Barend Vorster, b3

How are you related to Barend Vorster, b3?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Barend Vorster, b3

Also Known As: "Johannes"
Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Death: April 29, 1794 (67)
Plaas Kleyne Fonteyn, Citrusdal, West Coast DC, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Jan Vorster, SV/PROG and Elizabeth Vorster, b4 SM
Husband of Dorothea Maria Vorster
Father of Barend Johannes Vorster; Alwyn Jacobus Vorster; Schalk Willem Vorster; Andries Petrus Vorster; Hester Aletta van Heerden Burger and 9 others
Brother of Aletta Gouws and Jan Vorster, b2
Half brother of Elizabeth Taute, SM

Occupation: Farmer, Farmer in Tigercloof, Kleyne Vally en Coornlandscloof
DVN: b3
Managed by: Petrus Johannes Erasmus
Last Updated:

About Barend Vorster, b3

http://www.vorster.net/genealogie/getperson.php?personID=I4&tree=vo... - erkenning Jan Adriaan Vorster.

a1 Jan (Hans) Vorster of Forster van Bern, Switserland, Soldaat, boukneg Drakenstein vanaf 1718, getroud: Elisabeth Lübbe

  • b3 Barend gedoop: 1 Dec 1726; getroud: 15 Jan 1746 Dorothea Maria Smit. Death: circa April 29, 1794 (67) Citrusdal, South Africa
    • c1 Barend Johannes gedoop: 14 Apr 1748, getroud: 25 Feb 1770 Cecilia van Heerden; hertroud: 23 May 1790 Levina Catharina Steenkamp
    • c2 Alwyn Jacobus gedoop: 8 Sep 1750, burger Stellenbosch, getroud: 1 Nov 1772 Gerbrecht Christina Pretorius
    • c3 Schalk Willem gedoop: 10 Oct 1752, burger Stellenbosch, getroud: 10 Apr 1773 Anna Sophia Burger
    • c4 Andries Petrus gedoop: 6 Oct 1754, burger Stellenbosch, getroud: 19 Oct 1776 Elisabeth Oberholster
    • c5 Hester Alida gedoop: 1756, getroud: Willem van Heerden; hertroud: Schalk Jacobus Burger
    • c6 Elisabeth Helena gedoop: 3 Sep 1758, getroud: Pieter Schalk van Heerden
    • c7 Johanna Adriana gedoop: 6 Jul 1760, getroud: Willem Schalk van Heerden
    • c8 Johannes Stephanus gedoop: 10 Apr 1762
    • c9 Johannes Stephanus gedoop: 6 Jan 1765, burger Stellenbosch, getroud: 15 May 1785 Anna Claudina du Plessis
    • c10 Jacobus Adriaan gedoop: 11 Jan 1767, burger Graaff-Reinet, getroud: 24 Feb 1788 Martha Lubbe
    • c11 Francois Christiaan gedoop: 1 Oct 1768, burger Graaff-Reinet, getroud: 14 May 1793 Anna Catharina van Niekerk
    • c12 Marthinus Christoffel gedoop: 6 Jul 1771, burger Graaff-Reinet, getroud: 26 Apr 1789 Hester Helena Lubbe
    • c13 Gerrit Hendrik gedoop: 2 Apr 1774

Marriage

NGK Tulbagh

1746, den 3 April Barend Vorster van Cabo de goede hoop, jongman burger in de ver af gelegene buijten districten met Dorothea Maria Smit van Cabo voornt., jonge dogter

- Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. marriage register, 1744-1839, page 1. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 9/1. on http://www.eggsa.org/cgi-bin/searchMarriages.pl


Die volgende inligting rakende Barend en van sy familie se besittings kom uit die "opneemrolle" vir die Drakenstein gebied: (Opgaafrolle J196 & J200, J201, J204, J205, J206, J216, J219, J220, J221, J222, in die Kaapse Argief.)

