Jan Vorster, SV/PROG

How are you related to Jan Vorster, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jan Vorster, SV/PROG

Afrikaans: Jan / Hans, SV/PROG
Also Known As: "Hans Vorster"
Birthdate:
Birthplace: Bern District, Canton of Bern, Switzerland
Death: March 13, 1730 (30-39)
Tulbagh, Cape Winelands, WC, South Africa
Immediate Family:

Husband of Elizabeth Vorster, SM
Father of Aletta Gouws; Jan Vorster, b2; Barend Vorster, b3; Francois Christiaan Vorster; Jacobus Adriaan Vorster and 1 other

Occupation: Mason, Messelaar van oorspronklike strooidak kerk Paarl, Messelaar, Mason in Paarl
Managed by: Private User
Last Updated:

About Jan Vorster, SV/PROG

https://www.openarch.nl/ghn:47124134-9788-4080-a0c2-fcedbcdf6bd9

a1 Jan (Hans) Vorster of Forster van Bern, Switserland, Soldaat, boukneg Drakenstein vanaf 1718, getroud: Elisabeth Lübbe

In die indienskontrakte wat Jan opgestel het toon hy aan dat hy van Bern in Switzerland afkomstig was. Hy arriveer aan die Kaap op 13 Mei 1717 as Matroos aan boord van die skip Velserhoofd.

("Velserhoofdt" arrived in CapeTown on 13 May 1717 with Jan van der Heyden as Chief Officer, Nicolaas van Langeveldt as Second Officer and Adrianus van Hoorne as Gunner." Die Skipper was Thieleman Sterling.

Die skip van 650 ton, n Fluit gebou in 1716 te Amsterdam, het Texel in Holland op die 18 November 1716 verlaat met 92 matrose en 31 soldate aan boord. 3 Matrose en 2 soldate het die skip in die Kaap verlaat. 3 Matrose en een soldaat is gedurende die reis (Texel-Kaap-Batavia) oorlede.Die skip verlaat die Kaap op 7 Aug 1717 nadat nog 4 Matrose,2 Soldate en 2 Passasiers aan boord kom. Die skip arriveer in Batavia op 22 Oktober 1717 met 90 Matrose,30 Soldate en 2 Passasiers aan boord.)

( Die rekord toon ook " arrival of Jan Vorster,Skipper of the "Boekenroode"on 27 April 1718" Dieselfde Jan het die Kaap vir die eerste keer besoek as Skipper van die "Limburg" wat die Kaap vanaf Texel op 13 Mei 1710 aandoen, en was Skipper van die "Lokhorst" wat die Kaap vanaf Ceylon aandoen op 5 Maart 1715)

Op16 Julie 1717 maak die "matroos Hans Voster van Bern" en Cornelis Leendert Hutspot, n Meester Messelaar, n kontrak waarin Hans vir Cornelis vir n periode van een jaar sal werk as "messelaarsknecht" teen n vergoeding van 12 Caroli Gulden en 20 Pfennings per maand.

Op 7 Julie 1718 maak die "matroos Hans Vorster van Bern" en Petrus van Aken, " bedienaar der Goddelijke Woordt" n kontrak waarin Jan "als metselaar" sal werk vir n periode van een jaar, teen vergoeding van 15 Gulde. Op 6 Junie 1719 word die kontrak hernu vir een jaar.Op 22 Junie is die kontrak voltooi, en Jan getuig dan ook so voor Swellengrebel. Jan was betrokke as messelaar by die bou van die oorspronklike strooidak kerk in die Paarl. In Sept 1720 word hy 100 Riksdalers betaal vir reparasiewerk nadat die noordelike gewel van die kerk inmekaar geval het.

Die eerste steen van die kerk is gelê op 6 Sept 1718. Teen 7 April 1720 was die werk al so ver gevorder dat besluit is om die kerk op 2 Junie 1720 te begin gebruik. Die kerkgrootte was 80 voet x 40 voet.

Op 22 Junie 1720 maak "Johannes Foster" en Heemraad Schalk Willemz van der Merwe n kontrak vir een jaar , teen vergoeding van 12 Gulde. Die kontrak word verleng (elke keer vir een jaar) op 3 Junie 1721, 29 Mei 1722 en 24 Mei 1723.

