Jacobus Petrus "Jepete" Toerien, c6d5

How are you related to Jacobus Petrus "Jepete" Toerien, c6d5?

Connect to the World Family Tree to find out

Jacobus Petrus "Jepete" Toerien, c6d5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jacobus Petrus "Jepete" Toerien, c6d5

Birthdate:
Birthplace: Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Death: May 03, 1920 (60)
Middelburg, Nkangala, Mpumalanga, South Africa (Malaria)
Place of Burial: Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Jacobus Petrus Toerien, b1c6 and Anna Jacoba Elizabeth Toerien, e2f4
Husband of Susara Margaretha Toerien
Father of Susara Margaretha Toerien; Jacob Philippus Mare Toerien and Private
Brother of Johanna Susanna "Hannie" Minnaar, c6d1; Lourens Arnoldus Toerien, c6d2; Pieter Stephanus Toerien, c6d3; Catharina Jacoba Pienaar, c6d4; Daniël Francois Toerien, c6d6 and 3 others

Occupation: Joernalis; Digter; Eeienaar en redakteur van 'De Republikein'; waarskynlike skrywer van die lied 'Sarie Marais'
Managed by: Johann Ahlers
Last Updated:

About Jacobus Petrus "Jepete" Toerien, c6d5

Jacobus Petrus Toerien, 'n verslaggewer van Di Patriot van die Paarl. (Hy was toe in Pretoria om 'n onderhoud met Sarie "Marais" se pa te voer). Hy het onder die skuilnaam Jepete in "Ons Kleintje" geskrywe in sy hoedanigheid as subredakteur van "Di Patriot".

Hulle is getroud en het 16 kinders gehad, van wie net 8 grootgeword het. Hy het by Amerikaners wat in Transvaalse myne gewerk het die liedjie Sweet Ellie Rhee gehoor, wat sy oorsprong in die Amerikaanse Burgeroorlog gehad het en deur Septimus Winner (Alice Hawthorne) geskryf is. In die tydperk tussen die Eerste en Tweede Vryheidsoorloë het Jepete die woorde vertaal en só sy vrou, Sarie Maré, verewig. Die lied het ook nie aanvanklik al die versies en presies dieselfde woorde gehad het as wat ons vandag ken nie. Maré het later weens 'n drukfout Marais geword.

Waar Sarie Marais oral draai... Teen 1899 was Sarie Marais reeds 'n treffer in Pretoria. In die Anglo-Boereoorlog het dit nie net gewild by die Boeremag geword nie, maar ook by ander soldate. Dit het later wêreldbekend geword omdat duisende Suid-Afrikaanse soldate dit in die Eerste en Tweede Wêreldoorlog gesing het.

Die gewildheid het het só gegroei dat die Britse Royal Marines dit as regimentsmars aangeneem het. Hul opleidingskip heet ook Sarie Marais. Dit is ook die regimentsmars van Paraguay se seinerskorps.

Die eerste Suid-Afrikaanse seiljag se naam was ook Sarie Marais en duisende besoekers het al in die Durban-hawe op die Sarie Marais-plesierboot gevaar.

Die eerste Suid-Afrikaanse rolprent se naam was Sarie Marais.

Sarie, sustertydskrif van Die Volksblad, heet ook na haar. Tot hotels en woonstelblokke is na haar genoem.

Op die eerste internasionale radio-uitsending tussen Suid-Afrika, Brittanje en Amerika op die verjaardag van mev. Isie Smuts, vrou van die destydse premier, generaal Jan Smuts, het die sangeres Gracie Fields Sarie Marais gesing.

In die Tweede Wêreldoorlog het 'n buitestasie van soldate in Noord-Afrika die naam "Sarie Marais Calling" gehad.

Die Suid-Afrikaanse weermag is steeds lief om die mars op parades te speel, terwyl die Franse Vreemdelinge-legioen dit ook gebruik.

Dit is ook die amptelike lied van die Girl Guides in Sri Lanka (Ceylon) wat dit aan die begin van die vorige eeu by die Boerekrygsgevangenes daar gehoor het.

In die jare dertig van die vorige eeu is dit verkeerdelik op die Olimpiese Spele in Amerika as Suid-Afrika se amptelike volkslied gespeel.

Duitsers het 'n pienk roos met die naam Sarie Marais gekweek, waarvan voor die Pantserskool in Tempe, Bloemfontein, geplant is.

https://af.m.wikipedia.org/wiki/Jacobus_Toerien#Verbintenis_met_Sar...


view all

Jacobus Petrus "Jepete" Toerien, c6d5's Timeline

1859
November 18, 1859
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1888
May 20, 1888
South Africa
1894
1894
Transvaal
1920
May 3, 1920
Age 60
Middelburg, Nkangala, Mpumalanga, South Africa
????
Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa