Johannes Christoffel Bredenkamp, SV/PROG

Is your surname Breitenkamp?

Connect to 14 Breitenkamp profiles on Geni

Johannes Christoffel Bredenkamp, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Christoffel Bredenkamp, SV/PROG

Christening https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:VH7N-KJF

Marriage - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-69V1-H

Johannes Christoffel Bredenkamp (or Breitenkampf) Bredencamp, Breitenkamp came from Pleiszen in Prussia, Sachse (now East Germany). He arrived in SA in on the ship Lekkerland on the 23.9.1763 as an soldier of the Dutch East India Company. He became a citizen in 1778 and lived in Tulbach untill his death in 24.10.1810


Word gedoop op 24.11.1740 in die kerk "Lutherse Evangeliese Quernheim distrik Hereford. Gebore op die plaas "Kirchlengen" op Klosterheide no 12 op 1.1.1739 Pleiszen, Prussia,Duitsland.

Op 24 jaar oud arriveer hy op die skip "Leckerland" as soldaat no 329, Sep 24 1763 Kaap de Goede Hoop,Suid-Afrika. Johann Christoffel Breijdenkamp

Werk vir die Holland Oos Indiese Kompanje1764 tot 1778, Skip: http://www.gahetna.nl/collectie/index/nt00444/d4e9ab94-c864-11e6-9d...

Verkry die plaas "Roodezand" van Simon van der stel, Dec 8 1778, Tulbagh.

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Gebeurtenisse:

Johannes Christoffel Bredenkamp, SV/PROG, " Jan BREITENKAMP," (Sv.: Johann Heinrich Bredenkamp and Mereretha Isabein Schluetters), *Op die plaas "Kirchlengen" op Klosterheide, Pleiszen, Prussia, Germany, circa 1739, ~Lutherse Evangeliese naby Hereford, Trou op Tulbagh, Wes Caap South Africa, 24,12.1810, x Johanna Jacoba Anna Coetzee, sy is gebore op Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa, 21.04.1753

Herford (District): Coat of arms- The black horse of Wittekind is depicted in the coat of arms of the district. After Wittekind was baptized. Charlemagne gave him a white horse as present, which is now in the coat of arms of North Rhine-Westphaliaand Lower Saxony.
1. Johannes Christoffel BREDENKAMP (ook in vroeë V.O.C. dokumente vermeld as Johan Cristoffel Breijdenkamp) is in 1739 gebore te HERFORD in Oos-Wesfale, ‘n destydse Pruisiese provinsie. Die spesifike geboorteplek is waarskynlik Plaas No.12 Klosterheide, Stift Quernheim wat ongeveer 10 km vanaf Herford geleë is.

http://www.geocities.ws/sa_stamouers/bredenkamp.htm

http://www.genealogy.com/forum/surnames/topics/bredenkamp/12/

https://www.stamouers.com/stamouers/a-c/75-bredenkamp-johannes-chri...

2. Hy is gedoop op 24.11.1740 in die Lutherse Evangeliese Kerk – waarskynlik die Stiftskirche wat minder as 1 km van die BREDENKAMP plaas af geleë is.

3. The Evangelical Lutheran Marienkirche on the Stiftsberg next to the Luttenberg in the Westphalian Herford opens into a small chapel of St. Michael back, the nearby instead of a pre-Christian place of worship was erected. It is known colloquially as " Stiftsberg church called ". She was formerly known as St. Mary on the mountain known. The church was in the Middle Ages and the early modern Church of the pen on the mountains.

4. Die bevolking van Oos-Wesfale en Nieder-Sachsen was grootliks van eg Duitse afkoms (Teutonic Stock) met ‘n klein persentasie van Duits Russiese afkoms.

