Johannes Pretorius

How are you related to Johannes Pretorius?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Pretorius

Also Known As: "Joannes", "Joanes Praetorius"
Birthdate:
Birthplace: Ouddorp, Goeree-Overflakkee, Suid Holland, Nederland (Netherlands)
Death: April 30, 1694
Kaapstad, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Place of Burial: Cape Town, Cape Of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte) and Josina "Josijntgen'' Claesdochter Pretorius (van Egmond)
Husband of Geertruida Pretorius, SM/PROG and Johanna Pretorius. Sterrenberg
Father of Wessel Pretorius, b1; Josina Pretorius; Johannes Pretorius; Jeanetta Johanna Frappe, SM; Lodewyk Pretorius and 3 others
Brother of Catharina Pretorius; Elisabeth Praetorius; Maria Schellings; Aeltjie Praetorius (Scout); Gerhardus Praetorius and 5 others

Occupation: Sieketrooster en sekunde in Mauritius, later Sekretaris van Weeskamer, Sekretaris van die Weeskamer, 2nd in command on Mauritius, Sieketrooster, Snr Amptenaar, a.Adelbors, sieketrooster, sekunde, Sekr. vd Weeskamer, Secretary of the Orphans chamber
DVN: SV/PROG
Marriage to Johanna Victors: 28 February 1677
Managed by: Private User
Last Updated:

About Johannes Pretorius

Uit Andries Pretorius deur Gustav Preller. DIe voorgeskiedenis -Irregularity proven -

5) In De Villiers se Geslagregister kom voor as eerste eggenoot: Meintjies, en as tweede Starrenburg. Dit is egter verkeerd, soos o.a. mnr. Graham Botha, Hoofargivaris van die Unie, aangetoon het in 'n opstel in besit van die skrywer. Verwarring van die tweede vrou haar naam is by De Villiers ontstaan deur haar tweede huwelik, na die dood van Johannes Pretorius, met Johannes Starrenburg, landdros te Stellenbosch, wie se naam dikwels voorkom in verband met die v. d. Stel-kwessie. Skrywer dank al hierdie genealogiese besonderhede aan die studie van mnr. Graham Botha en van dr. Werner Schmidt.

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------

Vir Stamvader nommer 1 gaan na Dirk Pretorius, SV/PROG 1

------------------------------------------------------------------------------------------------------------

­ PRETORIUS

Barend Wesselsz

Die stamvader in Nederland is Barend Wesselsz. Schout * Schuttorp, i.d. graafskap Bentheim, later skoenmaker in Leiden. x (Pieterskerk) Leiden 6.5.1612 Aeltgen Jansdr.; xx 19.4.1643 Annetgen Jacobsdr., v. Egmond. Barend en sy tweede eggenote het tydens die pesepidemie tussen 4.2.1668 en 23.10.1669 in Leiden om die lewe gekom. Hulle het 'n voorseun, Wessel Schout gehad, wat die van Schout (magistraat) in Latyn vertaal het tot Pretorius, As Wesselius Pretorius word by 22.11.1636, 22 jaar oud, in die Album Academicum ingeskryf. In 1639 word by predikant op Ouddorp, op die eiland Goeree (Nederland) en later in Emmerik; wat in dié dae 'n Nederlandse vesting was, x 1641 Josyntgen Claesdochter, v. Egmond. Die egpaar het 4 seuns en drie dogters gehad. Een van hulle, Johannes, » 16.10.1642, was die stamvader v.d. Suid-Afrikaanse familie Pretorius. Hy was eers sieketrooster en "Tweede Persoon" op Mauritius en kom 1666 Kaap toe. 1670 Assistent, 1674 Sekretaris v.d. Weeskamer, † 30.4.1694. x 1673 Geertruyd Meyntjes, v. Hasselt, wed.v. Dirk Bosch; xx 28.2.1677 Johanna Victor, v.Amsterdam. As weduwee hertrou sy met Johan Starrenberg, v. Amsterdam.

