Historical records matching Pieter Petrus Swart, b3c3
直系亲属
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Pieter Petrus Swart, b3c3
Baptism
Marriages
P Swart - M C Bury Marriage Redord - Not Yet Located
P Swart - J M Swart Marriage Record (Cape Town)
------------------------------------------------------------------------------------
b3 Pieter * Nederland, gesterf: voor 22 Aug 1756. Het aanvanklik op Stellenbosch
gewoon, later op Uilkraal (Bredasdorp). Sy kinders was reeds
Melkbossers; getroud: 15 Jun 1721 Sara du Buis, gedoop: Simondium-kerk 11 Nov 1701, gesterf: 1766
c3 Pieter * 14 May 1726, gesterf: Augustus 1802; boer Karsrivier, Bredasdorp; getroud: 28 Feb 1751 Maria Catharina Bury, gedoop: 11 Jul 1734, gesterf: 25 Oct 1764; hertroud: 2 Nov 1766 Jacoba Margaretha Swart, gebore: 1 Jul 1749, gesterf: 9 Sep 1826
Die Geslagsregister van Die Swart Familie in SA. Opgestel deur Prof Dr CGS de Villiers en geredigeer deur LCP Endemann; Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1977; p 217.
Pieter trou op 28.12.1751 met Maria Catharina Bury. Uit die huwelik is 7 kinders (d1 - d7) gebore. Maria sterf 25.10.1764.
d1 Pieter Gerhardus, gedoop 15 Julie 1753 as kind oorlede;
d2 Johannes Nicolaas x Elisabeth Catharina Blom;
d3 Jacobus gedoop 22 Augustus 1756 x Maria Swart (b2c2d5);
d4 Daniel Johannes x Maria Elizabeth van Zyl;
d5 Catharina Johanna gedoop 29 Januarie 1758 x Johannes Matthys Lourens;
d6 Sara Johanna; gedoop 23 Januarie 1763
d7 Hendrik Albertus gedoop 30 September 1764 x Hendina Swart (b3c1d10)
Op 02.11.1766 trou hy met Jacoba Margaretha Swart (b2c3d3). Uit die huwelik is 8 kinders (d8 - d15) gebore.
d8 Nicolaas gedoop 7 Februarie 1768 x Elizabeth Maria Pogenpoel (b4);
d9 Dirk Hermanus * 22.9.1772 gedoop 31 Januarie 1773 † 15.2.1852 (80.4.22) x Kaapstad 30.9.1804 Maria Catharina SWART ≈ 18.10.1789 † 25.7.1860 (71.5.-) d.v. Daniel Andries Swart en Maria Catharina Cordier
d10 Elisabeth Helena gedoop 22 Oktober 1775 x Dirk Cornelis Uys (C3/b1c5d1);
d11 Pieter gedoop 18 Januarie 1778 x Catharina Elisabeth Blom (a2b4c8);
d12 Johannes Cornelis (Jan) gedoop 24 Maart 1780 x Susanna Dorothea Geldenhuys (b6c3d5e6);
d13 Jacoba Catharina; gedoop 17 November 1782
d14 Nicolaas Barend gedoop 15 Januarie 1786 x Elsie Johanna Geldenhuys (b6c3d5e7);
d15 Gerhardus Paulus gedoop 21 Desember 1788 x 19.06.1808 Johanna Christina Human (b5cd4), xx 23.07.1845 Anna Margaretha Swart (Ouma Anna / b3c1d13e2), xxx 08.03.1858 Magdalena Johanna de Villiers.
According to other records, Pieter was born in Stellenbosch, not Bredasdorp!
Pieter Petrus Swart, b3c3的年谱
1726 |
1726年5月14日
|
Bredasdorp, Overberg District Minicipality, South Africa, Western Cape
|
|
1726年6月9日
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
||
1726年6月9日
|
Bredasdorp
|
||
1726年6月9日
|
Cape Town, Cape Province, South Africa
|
||
1753 |
1753年6月7日
|
||
1754 |
1754年
|
Swellendam, Overberg District Minicipality, South Africa, Western Cape
|
|
1756 |
1756年3月27日
|
Bredasdorp, WC, South Africa
|
|
1757 |
1757年10月31日
|
Cape Colony
|
|
1757年10月
|
"Melkbosch", Caledon, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|