In 1723 doen Jan aansoek : "sig met sijn ambagt, synde het metselen,behoorlik as burger te sullen kunnen erleefd(?) ...... en met burgerskap deeser Coloniete begunstigd "

(Vol C1088 bls 135)

Uit Leibrandt (LM 17) "1723 - Jan Vorster arrived as a sailor in 1717 in the "Velserhoofdt"

is a Mason by trade and believes that he will be able to earn a living , asks therefore for Burgher papers.

Op 10 Desember 1723 koop Jan Vorster by die vendusie van sy Skoonpa Barend Lubbe die volgende:

1. 1 vaatje met 1 ijzere lamp 0:2:- -

2. 3 zijldoekse zakken met 3 mudde terw 8:- -:- -

3. 1 boter vaatje met wat boter 2:2:- -

4. 2 ossen 40:- -: - -

Die totale opbrengs van die vendusie was rd:s2811:0:1/2 MOOC10/3.47

Op 31 Mei 1724 koop Jan Vorster

1. 6 Venster gordijne 2:-

2. 1 Strijkyser en 3 Konfoortjies 1:-

Op 2 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Stijntje Christoffelse Bruijns die volgende:

1. 2 Kopere kandelaars en 2 hangblakers 1:4

2. 1 Thee ketel met 1 Stoel 3:2

Op 12 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Henrietta Wittebol:

1. 1 Schotel rak 1:5

2. 1 Kisje met beestenvel 1:1

3. 6 Schilderijtjes 0:2

4. 7 Porcelijne tafelborde 0:5

Jan word nie getoon in rol VC41 wat die dienslui van die VOK vir die periodes 1717,1718 en 1719 toon nie.

Die "Monster rolle" van die VOC (VC49 & VC50 , vryeliede aan die Kaap) toon dat Jan en Elisabeth vir die eerste keer gelys word vir die periode 30 April, 1 - 2 Maart 1724 as woonagtig in die Kaap. Hulle word ook getoon vir 1725, 1726, 1727 en vir die laaste keer 30 April, 1 - 3 Maart 1728, in die Kaap. Daarna verdwyn beide en word nie getoon in die Kaap, Stellenbosch of Drakenstein nie.

Jan en Elisabeth verskyn ook in die "Opgaaf" rol van die Kaap vir 1725. Daarin besit hulle 1 manlike slaaf, 1snaphaan en 1 Degen.(A2250)

Oorlede ( of gedros?) ongeveer1728 - 1730. (Hierdie datum is n aanname; want Elizabeth Lubbe het op 1 April 1731 in Tulbagh n dogter , Elisabeth Bruins gedoop. In die doopregister staan " de vader onbekend") Sy is nie weer getroud nie. Hoekom nie? Die gebruik was tog dat so n jong vrou weer sou trou - veral omdat sy klein kindertjies gehad het.

Die MOOC rekords vir die periode toon geen rekord van Jan nie. As gevolg van sy minderjarige kinders moes daar tog seker iewers n rekord gewees het indie hy aan die Kaap (waar hy gewoon het op daardie stadium) oorlede is?

Bron: www.vorster.net

--------------------------------------------------------------------------------

ID: I101698236

Name: Jan VORSTER

Given Name: Jan

Surname: Vorster

Name: Hans FORSTER

Given Name: Hans

Surname: Forster

Sex: M

Birth: Abt 1695 in Bern, Switzerland

Death: Bef 1732 in South Africa

Change Date: 3 Nov 2002 at 08:32


Jan is regarded as the Progenitor of the Vorster's in South Africa. Nandinola Vorster and Colleen Rex, both part of the family tree, are desendants of Jan and Elisabeth. (Y.S.)

Information added to the Vorster family is from SAG Volume 15 page 92 CJB



In die indienskontrakte wat Jan opgestel het toon hy aan dat hy van Bern in Switzerland afkomstig was. Hy arriveer aan die Kaap op 13 Mei 1717 as Matroos aan boord van die skip Velserhoofd.

