Johan George Jurie Meyer

How are you related to Johan George Jurie Meyer?

Connect to the World Family Tree to find out

Johan George Jurie Meyer's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johan George Jurie Meyer

Johan George Meyer is op 28 April 1812 te Brakrivier in die Uitenhage distrik gebore. Hy word gedoop op 20 September 1812 te Graaff Reinet

Hy is met Francina Johanna Janse van Vuuren getroud op 12 September 1837 te Uitenhage

Hulle trek vanaf Uitenhage saam met die Voortrekkers na Winburg in die OVS en is in 1844 in Natal want hulle dogter Francina Cornelia Susanna word op 22 Julie 1844 in Pietermaritzburg gedoop. Hulle moes saam met die ander trekkers Transvaal toe verhuis het om hulle op die plase Rietvlei en Broekmansfontein in die Marico distrik te vestig. Hulle seun Cornelis Johannes Francois word op 10 Mei 1852 te Potchefstroom gedoop.

Die plaas Rietvlei 5 is 2884 morge groot en is op 19 Junie 1861 in JGM se naam getransporteer. Broekmansfontein 143 is 2454 morge groot en word op 13 April 1873 in JGM se naam getransporteer (Transport Akte no 280/1873)

Hy is op 14 April 1891 op Rietvlei oorlede en daar begrawe

_______________________________________________________________________________ DEPOT TAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE O/6197 PART 1 DESCRIPTION MEYER, JOHAN GEORGE. STARTING 1891 ENDING 1891 REMARKS NAGELATE EGGENOTE FRANCINA JOHANNA MEYER (GEB JANSE VAN VUUREN).

http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm30ddf0?201412152... Bygevoeg deur: Susanna Hendrina Elisa Coetsee

view all 15

Johan George Jurie Meyer's Timeline

1812
April 28, 1812
Uitenhage, Port Elizabeth, EC, South Africa
1836
June 23, 1836
Winburg
1838
February 1838
South Africa
1841
October 1841
South Africa
1841
Winburg, Orange Free State, South Africa
1843
December 1843
South Africa
1844
October 10, 1844
Pietermaritzburg
1849
September 29, 1849
South Africa
1850
December 7, 1850
South Africa