Matching family tree profiles for Johann Christiaan Neethling
Immediate Family
-
wife
-
Privatechild
-
father
-
brother
-
brother
-
brother
-
sister
About Johann Christiaan Neethling
Pretoria-voorsitter van die Duitse kinderfonds. Gevange geneem vir pro-Nazi-aktiwiteite tydens die 2de wêreldoorlog, was 'n Suid-Afrikaanse Nazi-party 'Grey Shirt' en toe 'n toonaangewende 'Black Shirt' binne die organisasie. Ook 'n toonaangewende Ossewabrandwag-funksionaris.
Bron: https://samilhistory.com/2017/07/01/the-nats-nazi-german-orphan-ado...
Sien ook hofie Betrokkenheid by die Ossewa-Brandwag by https://af.wikipedia.org/wiki/Anna_Neethling-Pohl wat merendeels oor hom gaan.
'n Eie Wikipedia-inskrywing oor hom blyk nie te bestaan nie en FamilySearch is ook van min hulp. Synde hy 'n belangrike figuur in die OB was, is dit verbasend dat inligting oor hom net uit ander bronne ge-ektraheer kan word (2020-08-25).
Aan die voet van sy graf is 'n steen (asnis?) vir 'n dogter Linda (10-03-1931 tot 20-05-2012) en MyHeritage noem 'n Evelyn Erda Neethling. Hulle moet verder nagevors word. Die moeder(s) is nie bekend nie. FamilySearch en Identitynumber.org het niks opgelewer nie.
Johann Christiaan Neethling's Timeline
1900 |
February 21, 1900
|
||
1935 |
August 29, 1935
|
East Prussia
|
|
1982 |
March 5, 1982
Age 82
|
||
???? |
Gauteng, Pretoria, CENTURION, Main cemetery, Ossewabrandwag Honorary Acre
|