Historical records matching Johannes Paulus Eksteen, ii b18
view all 26
Immediate Family
-
mother
-
sister
-
sister
-
brother
-
sister
-
sister
-
brother
-
sister
-
brother
-
brother
About Johannes Paulus Eksteen, ii b18
a1 Hendrik Oostwald (Heinrich Ostwald) Eksteen van Lobenstein, gebore: 1678. aankoms: 1702, adelborst; burger 1704, gesterf: 23 Sep 1741. Hy was o.a. lid v.d. Burgerraad en die Weeskamer en pagter v.d. wyn- en brandewynvergunning. Hy had ook 'n vissery by Saldanhabaai en verkoop vis aan die H.O.I.K. Hy was 'n ryk man wie o.a, die plase “Lobenstein” en “Elsjeskraal” besit het. getroud: 13 Jul 1704 Sara Heyns, dogter van: Paul Heyns; hertroud: 21 Jan 1714 Everdina Cruywagen; opnuut hertroud: 19 Feb 1719 Alida van der Heyden, gesterf: 1784.
Derde huwelik
b18 Johannes Paulus gedoop: 17 May 1733
view all
Johannes Paulus Eksteen, ii b18's Timeline
1733 |
May 17, 1733
|
||
May 17, 1733
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
???? |