Matching family tree profiles for Boer General Johannes Gerhardus Celliers
Immediate Family
-
daughter
-
mother
-
father
-
brother
-
sister
-
sister
-
brother
-
brother
-
Privatestepchild
-
Privatestepchild
About Boer General Johannes Gerhardus Celliers
Johannes Gerhardus Celliers gebore 12.7.1861 gedoop Fraserburg 27.7.1861,
begin sy loopbaan as klerk in‘n handelsmaatskappy te Zeerust. Neem aktief deel aan Eerste ABO (1880-81) en veg saam met Marico-burgers waarna hy in die nuutgestigte Republiek v.d. Land Gosen, die pos as Posmeester-Generaal asook Waarnemende Registrateur v Aktes beklee. Boer dist Marico, maar verhuis na die Witwatersrand na die ontdekking v goud in 1886.
Tydens Tweede ABO (1899-1902) is hy aan Krugersdorpse Polisie verbonde en neem aktief deel aan die oorlog in Natal asook Kaapkolonie. Op 6.2.1900 neem hy bevel oor vd Johannesburgse Polisie naby Noupoort en tydens die slag by Abrahamskraal verwerf hy bekendheid agv die wyse waarop hy die Britse kanonniers buite aksie stel. Word aangestel oor kommando’s v Fordsburg en Jeppestown en raak al meer betrokke by die oorlog en voer die beste toegeruste kommando’s in die veld aan. Na die oorlog word hy Kommandant vd Polisie, maar word na die Dept Verdediging oorgeplaas. Op 1.9.1913 word hy tot majoor bevorder. Neem aktief deel aan WO1, (1914-18) en verwerf verskeie medaljes vir buitengewone dienslewering. Tree af en verhuis na Potchefstroom † Potchefstroom 9.1.1931
Erkenning: SA Biografiese Woordeboek, Vol III
Boer General Johannes Gerhardus Celliers
Vecht Generaal
Awarded the DTD (Dekoratie voor Trouwe Dienst) and received the Wound Ribben LVW (Lint voor Verwonden)
Unit: Lichtenburg Commando
Source: angloboerwar.com
Gen Johannes (Jan) Gerhardus Celliers, initiator of the method to fire in full persuit during Anglo-Boer War.
Source: Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Roussea
First Marriage: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV4-594M-W?cc=282...
Boer General Johannes Gerhardus Celliers's Timeline
1861 |
January 12, 1861
|
Fraserburg, Cape Colony
|
|
July 27, 1861
|
Cape Colony
|
||
1904 |
October 4, 1904
|
Riversdale
|
|
1931 |
January 8, 1931
Age 69
|
Kruger Street, Potchefstroom
|
|
???? |
Potchefstroom Cemetery
|