----------------------------------------------------------------------------------

Die stamvader Johannes Pretorius

source http://www.pretoriusfamilie.info/index.html

Wessel en Josyntgen se oudste seun, Joannes (Johannes), word op 26 Oktober 1642 deur sy vader in die Hervormde Kerk in Ouddorp gedoop, op dieselfde dag dat die kerk se nuwe klok indiensgeneem word. Die doopinskrywing lees as volg:

"Den 26 October: van mij gedoopt mijn eersgeboren zoon en hebbe die genoemt Joannes. Getuigen zijn geweest mij vader Barent Schout, mijn swager Laurentius Nicolay van Egmont en Meutie Geertruij Reiniersdochter huisvrouw van Cornelis Gom".

Johannes het ook aan die Leidse universiteit ingeskryf,maar verlaat die universiteit voor hy kwalifiseer. Hy tree in diens van die V.O.C., en op 17 Desember 1665 vertrek hy as soldaat op die 'Nuijtssenburgh" na die Kaap de Goede Hoop. Na 'n reis van sowat drie-en-'n-half maande arriveer die "Nuijtssenburgh" die middag van 1 April 1666 aan die Kaap. Die "Nuijtssenburgh" sit op 15 April haar reis na Batavië voort, maar Johannes was nie hierdie keer aan boord nie. In die monsterrolle van die offisiere, soldate en matrose wat op 15 Mei 1666 by die fort de Goede Hoop gestasioneer was, word "Johannes Pretorius van Goeree" aangegee as 'n adelbors, dit wil sê 'n seekadet.

Op Donderdag, 20 Mei 1666, het die Politieke Raad 'n besluit geneem oor die jaarlikse vervoer van voorrade na die eiland Mauritius. Die voorrade sou vergesel word deur 'n aantal soldate sou 'n 'tweede opperhof' - Dirck Jansz Smient - en garnisoenboekhouer - Jacob Granaet - asook Johannes Pretorius, wat as sekunde en sieketrooster diens sou verrig. Op 24 Junie 1666 het hulle aanboord gegaan maar eers op 27 Junie vertrek die 'Hoog Caspel' na Mauritius. 'n Volledige verslag oor Johannes se tydperk op Mauritius is hier te sien.

Op 9 Desember 1669 kom die skip 'Voerman' in Kaapstad aan. Aan boord is ook Johannes Pretorius, na meer as drie jaar se diens in Mauritius. Die Politieke Raad het Johannes aan die begin van 1670 in die pos van 'assistent' in die 'secretarij' aangestel. Hy sou later ook diens doen as Sekretaris van die Weeskamer. (In amptelike dokumente wat behoue gebly het, is sy handtekening nog duidelik te sien, met beide die ae-spelling asook die meer bekende spelling van sy van.)

Die stamvader van die Pretoriusfamilie in Suid-Afrika sterf op 30 April 1694.


Johannes PRETORIUS (eers Joannes Preatorius) is die Stamvader van die Pretoriusse in Suid Afrika:

Oudste seun van twee seuns en vyf dogters van Wesselius, gedoop 16 Okt 1642 te Ouddorp deur sy vader. Johannes was reeds student van teologie aan die Universiteit van Leiden maar het sy studies laat vaar en een jaar na die dood van sy vader verlaat Johannes sy tuisland en arriveer 1 Apr 1666 as seekadet (adelbors)in diens van die H O I K aan die Kaap maar vertrek op 27 Jun dieselfde jaar na Mauritius as sieketrooster en later sekunde. Keer op 9 Des 1669 terug na Kaapstad waar hy in 1670 as assistent en later (1674) as Sekretaris van die weeskamer diens doen. Johannes trou op 18 Nov 1673 met Geertuijda Menthing MEYNTJIES van Hasselt, Holland, (vandag Belgie) die weduwee van ene Dirk Bosch en slegs een seun, Wessel word uit die huwelik gebore voor haar afsterwe. Geen manlike nasate volg uit hierdie lyn nie.

