Matching family tree profiles for Jannie Christian Smuts
view all 15
Immediate Family
-
wife
-
Privatechild
-
Privatechild
-
Privatechild
-
father
-
brother
-
sister
-
sister
-
brother
About Jannie Christian Smuts
Uit die boekie Leidsman van sy tyd het ek die volgende gekry oor sy 9 kinders.
- en
- Tweeling gebore Maart 1898, dogter en seun, net paar weke gelewe
- Jacobus Abraham gebore 1899 oorlede Aug 1900
- Susannah Johanna (Santa) gebore 1903 oorlede 11 Aug 1966 getroud met Andries Weyers haar vader se plaasbestuurder en het op Irene gewoon
- Catharina Petronella (Cato) gebore 1904 oorlede 21 Okt 1968 getroud met Bancroft Clark en het in England gewoon
- Jacob Daniel (Japie) gebore 1906 oorlede 10 Okt 1948
- Sybella Margaretha (Sylma) gebore 1908 oorlede 8 Julie 1976 getroud met John H Coaton het op Irene gewoon
- Jan Christian (Klein Jannie) gebore 1912
- Louis 'n dogter gebore 1914
Anecdote by Tombi, a family friend: "Jan Christian (Klein Jannie) Smuts had a pet meerkat which gloried in the name Tchome (spelling...the politician); unfortunately when Jan called the 'kat it sounded very like Tombi....very often the meerkat and I would appear together! If it liked you (and it liked me) it piddled on you....if it didn't like you it bit you! Tough choice!"
view all
Jannie Christian Smuts's Timeline
1912 |
August 15, 1912
|
||
1995 |
December 5, 1995
Age 83
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1995
Age 82
|
Ashes scattered near obelisk on Smutskoppie, Doornkloof, Irene
|