1 April - 2 Mei 1749 :

  • Barent Voster & Dorothea Smidt : 1 Seun , 1 Perd ,1 Snaphaan 1 Pistool 1 Degen
  • Alewyn Smit & Hester Bekker : 9 Seuns, 1 Dogter, 3 slawe,1 slavin,5perde,130 beeste , 150 skape,8 mud gesaai en 20 gewonne, 1 snaphaan,1 pistool, 1 degen.

1 April - 2 Mei 1750 :

Barend se posisie is onveranderd.

1 April - 2 Mei 1751 :

  • Barent & Dorothea - 2 Seuns , verder dieselfde
  • Barend Lubbe (b12) & Martha Burger: 4 seuns, 3 dogters,2 slawe,1 perd,50 beeste, 250 skaap,2 mud gesaai en 10 gewonne. 1 snaphaan,1 pistool,1 degen.
  • Pieter Gous & Aletta Vorster: 1 dogter, 30 beeste,100 skape 1snaphaan,1pistool, 1 degen.

1 April - 2 Mei 1759:

  • Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 15 beeste.
  • Barend Lubbe & Martha Burger: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe,11 perde,225 beeste, 310 skape 3 mud koring gesaai en 15 geoes, wapens dieselfde.
  • Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd,7 beeste, 200 skaap,wapens dieselfde.

1 April - 2 Mei 1760:

  • Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 40 beeste, wapens dieselfde.
  • Barend Lubbe & Martha: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe, 12 perde, 150beeste, 400 skaap , wapens dieselfde.
  • Barend Frederik Lubbe (b12c2) & Maria Keyser: 5 perde, 30 beeste,100 skape, 1 snaphaan, 1 pistool, 1 degen.
  • Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd, 50 beeste, 100 skaap,wapens dieselfde.
  • 1768 - 6 seuns,2 dogters,2 slawe, 40 beeste en 350 skape.
  • 1772 - 6 seuns, 3 dogters,1 perd, 36 beeste, 400 skape.
  • 1773 - 6 seuns, 2 dogters,1 perd, 10 beeste en 600 skape.
  • 1774 - 4 seuns,2 dogters,1 slaaf, 1 perd,, 50 beeste en 600 skape.
  • 1776 - 4 seuns, 2 dogters, 1 slaaf, 1 perd, 60 beeste en 700 skape.
  • 1788 - 4 seuns, 2 slawe, 6 perde.
  • 1792 - 1 vrou,1 perd en sy wapens.
  • 1793 - 1 vrou, 1 perd en sy wapens.

Barend Vorster is oorlede tussen Mei 1793 en 29 Mei 1794.

Sy vrou Dorothea leef nog in Mei 1797.

Dit wil voorkom of Barend vir 'n geruime tyd in diens van Alewyn Smit was.

1750 - Barend vra op 3 April 1750 vir die huurpag op "de Plaats Tygercloof , over de Vier en Twintig riviere". Hernu die Huurpag op 28 Maart 1752, op 17 April 1753 ,op 23 April 1755 en op 3 April 1756 weer. Op 28 Feb. 1756 betaal hy vir 3 jaar se besetting Rks.72. (RLR12/2No317

1761 - Barend vra die huurpag op " de plaats Pietersklip over de Vier en Twintigriviere op 2 Maart 1761 synde de verlate plaats van Erasmus Smit." Hernu op 29 April 1762 tot 2 Maart 1763 . Op 23 Feb.1763 gee Mathys Taute , as lashebbende van Barend Vorster kennis dat hy die plaas verlaat. (RLR 16/2 No 271) Matthias Taute was getroud (20.3.1748) met Elisabeth Bruins Lubbe , onegte dogter van Elisabeth Lubbe (Wed. Vorster) en halfsuster van Barend.

1762 - Barend vra die huurpag op "de plaats Cardouw, over de Vier en Twintig riviere,de verlate plaats van Jacobus Gildenhuys " op 23 Aug. 1762 (RLR 17/2No197)

1763 - Matthias Taute verlaat Pietersklip.