("Velserhoofdt" arrived in CapeTown on 13 May 1717 with Jan van der Heyden as Chief Officer, Nicolaas van Langeveldt as Second Officer and Adrianus van Hoorne as Gunner." Die Skipper was Thieleman Sterling. Die skip van 650 ton, n Fluit gebou in 1716 te Amsterdam, het Texel in Holland op die 18 November 1716 verlaat met 92 matrose en 31 soldate aan boord. 3 Matrose en 2 soldate het die skip in die Kaap verlaat. 3 Matrose en een soldaat is gedurende die reis (Texel-Kaap-Batavia) oorlede.Die skip verlaat die Kaap op 7 Aug 1717 nadat nog 4 Matrose,2 Soldate en 2 Passasiers aan boord kom. Die skip arriveer in Batavia op 22 Oktober 1717 met 90 Matrose,30 Soldate en 2 Passasiers aan boord.)

( Die rekord toon ook " arrival of Jan Vorster,Skipper of the "Boekenroode"on 27 April 1718" Dieselfde Jan het die Kaap vir die eerste keer besoek as Skipper van die "Limburg" wat die Kaap vanaf Texel op 13 Mei 1710 aandoen, en was Skipper van die "Lokhorst" wat die Kaap vanaf Ceylon aandoen op 5 Maart 1715)

Op16 Julie 1717 maak die "matroos Hans Voster van Bern" en Cornelis Leendert Hutspot, n Meester Messelaar, n kontrak waarin Hans vir Cornelis vir n periode van een jaar sal werk as "messelaarsknecht" teen n vergoeding van 12 Caroli Gulden en 20 Pfennings per maand.

Op 7 Julie 1718 maak die "matroos Hans Vorster van Bern" en Petrus van Aken, " bedienaar der Goddelijke Woordt" n kontrak waarin Jan "als metselaar" sal werk vir n periode van een jaar, teen vergoeding van 15 Gulde. Op 6 Junie 1719 word die kontrak hernu vir een jaar.Op 22 Junie is die kontrak voltooi, en Jan getuig dan ook so voor Swellengrebel. Jan was betrokke as messelaar by die bou van die oorspronklike strooidak kerk in die Paarl. In Sept 1720 word hy 100 Riksdalers betaal vir reparasiewerk nadat die noordelike gewel van die kerk inmekaar geval het. Die eerste steen van die kerk is gelê op 6 Sept 1718. Teen 7 April 1720 was die werk al so ver gevorder dat besluit is om die kerk op 2 Junie 1720 te begin gebruik. Die kerkgrootte was 80 voet x 40 voet.

Op 22 Junie 1720 maak "Johannes Foster" en Heemraad Schalk Willemz van der Merwe n kontrak vir een jaar , teen vergoeding van 12 Gulde. Die kontrak word verleng (elke keer vir een jaar) op 3 Junie 1721, 29 Mei 1722 en 24 Mei 1723.

In 1723 doen Jan aansoek : "sig met sijn ambagt, synde het metselen,behoorlik as burger te sullen kunnen erleefd(?) ...... en met burgerskap deeser Coloniete begunstigd " (Vol C1088 bls 135)

Uit Leibrandt (LM 17) "1723 - Jan Vorster arrived as a sailor in 1717 in the "Velserhoofdt" is a Mason by trade and believes that he will be able to earn a living , asks therefore for Burgher papers.

Op 10 Desember 1723 koop Jan Vorster by die vendusie van sy Skoonpa Barend Lubbe die volgende: 1. 1 vaatje met 1 ijzere lamp 0:2:- - 2. 3 zijldoekse zakken met 3 mudde terw 8:- -:- - 3. 1 boter vaatje met wat boter 2:2:- - 4. 2 ossen 40:- -: - - Die totale opbrengs van die vendusie was rd:s2811:0:1/2 MOOC10/3.47

Op 31 Mei 1724 koop Jan Vorster 1. 6 Venster gordijne 2:- 2. 1 Strijkyser en 3 Konfoortjies 1:-

Op 2 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Stijntje Christoffelse Bruijns die volgende: 1. 2 Kopere kandelaars en 2 hangblakers 1:4 2. 1 Thee ketel met 1 Stoel 3:2

Op 12 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Henrietta Wittebol: 1. 1 Schotel rak 1:5 2. 1 Kisje met beestenvel 1:1 3. 6 Schilderijtjes 0:2 4. 7 Porcelijne tafelborde 0:5

