Historical records matching Jacobus de Wet, SV/PROG
Immediate Family
-
partner
-
son
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Jacobus de Wet, SV/PROG
Citizen Stellenbosch. James was a prominent member of the society and the Church Farm Road, south of Shimla (also known as Roodezandkerk in the Land of Waveren) farming. The farm is irrigated by a stream of water from the Witzenberge. From the records it appears that with the enlargement of the church in 1794 everyone had to assist and that if Council member James wethers, wheat, food and drink for the slaves who helped the building, provided. He was appointed in 1805 as one of the first five heemraadslede. The second British have names of the Cape in 1806 he took part in the battle Bloubergstrand a member of the army under General Janssens. After his death, his widow with their eldest son, Jacobus Francois, continued the farm
Jacobus tree op 17.01.1693 as adelbors (kadet) in diens van die H.O.I.K, teen ‘n maandelikse soldy van 10 gulde. Kortdaarna vertrek hy aan boord van die skip “Nichtevegt” van Texel in Nederland na Batavia in die Ooste. Op 19.08.1693 arriveer die skip in Tafelbaai. Simon van der Stel die kommandeur in die Kaap, versoek dat Jacobus nie na Batavia gaan, soos hy van voorneme was nie, maar bly in die Kaap.
Jacobus het kort na sy aankoms in die Kaap met Josina bevriend geraak en het haar gereeld besoek. Die besoeke het hy egter kort geknip toe dit blyk dat sy verwagtend was en hy weier om met haar te trou. Josina se moeder, wat bekend was vir haar bitsigheid was verbitterd dat Jacobus haar dogter in die steek gelaat het. Sy het almal bygekom, selfs die Kommandeur, haar eie broer, die fiskaal en ander hooggeplaasde amptenare, hul vroue en dogters, laasgenoemde beweer sy ‘hoertjes’ te wees. Jacobus was volgens haar ‘n speelkind van Simon van der Stel en ‘n Schildersvrouw in Amsterdam. (Simon van der Stel het na die Kaap sonder sy eggenote gekom). Na aanleiding van genoemde skinderstories was Johanna Pretorius gedagvaar vir laster. Toe sy om bewyse vir laasgenoemde bewering gevra word, kon sy net aanvoer dat die twee (d.w.s. Die Kommandeur en Jacobus) baie eenders lyk. Sy word skuldig bevind en met 500 gulden beboet en moes in die openbaar apologie aanteken.
Josina Pretorius se kind, Jacobus, word op 2 September 1696 in die Kaapse Kerk gedoop met die vader onbekend aangegee. Hierdie seun was mettertyd as Jacobus de Wet (b1) bekend. Hy was rusteloos van geaardheid en altyd aan die voorposte. Die meerderheid De Wets in Suid-Afrika, ongeveer 95%, stam van hom af.
Jacobus de Wet, SV/PROG's Timeline
1673 |
January 17, 1673
|
Amsterdam, Amsterdam, Noord-Holland, Netherlands
|
|
May 23, 1673
|
Rooms Katolìeke Kerk de Krijteberg, Amsterdam, Holland (Netherlands)
|
||
May 23, 1673
|
Krijtberg, Amsterdam, Noord Holland, Netherlands
|
||
May 23, 1673
|
Roman Catholic Church De Krijtberg, Amsterdam
|
||
May 23, 1673
|
Roman Catholic Church De Krijtberg, Amsterdam
|
||
May 23, 1673
|
Roman Catholic Church De Krijtberg, Amsterdam
|
||
1695 |
1695
Age 21
|
Cape Town, Cape Of Good Hope, South Africa
|
|
1696 |
September 2, 1696
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|