Johannes Christoffel Steyn

Is your surname Steyn?

Research the Steyn family

Johannes Christoffel Steyn's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Christoffel Steyn

Also Known As: "Hans. b1c3d11e4f1"
Birthdate:
Birthplace: Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
Death: October 20, 1887 (88)
Pretoria, Zuid Afrikaanse Republiek (Transvaal), South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes Christoffel Steyn, b1c3d11e4 and Martha Susanna Steyn, b3c1
Husband of Petronella Helena Steyn
Father of Helena Dorothea Minnaar; Johannes Christoffel Steyn, b1c3d11e4f1g2; Martha Suzanna Peach; Hendrik Nicolaas Steyn, b1c3d11e4f1g4; Daniël Frederik Jacobus Steyn, b1c3d11e4f1g3 and 1 other
Brother of Daniel Frederik Jacobus Steyn, b1c3d11e4f2; Martha Maria Christophelina Steyn, b1c3d11e4f3; Helena Johanna Susanna Steyn, b1c3d11e4f4 and Elizabeth Gertruida Cornelia Steyn, b1c3d11e4f5

Occupation: Lived at Kliprivier, dist. Swellendam, was Voortrekker and later on farmer and magistrate of Potchefstroom
ID: b1c3d11e4f1
Managed by: Private User
Last Updated:

About Johannes Christoffel Steyn

Baptism:

DN :

JC Steyn het vanaf Swellendam na die noorde getrek ongeveer 1837. Hy was een van die pioniers in Natal en het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem (F.A.F. Wichmann "'n Merkwaardige Voortrekker", die Huisgenoot, 28 Januarie 1938). Hy was betrokke by die totstandkoming van die Republiek Natalia, maar verhuis ná die Britse anneksasie van die gebied in 1843 na Wes-Transvaal.

In 1845 tree hy op as veldkornet in die Orighstad distrik en neem deel aan 'n tog om 'n geskikte transportpad na Delagoabaai te vind. Hy was mede-ondertekenaar van die Sandrivierkonvensie in 1852 en verhuis kort daarna na Buffelsrivier in Noord-Natal. Daar het hy gehelp met die totstandkoming van Utrecht en het hom beywer vir die inlywing van die gebied by die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1859.

Vanweë sy grondige kennis van die Hollandse reg word hy benoem as landdros van Potchefstroom. Sy eggenote, Petronella Helena Schoeman, was 'n niggie van kommandantgeneraal Stephanus Schoeman, een van die stigters van die Lydensburgse Republiek. Steyn en kommt. Schoeman het saam in opstand gekom teen die benoeming van H.H. Grobler as die nuwe president van Transvaal ná M.W. Pretorius. Schoeman het homself as president uitgeroep en vir Steyn as sy kommandant-generaal aangestel. Hulle is egter weer deur die Volksraad ontslaan en Steyn het sy pos as landdros verloor. Hierna het hy hom aan die openbare lewe onttrek en op sy plaas gaan woon. Sy vurige patriotisme het egter weer in 1877 opgevlam met die Britse anneksasie van Transvaal. Hy het die Britse vlag in Potchefstoom gaan stryk en daaroor in die tronk beland.

Sy seun, Daniel Frederik Jacobus Steyn, was die eerste regspraktisyn in Transvaal en jarelank lid vir Potchefstroom in die Volksraad. Hy het diwels as staatsprokureur opgetree in was adjudant van SJP Kruger toe laasgenoemde kommandant-generaal was.

Sy kleinseun, Frederik Simon Steyn, het sy skoolopleiding aan die South African College in Kaapstad ontvang. Daarna was hy sewe jaar lank onderwyser in die Vrystaat. Hy het deelgeneem aan die Tweede Anglo-Boere Oorlog en het by Colesberg en elders geveg. Na die oorlog was hy assistent-magistraat op Wakkerstroom. Vanaf 1924 praktiseer hy as prokureur op Wakkerstroom. Na sy aftrede verhuis hy na Pretoria.

Source: Die families van Ou Swellendam Deel 1 Steyn p. 17

Voortrekkerstamouers 1835-1845 by Jan C. Visagie published 2011, page 474

"STEYN, JOHANNES CHRISTOFFEL alb2cldlle4fl* Swellendam28/9/1799=Swellendam 7/10/1804 t Pretoria 20/10/1887 X 7/8/1825 Petronella Helena Schoeman. Woonplek: Waarskynlik Khprivier, Swellendam. Vertrekdatum: Onbekend. Ongeveer 1838, hoewel hulle reeds as doopgetuies in Oktober 1837 (op die trekpad) aangeteken word. Trekgeselskap: Onbekend. Dis egter bekend dat baie Swellendammers as familiegroepe vertrek het en dikwels eers in een van die noordoostelike distrikte vertoef het voor hulle die grens oorgesteek het. Volgens oorlewering was hy die ‘voorman’ van die Swellendamse Voortrekkers, maar dit is onwaarskynlik dat een persoon op hierdie aanspraak geregtig is. Step het aanvanklik in Natal gewoon en daarna na Ohrigstad verhuis. Ver- (HANS) volgens het hy in die Wes-Transvaal, Buffelsrivier (Utrecht) en Potchefstroom gewoon. Hy was op verskeie plekke landdros en ook kommandantgeneraal van die ZAR. ’n Foto van Step is te vinde in Die Huisgenoot, 28/1/1938 (Lys 46;SABWIII, pp 776-777; De V, p 829; GXFN, p 582; Du Toit en Steenkamp,reds: Bloedrivierse eeuiesgedenk boek, p 79). S”N, JOHANNES GERHARDUS alb2cld4e2f5=22/12/1799 Xegenote onbekend. Woonplek: Waarskynlik Baviaansrivier, Somerset, waar sy ander broers gewoon het. Vertrekdatum: Waarskynlik Sept/Okt 1837 indien hy saam met sy familie getrek het. Trekgeselskap: Lucas Johannes Meyer? Op 3/5/1840 is die plaas Doornfontein aan die Vaalrivier vir hom aangeteken en op 20/ 1 1 / 1845 en 23/4/1846 is die plase Papkuilsfontein en Buffelsfontein, Ohrigstad, op sy naam geregT,’i s t reer (MI2<4 33,3/5/1840, no 273, TAB; De V, p 927; Breytenbach en Pretorius, reds: Notule, SAR, Dee1 1, pp 172,187,maarkykookp 183)."

Foto van Johannes Christoffel Steyn met erkenning aan Marena van Hemert geplaas.

view all 11

Johannes Christoffel Steyn's Timeline

1799
September 28, 1799
Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
1804
October 7, 1804
Age 5
Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
1827
January 19, 1827
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1830
May 2, 1830
1832
December 31, 1832
1832
George, Western Cape, South Africa
1835
October 26, 1835
1862
1862
1887
October 20, 1887
Age 88
Pretoria, Zuid Afrikaanse Republiek (Transvaal), South Africa

Death Notice / Sterfkennis "South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-CS93-5?cc=2520237... : accessed 1 April 2017), > image 296 of 1195; citing Master of the High Court, Pretoria.

DEPOT TAB
SOURCE MHG
TYPE LEER
VOLUME_NO 0
SYSTEM 01
REFERENCE O/3824
PART 1
DESCRIPTION STEYN, JOHANNES CHRISTOFFEL.
STARTING 1887
ENDING 1887

Source: NAAIRS