Jan word nie getoon in rol VC41 wat die dienslui van die VOK vir die periodes 1717,1718 en 1719 toon nie. Die "Monster rolle" van die VOC (VC49 & VC50 , vryeliede aan die Kaap) toon dat Jan en Elisabeth vir die eerste keer gelys word vir die periode 30 April, 1 - 2 Maart 1724 as woonagtig in die Kaap. Hulle word ook getoon vir 1725, 1726, 1727 en vir die laaste keer 30 April, 1 - 3 Maart 1728, in die Kaap. Daarna verdwyn beide en word nie getoon in die Kaap, Stellenbosch of Drakenstein nie. Jan en Elisabeth verskyn ook in die "Opgaaf" rol van die Kaap vir 1725. Daarin besit hulle 1 manlike slaaf, 1snaphaan en 1 Degen.(A2250) Oorlede ( of gedros?) ongeveer1728 - 1730. (Hierdie datum is n aanname; want Elizabeth Lubbe het op 1 April 1731 in Tulbagh n dogter , Elisabeth Bruins gedoop. In die doopregister staan " de vader onbekend") Sy is nie weer getroud nie. Hoekom nie? Die gebruik was tog dat so n jong vrou weer sou trou - veral omdat sy klein kindertjies gehad het.

Die MOOC rekords vir die periode toon geen rekord van Jan nie. As gevolg van sy minderjarige kinders moes daar tog seker iewers n rekord gewees het indie hy aan die Kaap (waar hy gewoon het op daardie stadium) oorlede is?



In die indienskontrakte wat Jan opgestel het toon hy aan dat hy van Bern in Switzerland afkomstig was. Hy arriveer aan die Kaap op 13 Mei 1717 as Matroos aan boord van die skip Velserhoofd.

("Velserhoofdt" arrived in CapeTown on 13 May 1717 with Jan van der Heyden as Chief Officer, Nicolaas van Langeveldt as Second Officer and Adrianus van Hoorne as Gunner." Die Skipper was Thieleman Sterling. Die skip van 650 ton, n Fluit gebou in 1716 te Amsterdam, het Texel in Holland op die 18 November 1716 verlaat met 92 matrose en 31 soldate aan boord. 3 Matrose en 2 soldate het die skip in die Kaap verlaat. 3 Matrose en een soldaat is gedurende die reis (Texel-Kaap-Batavia) oorlede.Die skip verlaat die Kaap op 7 Aug 1717 nadat nog 4 Matrose,2 Soldate en 2 Passasiers aan boord kom. Die skip arriveer in Batavia op 22 Oktober 1717 met 90 Matrose,30 Soldate en 2 Passasiers aan boord.)

( Die rekord toon ook " arrival of Jan Vorster,Skipper of the "Boekenroode"on 27 April 1718" Dieselfde Jan het die Kaap vir die eerste keer besoek as Skipper van die "Limburg" wat die Kaap vanaf Texel op 13 Mei 1710 aandoen, en was Skipper van die "Lokhorst" wat die Kaap vanaf Ceylon aandoen op 5 Maart 1715)

Op16 Julie 1717 maak die "matroos Hans Voster van Bern" en Cornelis Leendert Hutspot, n Meester Messelaar, n kontrak waarin Hans vir Cornelis vir n periode van een jaar sal werk as "messelaarsknecht" teen n vergoeding van 12 Caroli Gulden en 20 Pfennings per maand.

Op 7 Julie 1718 maak die "matroos Hans Vorster van Bern" en Petrus van Aken, " bedienaar der Goddelijke Woordt" n kontrak waarin Jan "als metselaar" sal werk vir n periode van een jaar, teen vergoeding van 15 Gulde. Op 6 Junie 1719 word die kontrak hernu vir een jaar.Op 22 Junie is die kontrak voltooi, en Jan getuig dan ook so voor Swellengrebel. Jan was betrokke as messelaar by die bou van die oorspronklike strooidak kerk in die Paarl. In Sept 1720 word hy 100 Riksdalers betaal vir reparasiewerk nadat die noordelike gewel van die kerk inmekaar geval het. Die eerste steen van die kerk is gelê op 6 Sept 1718. Teen 7 April 1720 was die werk al so ver gevorder dat besluit is om die kerk op 2 Junie 1720 te begin gebruik. Die kerkgrootte was 80 voet x 40 voet.

