Historical records matching Anna Neethling-Pohl
Immediate Family
-
husband
-
Privatechild
-
ex-husband
-
father
-
mother
-
brother
-
stepmother
-
half brother
-
half brother
About Anna Neethling-Pohl
https://af.wikipedia.org/wiki/Anna_Neethling-Pohl
24 Desember 2023
Ons onthou: Anna Neethling-Pohl
Vandag (24 Desember) sou die 117de verjaarsdag van die legendariese aktrise, skrywer en akademikus Prof. Anna Neethling-Pohl gewees het.
Anna is op hierdie dag in 1906 gebore as Anna Servasina Pohl.
Sy het vanaf 1944 tot en met haar dood in 1992 die hoofrol in meer as 50 verhoogproduksies vertolk.
Sy het verskeie boeke geskryf en ontvang die Langenhoven-prys asook die Vaderland-prys vir haar uitmuntende skryfwerk.
In 1948 word sy vereer met 'n Erepenning vir toneelspel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Sy maak later ook haar merk as die regisseur van byne 60 toneelstukke.
Sy het ook as dosent aan die Universiteit van Pretoria gewerk.
Sy het ook in verskeie rolprente verskyn onder andere, Daar doer in die stad en Môre, môre.
Sy is op 14 Augustus 1992 aan kanker oorlede. Sy was 85 jaar oud.
Anna Neethling-Pohl's Timeline
1906 |
December 24, 1906
|
Graaff-Reinet, Cape, South Africa
|
|
1935 |
August 29, 1935
|
East Prussia
|
|
1992 |
August 14, 1992
Age 85
|
Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
|