![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1698169356)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1698169356)
a1 Hendrik Oostwald (Heinrich Ostwald) Eksteen van Lobenstein, gebore: 1678. aankoms: 1702, adelborst; burger 1704, gesterf: 23 Sep 1741. Hy was o.a. lid v.d. Burgerraad en die Weeskamer en pagter v.d. wyn- en brandewynvergunning. Hy had ook 'n vissery by Saldanhabaai en verkoop vis aan die H.O.I.K. Hy was 'n ryk man wie o.a, die plase “Lobenstein” en “Elsjeskraal” besit het. getroud: 13 Jul 1704 Sara Heyns, dogter van: Paul Heyns; hertroud: 21 Jan 1714 Everdina Cruywagen; opnuut hertroud: 19 Feb 1719 Alida van der Heyden, gesterf: 1784.
Derde huwelik
b19 Michiel Casparus gedoop: 5 Jun 1735, getroud: 5 Nov 1775 Maria Magdalena Louw
c1 Martha Hendrina gedoop: 2 Mar 1777, getroud: C.J. Palm
c2 Anna Jacoba gedoop: 15 Nov 1778
c3 Aletta Christina gedoop: 3 Sep 1780, getroud: Jan Godlieb Brink
c4 Michiel Casparus gedoop: 30 Jun 1782, burger Swellendam, getroud: 15 Apr 1804 Anna Marthina Holtshausen; hertroud: 14 Sep 1817 Maria Susanna Magdalena Coetzer
c5 Hendrik Oostwald gedoop: 6 Aug 1786, getroud: 16 Jun 1811 Elisabeth Francina Adendorf
c6 Jacobus Adriaan gedoop: 31 Jul 1788
c7 Ryno Johannes gedoop: 19 Dec 1790, getroud: 8 Sep 1816 Francina Wilhelmina Holtshausen
c8 Petrus Jacobus Marthinus gedoop: 21 Oct 1792, getroud: 4 May 1817 Maria Christina Holtshausen
c9 Maria Magdalena gedoop: 6 Jul 1794, getroud: James Howell
c10 Adriaan Bernardus gedoop: 11 Dec 1796, gesterf: Swellend. 24 Nov 1861, getroud: Caledon 3 Jan 1819 Elisabeth Helena du Plessis
c11 Petrus Michiel gedoop: 11 Nov 1798
1735 |
June 5, 1735
|
South Africa
|
|
June 5, 1735
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
1827 |
1827
Age 91
|
South Africa
|
|
???? |