Johannes was 'n diaken by die Kaapse gemeente 1677-1678. Hy was ook 'n lid van die Burgerraad 1680-1681, 1692-1693. Hy was 'n lid van die Huwelikshof 1677-1678, 1680-1682. Asook 'n weesmeester in 1676.

Gedurende 1676 - 1678 het Johannes namens sy stiefkinders Sophia en Anna Sophia (van Dirk Bosch) 'n permit gekry om as 'n suikerbierbrouer te handel. Geertruijda het geld en goedere by 'n vriendin in bewaring gehou omdat haar kinders se stiefvader, Johannes Pretorius, hulle erflating in die herberge deurgebring het.

Johannes het in 1682 vergunning gekry om wyn en bier in sy taphuis te verkoop. Johannes was ook 'n wynboer, in 1692 het Johannes 30,000 wingerstokke gehad.

Johannes trou weer met Johanna VICTOR, van Amsterdam op 28 Feb 1677. Vyf kinders volg uit hierdie huwelik. Op 23 Des 1681 word sy aanstelling as Kommissaris van Huweliksake en van Brandweer bekragtig. Op 18 Des 1692 word hy verkies as Ouderling. Oorlede op 30 Apr 1694, aangeteken in die Dagregister van die Kommandeur van die Kaap, 'n buitengewone eer in daardie tyd.

Johannes het 'n stiefdogter gehad met die naam Anna Elisabeth Rooleemo, volgens Upham p 37 in "Mooij Ansella Part V" Capensis Nov 1998, het Cupido van Bengal 'n slaaf van Jacob Jansz van der Voorden, met Anna Elisabeth Rooleemo talle maale met haar omgang gehad beide voordat sy getrou het en ook nadat sy getrou het.

Johannes se tweede seun uit sy tweede huwelik, Johannes (b3) was die grootvader van Kmd-Gnl Andries W J Pretorius en sy seun M W Pretorius, President van Transvaal.

KINDERS (Net die eerste kind was van die eerste vrou):

b1 Wessel ged 3 Junie 1674 X Gertruy Elbers

b2 Josina ged 27 Okt 1678 X Jacobus de Wet

b3 Johannes gedoop 22 Sep 1680 X Helena Vosloo

b4 Jeanetta ged 11 Okt 1682 X Hendrik Frappe

b5 Lodewyk gedoop 5 Sep 1688 X Maria Rossouw

b6 Elizabeth ged 17 Sep 1690 X Jan Frederik Detisch

Johannes se tweede vrou, Johanna Victor, trou na Johannes Pretorius se afsterwe, met Johannes Starrenberg. Pretorius se boedel laat ons weet dat hy agt skilderye toe besit het.

BRONNE

PJS Coetzee "Pretorius-Stamouers" Familia XVII 1980 no 1

"Pretorius oor Drie Eeue"

GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

De Villiers en Pama

Heese, Groep sonder Grense

Inligting van Dennis Pretorius

Saamgestel deur:

AM van Rensburg



Van is verander van SCHOUT na PRETORIUS.

Y. DROST

_______________________________________________

Johannes Praetorius was baptised on October 26, 1642, by his father Wessel at Ouddorp. Wessel died while Johannes was still a theological student. Johannes discontinued his studies and joined the Dutch East India Company. Arrived on 1 Apr 1666 as midshipman but left shortly afterwards as sick-comforter, later as deputy governer of Mauritius.

Returned permanently on 9 Dec 1669.

In 1666, at the age of 23, he was "Second Person of Mauritius". It is not sure when he arrived at the Cape, but in 1669 he was already Orphan Master.

Source:Pretorius through three centuries 1600 - 1900 - M E Pretorius - ISBN 0 620 16896X

Stamvader van die Pretorius familie in Suid Afrika. Hy was die eerste sieketrooster en "Tweede Persoon" op Maritius en kom 1666 Kaap toe. In 1670 Assistent, 1674 Sekretaris van die Weeskamer.

