Johannes 'Jaap' Petrus Strauss

Is your surname Strauss?

Connect to 5,000+ Strauss profiles on Geni

Johannes 'Jaap' Petrus Strauss's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes 'Jaap' Petrus Strauss

Birthdate:
Death: January 12, 1993 (72)
Standerton, Eastvaal District Council, MP, South Africa (Murder - Farm Attack)
Immediate Family:

Husband of Elizabeth Engela Strauss

Occupation: Retired Sergeant Major SADF, Farmer
Managed by: Susan Jane Isikson (Parratt)
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Johannes 'Jaap' Petrus Strauss

Johannes 'Jaap' Petrus Strauss (1922 - 1993)

Brief overview:

Jaap (72), of Katdoornkraal farm, Standerton, was shot dead from outside the window while he was lying on his bed reading, on 12th January 1993.

A gang of nine men and one woman, all wearing balaclavas and gloves, overpowered his domestic worker in her bedroom and forced her to the house. One of the attackers fired four shots at Jaap, of which one hit him in the back, and three went into a wardrobe.

The perpetrators then forced open the bedroom window, and climbed through into the house. They ransacked the home, pulling out every drawer and opening all the cupboards.

Jaap's gun and wallet were on the bedside table, which they stole, then escaped in his pick-up truck, which was found abandoned 3km down the road.

Original media report in Afrikaans

'n Afgetrede soldaat in sy huis vermoor Rowers skiet hom deur venster. 'n Sersant-Majoor in die Weermag wat op sy bed gelê en lees het, is koelbloedig van buite sy kamervenster deur 'n gemaskerde rower in die distrik Standerton doodgeskiet.

Agt gewapende rowers, met klapmusse gemasker en kouse oor hul hande, het eergisteraand omstreeks agtuur by die huurhuis van mnr. Jaap P. Strauss (71) op die plaas Katdoornkraal aangekom. Hulle het die huishulp, mev. Elizabeth Ngwevu (28), in haar kamer buite die huis oorval. Volgens mev. Ngwevu het van die mans haar na die huis gedwing.

Hulle het deur mnr. Strauss se kamervenster geloer. Die kamerlig was aangeskakel en mnr. Strauss was sigbaar waar hy met sy rug na die venster op die bed gelê en lees het. Een van die rowers het vier skote deur die toe venster na hom geskiet. Die eerste skoot het mnr. Strauss in die rug getref en die ander drie het in die klerekas aan die oorkant van die kamer vasgeslaan. Volgens lt.

Theo du Bruyn, skakeloffisier van die Polisie in Oos-Transvaal, het die aanvallers die venster daarna van buite oopgemaak, ingeklim en die huis geplunder. Die rowers het feitlik alles uit die kaste geruk en selfs die plankvloere in die netjiese sitkamer uitmekaar gekap. Volgens lt. Du Bruyn dui die optrede moontlik daarop dat die aanvallers onder die indruk was dat mnr. Strauss iets waardevols daar versteek het. Mnr. Strauss se beursie en pistool, wat langs hom op die bedkassie gelê het, word vermis.

Die aanvallers het in mnr. Strauss se bakkie gevlug, waarna mev. Ngwevu na die naaste plaashuis gehardloop het om hulp te ontbied. Toe die Polisie by die huis aankom, was mnr. Strauss reeds dood. Sy bakkie is sowat 3 km van die huis verlate in die veld gekry.

Mnr. Strauss was 'n wewenaar wat volgens bure byna 'n kluisenaarsbestaan gevoer het. Hy word oorleef deur 'n dogter in Engeland en 'n seun in Namibië.

Brief Biography:

  • Other Victims/Family
  • Funeral/Memorial
  • The Farm/Smallholding
  • The Region (Land disputes, other incidents etc.)

Attack Details:

  • Date and time of attack
  • Weapons
  • Items Stolen
  • Investigative officer/SAPS Case No:
  • Torture, Gratuitous violence
  • Indications of Hate Crime? Threats etc.

Perpetrator details:

  • Number and Descriptions
  • Arrests
  • Name/s and age/s of Perpetrator/s
  • Country of origin of Perpetrator/s
  • Trial/Conviction

Additional Biographical Information:

(Broken Link)

view all

Johannes 'Jaap' Petrus Strauss's Timeline

1920
March 21, 1920
1993
January 12, 1993
Age 72
Standerton, Eastvaal District Council, MP, South Africa