![](https://assets10.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1703009420)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1703009420)
Theunis Christiaan Wolhuter *6/5/1844 ≈ 1/9/1844 † 18/10/1919 was die 2de seun van Frans Matthys W en sy vrou JHC Bester. Hy tree in die huwelik met Johanna Helena Justina(os Susina) Pistorius *28/8/1849 ≈24/4/1850 † 30/12/1887. Hulle het 6 kinders gehad waarvan die jongstes 'n tweeling was. JHJ Pistorius was die dogter van George Friedrich Theodoris Pistorius en Maria Cornelia Elisabeth van Niekerk. Haar oupa was die SV Friedrich Heinrich Pistorius wat vanaf Duitsland na Natal in 1840 gekom het.
1849 |
August 28, 1849
|
Pietermaritzburg, KZN, South Africa
|
|
1877 |
March 3, 1877
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1887 |
December 30, 1887
Age 38
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1887
Age 37
|
Voortrekkerbegrafplaas Baken 24 Perseel 1C, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
||
???? | |||
???? | |||
???? |