Johannes(eers Joannes) Praetorius later Pretorius is die Stamvader van die Pretoriusse in Suid Afrika:

Oudste seun van twee seuns en vyf dogters van Wesselius, gedoop 26 (of dalk 16) Okt 1642 te Ouddorp deur sy vader. Johannes was reeds student van teologie aan die Universiteit van Leidenmaar het sy studies laat vaar en een jaar na die dood van sy vader verlaat Johannes sy tuisland en arriveer 1 Apr 1666 as seekadet (adelbors)in diens van die H O I K aan die Kaap maar vertrek op 27 Jun dieselfde jaar na Mauritius as sieketrooster en later sekunde. Keer op 9 Des 1669 terug na Kaapstad waar hy in 1670 as assistent en later (1674) as Sekretaris van die weeskamer diens doen. Johannes trou op 18 Nov 1673 met Geertuijda Menthing (of Meyntjes) van Hasselt, Holland, (vandagBelgie) die weduwee van ene Dirk Bosch en slegs een seun , Wessel word uit die huwelik gebore voor haar afsterwe. Geen manlike nasate volg uit hierdie lyn nie. Johannes trou weer met Johanna Victor, van Amsterdam op 28 Feb 1677. Vyf kinders volg uit hierdie huwelik. Op 23 Des 1681 word sy aanstelling as Kommissaris van Huweliksake en van Brandweer bekragtig. Op 18 Des 1692 word hy verkies as Ouderling. Oorlede aan "verhoudheid (longontsteking?) gedurende die nag van 30 Apr 1694, aangeteken in die Dagregister van die Kommandeur van die Kaap, 'n buitengewone eer in daardie tyd.

Johannes (A) se tweede seun uit sy tweede huwelik, Johannes (b3) was die grootvader van Kmd-Gnl Andries W J Pretorius en sy seun M W Pretorius, President van Transvaal. Kinders eerste huwelik

  Wessel (b1) ged 3 Junie 1674 Get Gertruy Elbers Tweede Huwelik

Josina (b2) ged 27 Okt 1678 get Jacobus de Wet
Johannes (b3) gedoop 22 Sep 1680 get Helena Vosloo
Jeanetta (b4) ged 11 Okt 1682 get Hendrik Frappe
Lodewyk (b5) gedoop 5 Sep 1688 get Maria Rossouw
Elizabeth (b6) ged 17 Sep 1690 get Jan Frederik Detisch
.

1. http://www.ancestry.com 20 Junie 1999) 2. eie interpretasie

Tydens sy ampstermyn aan die Kaap word sy van verander na Pretorius. Hy is dus die eerste stamvader van die Pretorius familie draers.

Alt Birth: Ouddorp, Netherlands

!Birth: De Villiers Pama, p732

!SAG vol 8 page 357 A1

Baptised on the island Goeree-Overflakkee, Netherlands his family name comes from his father who changed his name to the latin form Wesselius Praetorius (later Pretorius) while he was a theology student at the University of Leiden in Netherlands. He arrived in the Cape on 1 April 1666 as "adelbors" but shortly thereafter leaves as docter and "Sekunde" to Mauritius. Comes back to the Cape permanently on 9 December 1669 and becomes the "stamvader" of the Pretorius family in South Africa. In 1674 he becomes the secretary of the "Weeskamer" (Orphan chamber).

Bron: eSAGI CD 3.50, bygelas deur Y. DROST op 25 AUG 2009.

