Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte)

How are you related to Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte)?

Connect to the World Family Tree to find out

Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte)'s Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Ds Wessel Barendsz Pretorius (Schout/Schulte)

Also Known As: "Praetorius"
Birthdate:
Birthplace: Leiden, Leiden, ZH, Netherlands
Death: February 12, 1664 (49)
Emmerich, Düsseldorf, North Rhine-Westphalia, Deutchland
Place of Burial: Emmerich, Düsseldorf, North Rhine-Westphalia, Germany
Immediate Family:

Son of Barend Wesselszoon Schout/Pretorius and Aeltgen Jansdochter Schulte
Husband of Josina "Josijntgen'' Claesdochter Pretorius (van Egmond)
Father of Johannes Pretorius; Catharina Pretorius; Elisabeth Praetorius; Maria Schellings; Aeltjie Praetorius (Scout) and 7 others
Brother of Bernardus Pretorius

Occupation: Dominee te Ouddorp en Emmerik, Reverend, Church minister, Priest at Oudorp and Emmerik, Clergyman in Ouddorp and Emmerik, Reverent, Ouddorp and Emmirik, Dominiee te Ouddorp en Emmerik, DOMINEE, Predikant, Dominee
Label: Immigrate to South Africa on 1666
Managed by: Josua Adriaan Joubert
Last Updated:

About Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte)

Ook bekend as Wesselius Schout/Sculte/Pratorius/PRæTORIUS, Wessel Pretorius.

Wessel Schout, born in October 1614, is the eldest son of Berend and Aaltje. At the age of 22 he enrolled as theological student at Album Academicum at Leyden. As was the practice with most students, he Latinised his name to: Wesselius Praetorius. (Praetorius being a judge*) After completion of 3 years of study, he accepted the call to the "Hervormde" (reformed) congregation Ouddorp on the island Goedereede (Goeree) in the province Overflakkee. Wessel married Josyntgen (Josina) Claesdochter van Egmond on June 16, 1641 at Haarlem. They had 7 children (4 sons and 3 daughters). Jo(h)annes is the oldest.

  • <i>praetor , in ancient Rome, originally a <u>consul </ce6/history/A0813353.html></u>, and later a judicial magistrate (from c.366 B.C.). In 242 B.C. two praetors were appointed, the urban praetor (praetor urbanus), deciding cases to which citizens were parties, and the peregrine praetor (praetor peregrinus) deciding cases between foreigners. The urban praetor exercised the functions of the consuls in their absence and of the peregrine praetor when he was holding a military command. Two additional praetors were appointed (227) to administer Sicily and Sardinia, and two more (197) to administer Spain. A principal duty of praetors was the production of the public games. Under the empire the functions of the praetor were gradually taken over by other magistrates. </i>

Tydens sy studies in die Teologie aan die Album Academicum, Leiden, ver- Latyns hy sy naam na Wesselius Praetorius. Dit was mode onder die studente.

Wessel changed his surname from tge Dutch Schout, to German Schulte, then to Latin Praetorius when he became a student, then later to Pretorius.

Text: Pretorius oor drie eeue - ME Pretorius - ISB is source.

He was a student of theology at the University of Leiden, Netherlands, where he changed his name to the Latin form, Wesselius Praetorius, later Pretorius. He became a minister.

A M Cracknell - source: http://www.pretoriusfamilie.info/index.html

Pretorius - wie is ons en van waar Gehasi?

Bestaande navorsing het die oorsprong van die Pretoriusfamilie teruggetrek na die provinsie/staat Nedersakse in Duitsland. Die oudste voorouer wat ons tot dusver kan naspoor, is Wessel Schulte, wat in Schuttorf in die ryksgraafskap Bentheim, gewoon het. Schüttorf het reeds in 1295, 'n jaar voor Amsterdam, dorpstatus verkry. Dit was geleë in 'n streek wat gekenmerk was deur 'n gematigde klimaat, digte eikewoude en sandsteenbrûe. Schüttorf se ambagslui was ook georginseerd in gildes - leerlooiers, skoenmakers en andere.

Kort voor die begin van die 17e eeu, in 1596, aanskou Wessel Schulte se seun Barend Wesselszoon die lewenslig. Nadat hy sy opleiding as skoenmaker voltooi het, het Barend Shüttorf verlaat en hom in Leiden gevestig, moontlik om sy skoenmakerskuns te bevorder.

Voordat daar verder uitgebrei word op die Schulte/Pretorius geskiedenis, moet daar eers 'n ietwat vertel word oor die oorsprong van vanne in die algemeen en dié van Pretorius in die besonder. Verskeie eeue gelede is vanne algemeen bepaal deur die beroepe of professies wat mense beoefen het (Baker/Bakker, Smit/Smith), die plekke waarvandan hulle afkomstig was of geologiese areas (van den Berg, van der Merwe) en patronieme (Wessels - kind van Wessel, Richardson).