1763 - "Barend Vorster asks for the Freehold of the cattle farm Tygercloof situated at the 24 rivers occupied by him on loan for several years.Offers to pay the annual recognition of Rds. 24 , and a purchase amount of Rds. 60 (Diagram attached) (LeibrandtLM 17 bls. 1136A)

"Den 13 Oct. 1763 is bostaande plaats in eigendom geneem(Met Diagram) ( RLR12/2 Stellenbosch No 317) Op die Diagram word die ligging van die plaas gegee as "Zuid na die plaats van Daniel Keyser, Wes na de Heunige Berg, Noord na de Coopmans Craal, Oost na het hoge gebergte". Die akteskantoor sê egter Zuid na Paul Keyser.Paul Keyser was getroud met Aletta Lubbe, ouer suster van Elisabeth Lubbe. Barend kry sy kaart en transport op 15 Des. 1763. Kopie van Akteskantoor aangeheg.

Die plaas is tans bekend as Tigerkloof 164, Piketberg en behoort aan Willem van der Merwe. Die oorspronklike huis word nog bewoon deur Willem maar is natuurlik heelwat verander.

1769 - Matthias Taute gee kennis namens Barend Vorster dat hy die plaas Cardouw verlaat op 9 Sept. 1769.

1773 - Matthias Taute oorlede op 23 Nov. 1773.

1779 - Barend verkoop Tigercloof op 17 Maart 1779 aan Frederik Liebenberg (T5159)

1779 - Barend vra die huurpag op "de Wagenboomrivier gelee int bockeveld, synde de verlate plaats van Jacoba Elisabeth Lubbe" op 17 Maart 1779.(RLR 40)

1780 - Barend vra op 4 Maart 1780 vir die huurpag op "Coornlands Cloof gelegen aande zyde van de Olifants Rivier" en kry dit op 17 Aug. 1780 (RLR 26,No 101)

1786 - Barend vra die huurpag op "de Kleyne Vally over de Olifantsrivier" op 3 Feb1786 (RLR34/2 No 283)

1786 - Barend vra die huurpag op "de Kruintje (Ruintje?) gelee int koude Bokkeveld"in 1786 (RLR40) Die plaas is tans bekend as Keunje 56

1790 - Barend verlaat Kleyne Vally op 23 Maart 1790.

1790 - Alwyn Jacobus Vorster (b3c2) vra die huurpag op die plaas Kleyne Vally in 1790 (RLR 40)

1795 - By 'n Heemrade vergadering gehou vanaf 8 Mei 1795 tot Saterdag 9 Mei 1795 te Graaff Reinet word rapporteer dat "Alewyn Jacobus Vorster van de Groene Vally is tans woonagtig aan het Holifantsbad op een plaas van Barend Vorster de Oude, sy vader wat oorlede is" ( Is dit die buitepos "'t Warme Bad" by die Olifantsrivier geleë op die plaas The Baths sowat 5km Suid van Kleinvalley? )

Pieter Gous wat getroud was met Barend se suster Aletta, het reeds in 1743 aansoek gedoen vir weidings regte op die plaas "de Kleine Valley,gelee over de Olifantsrivier" (RLR43/2 bls214) In 1755 doen hy aansoek vir die plaas Brackefontein wat hy in 1784 (of 1786) verlaat.

Hierdie plase lê almal op 'n kol wat te sien is op die 1:250 000 Kaart 3218 Clanwilliam by 33 grade 50 min Suid en 19 grade 03 min Oos.

Barend se doodsdatum is nie bekend nie - die doodsregister van Tulbagh vir die periode 1793 tot 1816 is skynbaar weg of verlore. Die begraafplaas op Kleine Valley is vol gras en verwaarloos. Daar is baie ou grafte,maar geen name is te lese op die ou grafte nie. Daar is baie Burgers begrawe.