_______________________________________________


Judi marais- Meyer register MRIN 773

GR - C C de Villiers Vol 2



Wessel and Josyntgen's eldest son Joannes (John) on 26 October 1642 by his father in the Reformed Church in Ouddorp baptized the same day that the church's new bell should be taken. Die doopinskrywing lees as volg: The baptismal entry reads:

"Den 26 October: van mij gedoopt mijn eersgeboren zoon en hebbe die genoemt Joannes. Getuigen zijn geweest mij vader Barent Schout, mijn swager Laurentius Nicolay van Egmont en Meutie Geertruij Reiniersdochter huisvrouw van Cornelis Gom". "Den 26 October: mine christened my son and eersgeboren hebbe the genoemt Joannes. Witnesses have been my father Barent Schout my Swager Lawrence Nicolay of Egmont and Meutie Geertruij Reiniersdochter wife of Cornelis Gum. 
{SEE original IMAGE ON MEDIA SECTION}

Johannes het ook aan die Leidse universiteit ingeskryf,maar verlaat die universiteit voor hy kwalifiseer. John was also at Leiden University enrolled but left the university before he qualifies. Hy tree in diens van die VOC, en op 17 Desember 1665 vertrek hy as soldaat op die 'Nuijtssenburgh" na die Kaap de Goede Hoop. Na 'n reis van sowat drie-en-'n-half maande arriveer die "Nuijtssenburgh" die middag van 1 April 1666 aan die Kaap. Die "Nuijtssenburgh" sit op 15 April haar reis na Batavië voort, maar Johannes was nie hierdie keer aan boord nie. In die monsterrolle van die offisiere, soldate en matrose wat op 15 Mei 1666 by die fort de Goede Hoop gestasioneer was, word "Johannes Pretorius van Goeree" aangegee as 'n adelbors, dit wil sê 'n seekadet. He acts in the service of the VOC, and December 17, 1665 he left as a soldier on the 'Nuijtssenburgh "to the Cape of Good Hope. After a journey of about three and a half months to arrive the" Nuijtssenburgh "the afternoon of 1 April 1666 at the Cape. The "Nuijtssenburgh" put on 15 April its journey to Batavië ahead, but John was not this time on board. In the muster-rolls of the officers, soldiers and sailors on May 15, 1666 at the Fort of Good Hope was stationed, is "Johannes Pretorius of Goeree" given as a adelbors, ie a seekadet.

Op Donderdag, 20 Mei 1666, het die Politieke Raad 'n besluit geneem oor die jaarlikse vervoer van voorrade na die eiland Mauritius. On Thursday, May 20, 1666, the Political Council made a decision on the annual transport of supplies to the island of Mauritius. Die voorrade sou vergesel word deur 'n aantal soldate sou 'n 'tweede opperhof' - Dirck Jansz Smient - en garnisoenboekhouer - Jacob Granaet - asook Johannes Pretorius, wat as sekunde en sieketrooster diens sou verrig. The supplies would be accompanied by a number of soldiers would be a 'second inner bailey "- Dirck Jansz widgeon - and garnisoenboekhouer - Jacob Granaet - and Johannes Pretorius, as secunde and sieketrooster service would perform. Op 24 Junie 1666 het hulle aanboord gegaan maar eers op 27 Junie vertrek die 'Hoog Caspel' na Mauritius. On June 24, 1666 they went on board but only on June 27 leaving the 'High Caspel' to Mauritius. 'n Volledige verslag oor Johannes se tydperk op Mauritius is hier te sien. A detailed report on John's time in Mauritius here to see.

Op 9 Desember 1669 kom die skip 'Voerman' in Kaapstad aan. On December 9, 1669, the ship "Charioteer" in Cape Town. Aan boord is ook Johannes Pretorius, na meer as drie jaar se diens in Mauritius. On board was also John Pretorius, after more than three years service in Mauritius. Die Politieke Raad het Johannes aan die begin van 1670 in die pos van 'assistent' in die 'secretarij' aangestel. The Political Council, John at the beginning of 1670 the post of assistant in the 'secretarij' appointment. Hy sou later ook diens doen as Sekretaris van die Weeskamer. He would later serve as Secretary of the Orphan Chamber. (In amptelike dokumente wat behoue gebly het, is sy handtekening nog duidelik te sien, met beide die ae-spelling asook die meer bekende spelling van sy van.) (In official documents preserved, its signature is still clearly visible, with both ae-spelling as well as the more familiar spelling of his surname.)