In die geval van Pretorius het die oorsprong en betekenis te doen met eersgenoemde. Ons moet egter begin by 'n van wat nie eintlik lyk of dit verwant kan wees nie, naamlik die Duitse van Schulte. In Duits beteken die van "Skildwag". Toe bogenoemde Barend Wesselszoon Schulte na Leiden trek, het hy die Hollandse van Schout aangeneem. Schout beteken ook wag (soos in Rembrandt se "Nagwag" of "Schout by Nacht"), maar dit was ook die titel van die amptenaar wat aangestel is om administratiewe take te verrig en regstoepassing te verseker - soortgelyk aan die huidige magistraat. Barend en sy vrou Aaltje Jansdochter se seun Wessel (* Okt 1614) het in 1636 by die Universiteit van Leiden ingeskryf, waar hy teologie studeer en later as dominee kwalifiseer het. Die praktyk in daardie jare was om, wanneer die universiteit betree word, 'n mens se van te ver-Latyns. Die Latynse ekwivalent van "schout" is "praetor" en Wessel (ook soms na verwys as Wesselius) het die van Praetorius aangeneem, wat later Pretorius sou word.

Om terug te keer na die geskiedenis: Nadat hy sy studies voltooi het, neem Wessel 'n beroep aan na die Hervormde gemeente in Ouddorp op wat vandag as Goerree-Overflakkee bekend staan. Hy sou daar as predikant diens doen van 1639 tot 1653. Op 16 Junie 1641 word hy in Haarlem in die eg verbind met Josyntgen Claesdochter van Egmont. Hierdie egpaar het 3 seuns en sewe dogters gehad - een seun en vier dogters is te Ouddorp gebore en 2 seuns en drie dogters in Emmerik, waar Wessel die laaste jare van sy bediening verrig het.

---------------------------------------------------------------------------------

­ PRETORIUS

Barend Wesselsz

Die stamvader in Nederland is Barend Wesselsz. Schout * Schuttorp, i.d. graafskap Bentheim, later skoenmaker in Leiden. x (Pieterskerk) Leiden 6.5.1612 Aeltgen Jansdr.; xx 19.4.1643 Annetgen Jacobsdr., v. Egmond. Barend en sy tweede eggenote het tydens die pesepidemie tussen 4.2.1668 en 23.10.1669 in Leiden om die lewe gekom. Hulle het 'n voorseun, Wessel Schout gehad, wat die van Schout (magistraat) in Latyn vertaal het tot Pretorius, As Wesselius Pretorius word by 22.11.1636, 22 jaar oud, in die Album Academicum ingeskryf. In 1639 word by predikant op Ouddorp, op die eiland Goeree (Nederland) en later in Emmerik; wat in dié dae 'n Nederlandse vesting was, x 1641 Josyntgen Claesdochter, v. Egmond. Die egpaar het 4 seuns en drie dogters gehad. Een van hulle, Johannes, » 16.10.1642, was die stamvader v.d. Suid-Afrikaanse familie Pretorius. Hy was eers sieketrooster en "Tweede Persoon" op Mauritius en kom 1666 Kaap toe. 1670 Assistent, 1674 Sekretaris v.d. Weeskamer, † 30.4.1694. x 1673 Geertruyd Meyntjes, v. Hasselt, wed.v. Dirk Bosch; xx 28.2.1677 Johanna Victor, v.Amsterdam. As weduwee hertrou sy met Johan Starrenberg, v. Amsterdam.

Judi Marais-Meyer -

GR - C C de Villiers Vol 2 bygewerk deur Cor Pama

----------------------------------------------------------------------------------

Gebore te Leiden, Zuid-Holland, Nederland c 1614, trou met Josyntgen CLAESDOGTER op 16 Junie 1641, sterf 15 Februarie 1664 te Emmerich, Nordrhein-Westfalen, Duitsland



Wessel was a "voorseun" (born before his parents were married) . At the age of 22 he enrolled as theological student at Album Academicum a t Leyden. As was the practice with most students, he Latinised his name t o: Wesselius Praetorius (Praetorius being a judge or magistrate). 22 No v 1636. After completion of 3 years of study, he accepted the call to the “Hervor mde” (Reformed) congregation Ouddorp on the island Goedereede (Goeree) i n the province Overflakkee. He was also a minister in Emmerik, Netherland s.



Dominee te Ouddorp en Emmerik.

http://nl.wikipedia.org/wiki/Wessel_Pretorius



Born Wessel Schout, the magistrate translated his name into latin as Wesselius Pretorius.


GEDCOM Note

He was a "voorseun" (born before his parents were married). He translated his name from Wessel to Wesselius and his surname from Schout ("magistrate") to Pretorius (Latin for magistrate).

view all 19

Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte)'s Timeline

1614
October 1, 1614
Leiden, Leiden, ZH, Netherlands
1642
October 16, 1642
Ouddorp, Goeree-Overflakkee, Suid Holland, Nederland (Netherlands)
1642
1644
April 9, 1644
Goeree, Zuid-Holland, Netherlands
1644
Goeree, Netherlands
1645
1645
Goeree, Netherlands
1646
September 9, 1646
Goeree, Netherlands
1648
1648
Oudorp, Noord-Holland, Netherlands
1649
1649
Goeree, Netherlands