Matching family tree profiles for Johannes Swart
Immediate Family
-
Privatespouse
-
Privatechild
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Johannes Swart
b3 Pieter * Nederland, gesterf: voor 22 Aug 1756. Het aanvanklik op Stellenbosch gewoon, later op Uilkraal (Bredasdorp). Sy kinders was reeds Melkbossers; getroud: 15 Jun 1721 Sara du Buis, gedoop: Simondium-kerk 11 Nov 1701, gesterf: 1766
c1 Johannes * 13 Mar 1722, gesterf: 1780, woon op Uilkraal, getroud: 19 Jul 1750 Elsabe of Elsie Jansen, gedoop: 17 Aug 1727, dogter van: Jan Dirk Jansen
d1 Luytje gedoop: 23 May 1751, getroud: 14 Apr 1776 Johannes Bernardus Swart, gedoop: 19 Apr 1750
d2 Petrus gedoop: 25 Feb 1753, getroud: Geertruida Swart, gedoop: 15 Oct 1758. Nageslag: Swarts van Bietourivier, naby Napier en Caledonners
d3 Johannes Jochemus gedoop: 24 Nov 1754, boer Ratelrivier (Bredasdorp); getroud: 8 Feb 1778 Maria Magdalena Brits, gedoop: 8 Feb 1754
d4 Johanna Agnita gedoop: 2 Feb 1755
d5 Sara gedoop: 31 Oct 1756, getroud: 31 Oct 1774 Cornelis Swart, gedoop: 14 Nov 1751
d6 Petronella gedoop: 12 Nov 1758, getroud: 7 May 1775 Philip Fourie, gedoop: 31 Dec 1747
d7 Daniel * 17 Jan 1760, gesterf: 13 Jan 1828; boer Sersjantsrivier; getroud: 24 Apr 1803 Maria Magdalena Maree, gedoop: 25 Jun 1780, gesterf: Caledon 2 Nov 1857, weduwee van: Barend Geldenhuys
d8 Johanna gedoop: 15 Nov 1761, getroud: Jacobus Nicolaas Swart, gedoop: 2 Mar 1755
d9 Elsabe gedoop: 25 September 1763, getroud: 11 Nov 1781 Cornelis Jan Lourens, 31 Jan 1762
d10 Hendrina gedoop: 14 Apr 1765, boer Helderfontein, Die Scheiding, Caledon; getroud: 15 Jan 1786 Hendrik Albertus Swart, gedoop: 30 Sep 1764
d11 Margaretha Maria gedoop: 23 Nov 1766, getroud: 17 Oct 1784 Hendrik Jacobus Lourens, gedoop: 9 Feb 1766, van Voëlvlei en Soetendalsvlei, Bredasdorp
d12 Gerhardus Jacobus gedoop: 26 Mar 1769
d13 Jacobus Johannes gedoop: 28 Oct 1770, gesterf: Bredasdorp 23 Jun 1862; getroud: 10 Feb 1793 Sophia Margaretha Maree, gedoop: 10 Jul 1774; hertroud: 6 Jul 1803 Cornelia Geertruida Geldenhuys, gedoop: 6 Jul 1783, gesterf: 12 Aug 1840
Johannes Swart's Timeline
1736 |
March 24, 1736
|
Stellenbosch, Cape, South Africa
|
|
1751 |
1751
|
||
1753 |
February 1753
|
Suid-Afrika
|
|
1754 |
November 24, 1754
|
Stellenbosch, South Africa
|
|
1755 |
1755
|
||
1756 |
1756
|
Stellenbosch, Brede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
1758 |
November 12, 1758
|
Cape of Good Hope
|
|
1760 |
January 17, 1760
|
||
1761 |
1761
|
Stellenbosch, Cape Colony, South Africa
|