaris vd Politieke Raad aan die Kaap oorgedra, wat dit opgeteken het. Dit was die eerste geskrewe verslag v 'n Blanke se besoek aan die gebied oorkant die Grootrivier
† wyk Kamiesberg, Kaapkolonie tussen 1810 en Mar 1816
x 6.1.1754 Maria Margaretha CLOETE 13.5.1736 † Apr. 1822 d.v. Gerrit Cloete en Huibrecht Slabbert GISA, SAF CD v 7 p 204
-------------------------------------------------------------------------
Volgens "Die Stamouers Coetzee en nageslag" bladsy 552, het Jacobus en Maria die volgende kinders:
d1 Huibrecht Coetzee gedoop 1 Sept 1754, getroud 7 Apr 1776 Johannes Coetzee gedoop 1 Jul 1759 Khamiesberg
d2 Anna Elizabeth Coetzee vroeg oorlede gedoop 3 Okt 1756
d3 Johannes Coetzee gedoop 20 jul 1758, getroud 8 Sep 1782 Johanna Coetzee gedoop 1 Jul 1759, getroud 10 Okt 1790 Johanna Adriana
d4 Jacobus Coetzee gedoop 4 Okt 1761
d5 Gerhardus Coetzee (Gerrit) gedoop 26 Feb 1764, getroud 10 Okt 1790 Jannetjie du Toit
d6 Dirk Coetzee gedoop 23 Nov 1766, getroud 19 Okt 1788 Anna Francina de Klerk gedoop 13 Des 1772
d7 Anna Elizabeth Coetzee gedoop 16 Apr 1769 Daniel Lambrecht gedoop 3 Mei 1761
d8 Maria Margaretha Coetzee gedoop 22 Sept 1771, getroud 27 Jan 1793 Theunis Kotze gedoop 22 Aug 1756
d9 Sara Coetzee gedoop 12 Des 1773, getroud 2 Okt 1791 Stephanus Francois du Toit gedoop 25 Jul 1770
d10 Jasper Coetzee gebore 12 Mrt 1776, getroud 27 Des 1795 Johanna de Klerk gedoop 8 Mrt 1770
Jacobus Coetzee, b5c6's Timeline
1730 |
October 8, 1730
|
Drakenstein, Caap de Goede Hoop
|
|
1730
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
||
1754 |
1754
|
||
1756 |
1756
|
||
1758 |
1758
|
||
1761 |
October 4, 1761
|
||
1764 |
1764
|
||
1766 |
11, 1766
|
Cape Province, South Africa
|
|
1769 |
1769
|