-------------------------------------------------------------
Name Barend Vorster Born Tulbagh / Stellenbosch Distrik Find all individuals with events at this location [1] Christened 1 Dec 1726 Kaapstad Find all individuals with events at this location [1] Gender Male Died Bef 29 Apr 1794 Citrusdal, Kleyne Valley ? Find all individuals with events at this location [2] Person ID I4 vorster Last Modified 15 Dec 2009

Father Jan Vorster, b. Bern, Switserland ? Find all individuals with events at this location, d. Unknown Mother Elisabeth Lubbe, b. 6 Jun 1702, Stellenbosch Find all individuals with events at this location, d. 13 Mar 1770, Roodezand (Tulbagh) Find all individuals with events at this location Married 1721 Drakenstein Find all individuals with events at this location [3] Notes Gebore Stellenbosch 06.06.1702 = Stellenbosch 06.08.1702 + Roodezand,Tulbagh 13.03.1770 dv Barend Lubbe en Jacoba Brandenburg . Moeder van ElisabethBruins , (oneg) * +- 1731 x 20.03.1748 in Tulbagh met Mathias Tautevan Oldenburg, Burger van Stellenbosch. In die Tulbagh Doodsregister staan : " Overleden 13 Maart 1770, Elisabeth Lubbe, Wedw Vorster." Family ID F1 Group Sheet

Family Dorothea Maria Smit, c. 8 Apr 1730, Drakenstein Find all individuals with events at this location Married 3 Apr 1746 Tulbagh. Find all individuals with events at this location [4] Notes 15 Jan 1745 word getoon deur SA Gen. Vol 11 bls 437 as hul troudatum. Children

	1. Barend Johannes Vorster,   c. 14 Apr 1748, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. Bef 15 Oct 1799, Sneeuwberg Find all individuals with events at this location
	2. Alwyn Jacobus Vorster,   c. 8 Sep 1750, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. 1803/1804, Citrusdal, Kleyne Vally Find all individuals with events at this location
	3. Schalk Willem Vorster,   c. 10 Oct 1752, Tulbagh Find all individuals with events at this location
	4. Andries Petrus Vorster,   c. 6 Oct 1754, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. Bef 12 Feb 1801
	5. Hester Aletta Vorster,   b. 1756, Tigerkloof No 164, Piketberg Find all individuals with events at this location
	6. Elisabeth Helena Vorster,   c. 3 Sep 1758, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. Bef 10 Sep 1801
	7. Johanna Adriana Vorster,   c. 6 Jul 1760, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. ?
	8. Johannes Stephanus Vorster,   c. 10 Apr 1762, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. 1763, Tigerkloof No 164, Piketberg Find all individuals with events at this location
	9. Johannes Stephanus Vorster,   c. 6 Jan 1765, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. Bef 1805
	10. Jacobus Adriaan Vorster,   c. 11 Jan 1767, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. Jun 1822, Cradock, Waterval 453 Find all individuals with events at this location
	11. Francois Christiaan Vorster,   b. 11 Aug 1768, Tigerkloof No 164, Piketberg Find all individuals with events at this location,   d. 11 Jul 1830, Graaff- Reinet Find all individuals with events at this location
	12. Marthinus Christoffel Vorster,   c. 6 Jul 1771, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. Bef 1 Mar 1819, Nieuwveld, Os Fontein. Find all individuals with events at this location
	13. Gerrit Hendrik Vorster,   c. 2 Apr 1774, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. 4 Sep 1774, Tigerkloof 164 Find all individuals with events at this location Family ID 	F4 	Group Sheet

Notes In die trouregister van Tulbagh staan: " 3 April 1746 trou Barend Vorster van Cabo de Goede Hoop, burger van een afgelegene Buite Distrik ,met Dorothea Maria Smit, Jongedogter van Cabo de Goede Hoop "

Die volgende inligting rakende Barend en van sy familie se besittings kom uit die "opneemrolle" vir die Drakenstein gebied: (Opgaafrolle J196 & J200,J201,J204,J205,J206,J216,J219,J220,J221,J222,in die Kaapse Argief.)

1April - 2 Mei 1749 : Barent Voster & Dorothea Smidt : 1 Seun , 1 Perd ,1 Snaphaan 1 Pistool 1 Degen Alewyn Smit & Hester Bekker : 9 Seuns, 1 Dogter, 3 slawe,1 slavin,5perde,130 beeste , 150 skape,8 mud gesaai en 20 gewonne, 1 snaphaan,1 pistool, 1 degen. 1 April - 2 Mei 1750 : Barend se posisie is onveranderd. 1 April - 2 Mei 1751 : Barent & Dorothea - 2 Seuns , verder dieselfde Barend Lubbe (b12) & Martha Burger: 4 seuns, 3 dogters,2 slawe,1 perd,50 beeste, 250 skaap,2 mud gesaai en 10 gewonne. 1 snaphaan,1 pistool,1 degen. Pieter Gous & Aletta Vorster: 1 dogter, 30 beeste,100 skape 1snaphaan,1pistool, 1 degen. 1 April - 2 Mei 1759: Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 15 beeste. Barend Lubbe & Martha Burger: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe,11 perde,225 beeste, 310 skape 3 mud koring gesaai en 15 geoes, wapens dieselfde. Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd,7 beeste, 200 skaap,wapens dieselfde. 1 April - 2 Mei 1760: Barend & Dorothea: 4 seuns, 2 dogters,1 slaaf,1 perd, 40 beeste, wapens dieselfde. Barend Lubbe & Martha: 5 seuns, 5 dogters, 2 slawe, 12 perde, 150beeste, 400 skaap , wapens dieselfde. Barend Frederik Lubbe (b12c2) & Maria Keyser: 5 perde, 30 beeste,100 skape, 1 snaphaan, 1 pistool, 1 degen. Pieter Gous & Aletta: 2 seuns, 2 dogters,1 perd, 50 beeste, 100 skaap,wapens dieselfde.

1768 - 6 seuns,2 dogters,2 slawe, 40 beeste en 350 skape. 1772 - 6 seuns, 3 dogters,1 perd, 36 beeste, 400 skape. 1773 - 6 seuns, 2 dogters,1 perd, 10 beeste en 600 skape. 1774 - 4 seuns,2 dogters,1 slaaf, 1 perd,, 50 beeste en 600 skape. 1776 - 4 seuns, 2 dogters, 1 slaaf, 1 perd, 60 beeste en 700 skape. 1788 - 4 seuns, 2 slawe, 6 perde. 1792 - 1 vrou,1 perd en sy wapens. 1793 - 1 vrou, 1 perd en sy wapens.

Barend Vorster is oorlede tussen Mei 1793 en 29 Mei 1794. Sy vrou Dorothea leef nog in Mei 1797.

Dit wil voorkom of Barend vir n geruime tyd in diens van Alewyn Smit was.

1750 - Barend vra op 3 April 1750 vir die huurpag op "de Plaats Tygercloof , over de Vier en Twintig riviere". Hernu die Huurpag op 28 Maart 1752, op 17 April 1753 ,op 23 April 1755 en op 3 April 1756 weer. Op 28 Feb. 1756 betaal hy vir 3 jaar se besetting Rks.72. (RLR12/2No317

1761 - Barend vra die huurpag op " de plaats Pietersklip over de Vier en Twintigriviere op 2 Maart 1761 synde de verlate plaats van Erasmus Smit." Hernu op 29 April 1762 tot 2 Maart 1763 . Op 23 Feb.1763 gee Mathys Taute , as lashebbende van Barend Vorster kennis dat hy die plaas verlaat. (RLR 16/2 No 271) Matthias Taute was getroud (20.3.1748) met Elisabeth Bruins Lubbe , onegte dogter van Elisabeth Lubbe (Wed. Vorster) en halfsuster van Barend.

1762 - Barend vra die huurpag op "de plaats Cardouw, over de Vier en Twintig riviere,de verlate plaats van Jacobus Gildenhuys " op 23 Aug. 1762 (RLR 17/2No197)

1763 - Matthias Taute verlaat Pietersklip.

1763 - "Barend Vorster asks for the Freehold of the cattle farm Tygercloof situated at the 24 rivers occupied by him on loan for several years.Offers to pay the annual recognition of Rds. 24 , and a purchase amount of Rds. 60 (Diagram attached) (LeibrandtLM 17 bls. 1136A)

"Den 13 Oct. 1763 is bostaande plaats in eigendom geneem(Met Diagram) ( RLR12/2 Stellenbosch No 317) Op die Diagram word die ligging van die plaas gegee as "Zuid na die plaats van Daniel Keyser, Wes na de Heunige Berg, Noord na de Coopmans Craal, Oost na het hoge gebergte". Die akteskantoor sê egter Zuid na Paul Keyser.Paul Keyser was getroud met Aletta Lubbe, ouer suster van Elisabeth Lubbe. Barend kry sy kaart en transport op 15 Des. 1763. Kopie van Akteskantoor aangeheg.

Die plaas is tans bekend as Tigerkloof 164, Piketberg en behoort aan Willem van der Merwe. Die oorspronklike huis word nog bewoon deur Willem maar is natuurlik heelwat verander.

1769 - Matthias Taute gee kennis namens Barend Vorster dat hy die plaas Cardouw verlaat op 9 Sept. 1769.

1773 - Matthias Taute oorlede op 23 Nov. 1773.

1779 - Barend verkoop Tigercloof op 17 Maart 1779 aan Frederik Liebenberg (T5159)

1779 - Barend vra die huurpag op "de Wagenboomrivier gelee int bockeveld, synde de verlate plaats van Jacoba Elisabeth Lubbe" op 17 Maart 1779.(RLR 40)

1780 - Barend vra op 4 Maart 1780 vir die huurpag op "Coornlands Cloof gelegen aande zyde van de Olifants Rivier" en kry dit op 17 Aug. 1780 (RLR 26,No 101)

1786 - Barend vra die huurpag op "de Kleyne Vally over de Olifantsrivier" op 3 Feb1786 (RLR34/2 No 283)

1786 - Barend vra die huurpag op "de Kruintje (Ruintje?) gelee int koude Bokkeveld"in 1786 (RLR40) Die plaas is tans bekend as Keunje 56

1790 - Barend verlaat Kleyne Vally op 23 Maart 1790.

1790 - Alwyn Jacobus Vorster (b3c2) vra die huurpag op die plaas Kleyne Vally in 1790 (RLR 40)

1795 - Byn Heemrade vergadering gehou vanaf 8 Mei 1795 tot Saterdag 9 Mei 1795 te Graaff Reinet word rapporteer dat" Alewyn Jacobus Vorster van de Groene Vally is tans woonagtig aan het Holifantsbad op een plaas van Barend Vorster de Oude, sy vader wat oorlede is" ( Is dit die buitepos "t Warme Bad" by die Olifantsrivier geleë op die plaas The Baths sowat 5km Suid van Kleinvalley? )

Pieter Gous wat getroud was met Barend se suster Aletta, het reeds in 1743 aansoek gedoen vir weidings regte op die plaas "de Kleine Valley,gelee over de Olifantsrivier" (RLR43/2 bls214) In 1755 doen hy aansoek vir die plaas Brackefontein wat hy in 1784 (of 1786) verlaat.

Hierdie plase lê almal op n kol wat te sien is op die 1:250 000 Kaart 3218 Clanwilliam by 33 grade 50 min Suid en 19 grade 03 min Oos.

Barend se doodsdatum is nie bekend nie - die doodsregister van Tulbagh vir die periode 1793 tot 1816 is skynbaar weg of verlore. Die begraafplaas op Kleine Valley is vol gras en verwaarloos. Daar is baie ou grafte,maar geen name is te lese op die ou grafte nie. Daar is baie Burgers begrawe.

Sources [S2] Geneaological Institute of South Africa Records..

[S1] Kaapse Staatsargief. J196,J200

[S1283] Tulbagh NG Kerk Rekords.

[S4] Tulbagh NG Kerk Rekords.



This individual is linked to the WRONG parents (generation skipped). Please fix as we have no access to assist. His parents should be Barend (Johannes) Vorster x Dorothea Smit.

=========================================================================================

Name Barend Johannes Vorster Born Tulbagh Find all individuals with events at this location Christened 14 Apr 1748 Tulbagh Find all individuals with events at this location [1] Gender Male Died Bef 15 Oct 1799 Sneeuwberg Find all individuals with events at this location [2] Person ID I115 vorster Last Modified 15 Dec 2009

Father Barend Vorster, c. 1 Dec 1726, Kaapstad Find all individuals with events at this location, d. Bef 29 Apr 1794, Citrusdal, Kleyne Valley ? Find all individuals with events at this location Mother Dorothea Maria Smit, c. 8 Apr 1730, Drakenstein Find all individuals with events at this location Married 3 Apr 1746 Tulbagh. Find all individuals with events at this location [3] Notes 15 Jan 1745 word getoon deur SA Gen. Vol 11 bls 437 as hul troudatum. Family ID F4 Group Sheet

Family 1 Cecilia van Heerden, c. 6 Feb 1752, Tulbagh Find all individuals with events at this location, d. 2 Sep 1789 Married 25 Feb 1770 [1] Children

	1. Barend Johannes Vorster,   b. 3 Jun 1771,   d. 16 May 1840, Cradock, Olievenboom Find all individuals with events at this location
	2. Pieter Willem Vorster,   b. 1 Sep 1772, Sewefontein Find all individuals with events at this location,   d. jonk
	3. Izaak David Vorster,   b. 12 Mar 1774,   d. Bef 1844
	4. Willem Jacobus Vorster,   b. 25 Sep 1775, Sewefontein Find all individuals with events at this location,   d. 1 Jul 1826
	5. Alwyn Petrus Vorster,   b. 1 Apr 1777, Graaff Reinet, Sewefonteim. Find all individuals with events at this location,   d. 25 Aug 1838, Cradock, Venterskraal. Find all individuals with events at this location
	6. Anna Sophia Vorster,   b. 26 Oct 1778, Middelburg KP., Sewefontein. Find all individuals with events at this location,   d. Jonk dood. Find all individuals with events at this location
	7. Dorothea Maria Vorster,   b. 18 Apr 1780, Middelburg KP., Sewefontein. Find all individuals with events at this location,   d. Bef 21 Jul 1801
	8. Roelof Vorster,   b. 21 Jul 1781, agter Sneeuwberg, Cradock Find all individuals with events at this location,   d. 13 Nov 1843, Middelburg KP, Rietvlei Find all individuals with events at this location
	9. Cecilia Elisabeth Vorster,   b. 17 May 1783, Middelburg KP., Sewefontein. Find all individuals with events at this location,   d. 2 Sep 1789
	10. Nicolaas Aling Vorster,   c. 10 Apr 1785, Tulbagh Find all individuals with events at this location,   d. 2 Sep 1789
	11. Anna Sophia Vorster,   b. 27 Mar 1786, Middelburg KP., Sewefontein. Find all individuals with events at this location,   d. 12 Oct 1848, Middelburg KP., Nooitgedacht. Find all individuals with events at this location
	12. Cecilia Elisabeth Vorster,   b. 15 Sep 1787, Langkloof Find all individuals with events at this location,   d. 2 Sep 1789 Family ID 	F94 	Group Sheet

Family 2 Levina Catharina Steenkamp, c. 26 Aug 1770, Swartland Find all individuals with events at this location, d. 22 Jun 1853, Beaufort, Spitskop. Find all individuals with events at this location Married 23 May 1790 [1] Children

	1. Levina Catharina Magdalena Vorster,   b. 26 Apr 1791
	2. Hester Aletta Vorster,   b. 16 Dec 1792
	3. Casper Jan Hendrik Vorster,   b. 1 Apr 1795, Langkloof Find all individuals with events at this location,   d. 7 Sep 1890, Middelburg KP.,Nooitgedacht. Find all individuals with events at this location
	4. Schalk Willem Vorster,   b. 12 Nov 1796, Murraysburg, Langkloof Find all individuals with events at this location,   d. 26 Sep 1889, Middelburg KP, Willemburgersrivier. Find all individuals with events at this location
	5. Barend Johannes Marthinus Vorster,   b. 13 Oct 1798,   d. 22 Aug 1881, Harmsfontein Find all individuals with events at this location Family ID 	F95 	Group Sheet

Notes Verskyn vir die eerste keer op die opgaafrolle in 1768 - Drakenstein. Besit 1 perd en sy wapens. 1771 - 1 perd 1772 - 1 perd, 200 skape. 1773 - 1 slavin plus dogter, 1 perd,10 beeste en 200 skape. 1774 - ditto, met 250 skape. (J201 tot J207)

Op 15 Augustus 1773 doen Schalk Jac. Burger aansoek vir weidingsregte"op de Langecloof,gelegen op de hoek van de Sneeuwberg aan de kant van Barend Vorster mits daar ..... " . Hy verlaat die plaas op 8 September 1780.

Barend doen aansoek vir weiding op " de Langecloof gelee agter die Sneeuwberge" in 1779 (RLR40/29 , 172) In die opgaaf gedoen op 1,2 en 3 Mei 1787 word getoon dat hy (oa) 51 Beeste en 700 Skape besit. Die 1788 opgaaf toon 7 Seuns,3 dogters,1 slaaf,70 Beeste en 900 Skape. Doen aansoek vir Weiding op "de Langekloof geleë agter den Sneeuwberge"op 21 Desember 1789 (RLR36/2) Die 1789/1790 opgaaf toon dat hy toe getroud was met LC Steenkamp. Hy besit toe 2 slawe, 3 slavinne,72 beeste en 1000 skape. In 1792 was die beeste steeds 72 maar die skape was toe 1100.

B J V vra die huurpag op " de Seven fontein geleë aan Rhenosterfonteinberg" in 1770(RLR40/14 , 80) (Plaas geleë op Kaart 3224 by 32 00 Suid en 24 47 Oos) In 1794 het hy 3 seuns, 3 dogters,80 beeste en 1200 skape.

Op 10 Mei 1795 word in Graaff Reinet berig aan die Landros en Heemrade dat " Barend Johannes Vorster van de Langkloof geruineert word deur die caffers maar dat hy nog daar is." In 1796 het hy 3 seuns, 4 dogters 30 beeste en 600 skape. MOOC8/53.42a & b &c gedateer 7 November 1800, 15 Oktober 1799, en 14 September 1798 In sy Testament , gedateerd 14 Sept. 1798 , bemaak hy "de Langekloof met een bybetrokke vontyn genaamd Spitskop gelege agter Sneeberg met een wage ...." In 1798 toon die opgaafrolle dat hy 2 seuns, 3 dogters, 412 beeste en 590 skape besit. In 1800 word berig dat sy weduwee 3 Seuns, 3 dogters,434 beeste en 2666 skape besit en dat sy woon op n leenplaas.

(Die twee plase is geleë op die 1:250000 kaart No 3124 Middelburg by ongeveer 32grade 00min Suid en 25 grade 06 min Oos.)

Sources [S2] Geneaological Institute of South Africa Records..

[S30] Roelof Stephanus Vorster * 21 September 1958.

[S4] Tulbagh NG Kerk Rekords.


view all 23

Barend Vorster, b3's Timeline

1726
December 1, 1726
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
December 1, 1726
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
December 1, 1726
Cape Town
December 1, 1726
Kaapstad
1748
April 14, 1748
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1750
September 8, 1750
Piketberg, Tigerkloof, South Africa
1752
1752
Farm "Tigerkloof No 164",, Picketberg, South Africa
1754
October 6, 1754
Tigerkloof, Piketberg, South Africa
1756
August 1, 1756
Piketberg, Tigerkloof, de Caep de Goede Hoop, South Africa