5. Die BREDENKAMPS was in Duitsland sedert 1520 tydens die Hervorming en die opkoms van Protestantisme grotendeels betrokke by die Lutherse Evangeliese Kerk, tot vandag toe .
6. Die betekenis van die van BREDENKAMP is, in Duits, ‘n pleknaam wat beteken “breë veld” (kamp of kampus). Daar is ook ‘n straat met die naam “Bredenkamp’s-Feld” in die plattelandse dorpie Klosterbauerschaft, gemeente Stift Quernheim, langs Kirchlengern naby Herford. Plaas No 12 in Klosterheide, Stift Quernheim is in besit aan die BREDENKAMP’S sedert ongeveer 1500. Seuns van die plaas het in die jare 1700’s aangesluit by die Verenigde Oost-Indiesche Kompanjie (V.O.C.).

7. Op 24 jarige leeftyd het Johannes Christoffel in Amsterdam as soldaat by die V.O.C. aangesluit en as soldaat No 329 vertrek hy op 3 Junie 1763 na die Kaap die Goeie Hoop aan boord van die seilskip “Leckerland”.

8. Die “Leckerland” gooi anker in Tafelbaai en Johannes Christoffel stap aan wal op 24 September 1763.

9. Gedurende 1764 tot 1778 was Johannes Christoffel Bredenkamp steeds ‘n amptenaar in diens van die Verenigde Oost-Indiesche Kompanjie (later Hollands Oos Indiese Kompanjie). Hy is op 8 Desember 1771 getroud met Anna Coetzee (op 21.04.1753 gedoop Johanna Jacoba COETSEE). Sy was die twaalfde kind van Cornelis Coetsee (Couchè) en tweede kind van sy tweede vrou Aletta Lubbe.

10. Cornelis was die seun van Dirk Coetsee en Sara Jacobz van der Schulp van Kampen in Nederland. Dirk Coetzee het in 1679 in Suid-Afrika aangekom. Hy woon eers vier jaar in Kaapstad en daarna tot 1729 op Stellenbosch waar hy in 1682 van Simon van der Stel, die bekende plaas Coetzenberg, as eiendom ontvang het. Hy het ook grond in Jonkershoek gehad - “Assagai Bosch” genoem. In 1687 is hy as Heemraad en in 1706 as Kaptein van die Stellenbosch infanterie aangestel.

11. Op 8 Desember 1778 het Johannes Christoffel Bredenkamp sy Vryburgerskap verkry en op 8 Februarie word hy landbouer te Roodezand, Land van Waveren (Tulbagh).

12. 8 April 1780 Johann Christoffel BREDENKAMP verkry 'n permit op 'n "legplaats" -'…….klip" aan die Vogelrivier in die Camdebo. 20 April 1784 Johannes Frederik BREDENKAMP word die "legplaats" De Bril aan die Vogelrivier - suidekant van Bruintjieshoogte (Pearston - Oos Kaap) toegeken a1b3 was toe slegs 7jaar 6 maande oud.? 20 November 1786 Opseggingsbrief t.o.v. die "legplaats"

13. Hy en sy gesin van 7 of 8 kinders op daardie stadium trek terug na Caledon. Koop op 'n publieke veiling op 31 Oktober 1787 "Roodebloemskraal" uit die boedel van Wessel WESSELS en verkoop dit in 1823 aan Kol William Holmes DUTTON (Volle besitreg is eers in 1830 ingestel)Op 8 November 1787 verkry hy die regte om as landbouer en veeboer te boer aan die “Steenboksrivier”..

14. Hy is op 24 Desember 1801 oorlede en is vermoedelik op“Roodebloemskraal” aan die Steenboksrivier of in Tesselaarsdal of Solitaire omgewing begrawe.

Met erkenning soos nagevors deur Marthie Bredenkamp en inligting op die internet bekom-Ingestuur Ds. MG Muller

view all 14

Johannes Christoffel Bredenkamp, SV/PROG's Timeline

1739
January 1, 1739
Klosterbauerschaft 12, Evangelish, Quernhein, Prussia, Germany
1740
November 24, 1740
Age 1
Sankt Johannes Evangelisch, Quernheim, Westfalen, Germany
1773
February 28, 1773
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1774
November 27, 1774
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1776
October 13, 1776
1778
1778
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1782
November 18, 1782
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1784
1784
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1786
November 19, 1786
Stellenbosch, Cape Winelands, WC, South Africa