Die stamvader van die Pretoriusfamilie in Suid-Afrika sterf op 30 April 1694. The progenitor of the Pretorius family in South Africa died on 30 April 1694.



Source: http://pretoriusfamilie.info/pret1/I6.html

Johannes Pretorius ≈ NHK Oude Kerk, op eiland Goeree- Overflakkee, Nederland 16.10.1642 s.v. ds. Wessel Schout * c. 1614 wat sy familienaam na die Latynse vorm Wesselius Praetorius (later Pretorius) verander het tydens sy jare as teologiese student aan Universiteit van Leiden, Nederland, a. op 1.4.1666 in Kaap as adelbors maar vertrek kort daarna as sieketrooster en later sekunde na Mauritius; keer permanent terug na die Kaap op 9.12.1669 en word die familie se stamvader in Suid-Afrika; in 1674 word hy sekretaris v.d. Weeskamer † Kaapstad 30.4.1694 x Kaapstad 18.11.1673 Geertruyda MEYNTJES/MEYNTINGS/MENTHING v. Hasselt, Holland (vandag België) (wed. v. Dirk Bosch) xx Kaapstad 28.2.1677 Johanna VICTOR v. Amsterdam (sy xx Kaapstad 28.10.1696 Johannes Sterrenberg v. Amsterdam)



Stamvader in Suid-Afrika. Hy was 'n sieketrooster en sekunde in Mauritius, later Sekretaris van Weeskamer voor sy vertrek na Suid-Afrika. Gegedoop 26 Oktober 1642, Ouddorp, Nederland.

http://nl.wikipedia.org/wiki/Wessel_Pretorius



Birth: Oct 16 1642

 Ouddorp, Eiland Goeree, Overflakkee, Nederland Baptism:	Oct 26 1642
 Hervormde Kerk, Ouddorp, Holland, Europa Baptism:	Oct 16 1642
 NHK Oude Kerk, op eiland Goeree-Overflakkee, Nederland Baptism:	Oct 16 1642
 NHK Oude kerk, Goeree-Overflakkee, Netherlands Baptism:	Oct 26 1642
 Oudorp, Nederland. Baptism:	Oct 26 1642
 Oudorp, Nederland. Emigration:	1666
 from Netherlands to South Africa Arriveer:	Malherbe bl 169 1666
 Goeree-Overflakkee, Nederland Occupation:	Adelbors 1666 Immigration:	Apr 1 1666
 Cape Emigration:	Apr 1 1666
 Nederland Emigration:	June 27 1666
 Mauritius Immigration:	Dec 9 1669
 Cape Marriage:	Marriage to: Geertruida Meintjies / Pretorius (v1) (born van Hasselt) Nov 18 1673
 NGK, Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika Occupation:	Sekretaris van die Weeskamer 1674
 Cape Marriage:	Marriage to: Joanna (Johanna) (Sterrenberg?) Pretorius [v2] (born Victors) Feb 28 1677
 Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika Death:	Apr 30 1694
 Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika

http://www.iflscience.com/plants-and-animals/newly-discovered-17th-...



arrived in the Cape in 1666.

view all 25

Johannes Pretorius's Timeline

1642
October 16, 1642
Ouddorp, Goeree-Overflakkee, Suid Holland, Nederland (Netherlands)
October 26, 1642
Ouddorp, Goeree-Overflakkee, ZH, Netherlands
October 26, 1642
Ouddorp, Goederede, Zuid-Holland, Netherlands
October 26, 1642
Oude Kerk, Goeree-Overflakkee, Ouddorp, Netherlands
November 16, 1642
Nhk Oude Kerk, Goeree-Overflakee, Nederland
1666
April 1, 1666
Age 23
Netherlands
June 27, 1666
Age 23
Mauritius
1666
Age 23
1669
December 9, 1669
Age 27
Cape