Johannes Jacobus Alberts, b1c5d9

Is your surname Alberts?

Connect to 5,917 Alberts profiles on Geni

Johannes Jacobus Alberts, b1c5d9's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Jacobus Alberts, b1c5d9

    In die jare 1850 tot 1853 was groot dele van die Kaapkolonie in die greep van die agste Xhosa oorlog.             
    Wanneer die boere uit was op kommando is hul vee geroof en hul huise afgebrand.

Ek haal die volgende aan uit die boek ‘’OP die Stormberge deur Hennie Aucamp.’’

    ‘’En in dié dae het ook die Stormberge sy helde gehad. Manne wie se stryd nie  minder heldhaftig was
    as die van ‘n Retief,’n Uys of ‘n De Wet nie, maar wie se name vergete lê in ‘n klein wêreldjie tussen
    die rotskoppies. So ‘n man was Veldkornet Johannes Albertse. Dapper krygsman op die voorpunt van
    elke geveg, siel van die stryd, onvermoeide leier, later ‘n eensame vegter op die berge.                                                                                                     
    Veldkornet Albertse, so het die Grahamstown Journal berig, is nog die enigste boer op die berge.
    Hy het alles in sy vermoë gedoen om sy mense om te praat om nie te trek nie, maar tevergeefs….
    en wat anders kon hulle doen?
    Die boere in die veldkornetskap Stormbergspruit het in hom ‘n skild en beskermer gesien.
    Tot op daardie noodlottige Sondag toe ‘n groepie boere onder sy leiding ‘n paar Tamboekies die berge
    In gevolg het.Terwyl Albertse nog onder was , het sy broer per ongeluk ‘n rotsstorting bo-op die koppie 
    veroorsaak en ‘n rots het hom noodlottig teen die kop getref.”
    Hy was slegs 34 jaar en 10 maande oud.

Bygevoeg deur Johan Albertse

view all

Johannes Jacobus Alberts, b1c5d9's Timeline

1816
July 22, 1816
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
1838
1838
Molteno, Stormberg District, EC, South Africa
1840
September 5, 1840
Cradock, Stormberg District, EC, South Africa
1843
April 26, 1843
1846
1846
Drakensberg District, EC, South Africa
1848
August 7, 1848
1851
May 19, 1851
Age 34
Molteno, Stormberg District, EC, South Africa
November 7, 1851
Kaap Kolonie