Op 22 Junie 1720 maak "Johannes Foster" en Heemraad Schalk Willemz van der Merwe n kontrak vir een jaar , teen vergoeding van 12 Gulde. Die kontrak word verleng (elke keer vir een jaar) op 3 Junie 1721, 29 Mei 1722 en 24 Mei 1723.

In 1723 doen Jan aansoek : "sig met sijn ambagt, synde het metselen,behoorlik as burger te sullen kunnen erleefd(?) ...... en met burgerskap deeser Coloniete begunstigd " (Vol C1088 bls 135)

Uit Leibrandt (LM 17) "1723 - Jan Vorster arrived as a sailor in 1717 in the "Velserhoofdt" is a Mason by trade and believes that he will be able to earn a living , asks therefore for Burgher papers.

Op 10 Desember 1723 koop Jan Vorster by die vendusie van sy Skoonpa Barend Lubbe die volgende: 1. 1 vaatje met 1 ijzere lamp 0:2:- - 2. 3 zijldoekse zakken met 3 mudde terw 8:- -:- - 3. 1 boter vaatje met wat boter 2:2:- - 4. 2 ossen 40:- -: - - Die totale opbrengs van die vendusie was rd:s2811:0:1/2 MOOC10/3.47

Op 31 Mei 1724 koop Jan Vorster 1. 6 Venster gordijne 2:- 2. 1 Strijkyser en 3 Konfoortjies 1:-

Op 2 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Stijntje Christoffelse Bruijns die volgende: 1. 2 Kopere kandelaars en 2 hangblakers 1:4 2. 1 Thee ketel met 1 Stoel 3:2

Op 12 Junie 1724 koop Jan Vorster op die vendusie van Henrietta Wittebol: 1. 1 Schotel rak 1:5 2. 1 Kisje met beestenvel 1:1 3. 6 Schilderijtjes 0:2 4. 7 Porcelijne tafelborde 0:5

Jan word nie getoon in rol VC41 wat die dienslui van die VOK vir die periodes 1717,1718 en 1719 nie. Die "Monster rolle" van die VOC (VC49 & VC50 , vryeliede aan die Kaap) toon dat Jan en Elisabeth vir die eerste keer gelys word vir die periode 30 April, 1 - 2 Maart 1724 as woonagtig in die Kaap. Hulle word ook getoon vir 1725, 1726, 1727 en vir die laaste keer 30 April, 1 - 3 Maart 1728, in die Kaap. Daarna verdwyn beide en word nie getoon in die Kaap, Stellenbosch of Drakenstein nie. Jan en Elisabeth verskyn ook in die "Opgaaf" rol van die Kaap vir 1725. Daarin besit hulle 1 manlike slaaf, 1snaphaan en 1 Degen.(A2250) Oorlede ( of gedros?) ongeveer1728 - 1730. (Hierdie datum is n aanname; want Elizabeth Lubbe het op 1 April 1731 in Tulbagh n dogter , Elisabeth Bruins gedoop. In die doopregister staan " de vader onbekend") Sy is nie weer getroud nie. Hoekom nie? Die gebruik was tog dat so n jong vrou weer sou trou - veral omdat sy klein kindertjies gehad het.

Die MOOC rekords vir die periode toon geen rekord van Jan nie. As gevolg van sy minderjarige kinders moes daar tog seker iewers n rekord gewees het indien hy aan die Kaap (waar hy gewoon het op daardie stadium) oorlede is?

http://www.vorster.net/getperson.php?personID=I1&tree=vorster



Seafaring Captain for the V.O.C.


http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6865.htm


Nota:
Arrived 13 May 1717 as sailor on Velsenhoofd. While at Paarl he married Elisabeth, Lubbe (born 6 June 1702) in Stellenbosch.

view all 13

Jan Vorster, SV/PROG's Timeline

1695
1695
Bern District, Canton of Bern, Switzerland
1717
January 17, 1717
Age 22
cape
1717
Age 22
Bern, Bern, Switzerland
1717
Age 22
Bern, Bern, Switzerland
1722
May 4, 1722
'tLand van Waveren, Cape of Good Hope, South Africa
1724
September 17, 1724
Cape of Good Hope
1726
December 1, 1726
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1730
March 13, 1730
Age 35
Tulbagh, Cape Winelands, WC, South Africa
????