Historical records matching Josias de Kock
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Josias de Kock
Judi Marais-Meyer register MRIN 1208
Inventaris van skoonvader Michiel Otto MOOC8/18.60
Josias & Maria doop hulle eerste kind, 'n dogter, in 1744 op Stellenbosch.
Hulle gesamentlike testament is op 1750.03.15 geteken.
Daar is agt kinders gebore uit sy eerste huwelik met Maria Elizabeth Malan.
Waarskynlik burger van Stellenbosch sedert 1743.
Gekeur as Kaptein van die Burgermag 1763 & 1769.
Hy was aangestel 1763.12.13, 1765.12.10, 1769.12.12, & 1771.1771.12..10 as Heemraad van Stellenbosch & die Drakenstein distrikte. 1770 word hy die eienaar van die plaas Waterval, distrik Villiersdorp, 1800 woon hy op die lenings plaas "De Bot Rivier"wat toegeken was in 1792. Die dorp Botrivier het hier ontwikkel. 'n Gedeelte van die plaas bestaan nog en is bekend as "De Compagnies Drift".
In 1785 deel hy die plaas "Bontebokskraal" om die helfte met Gabriel Le Roux.
Hy woon sedert 1759 op"De Compagniesdrift" aan die Botrivier.
In 1781 vra hy sy ontslag as Kaptein van die Infanterie van Stellenbosch. as gevolg van hoe ouderdom. Dit word toegestaan en sy seun , eerste Luitenant Daniel Jacobus word in sy plek aangestel as Kaptein.
1743 became Burgher from Stellenbosch until 1745
1763 -1769 Captain in Citizen force
Heemraad of Stellenbosch and Drakenstein
1770 became owner of Waterfall, Villiersdorp
1792 farm on De Botrivier
1785 share Bontebokskraal with Gabriel Le Roux
Josias de Kock's Timeline
1721 |
April 13, 1721
|
||
April 20, 1721
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
||
April 24, 1721
|
Cape Town, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
||
1744 |
April 3, 1744
|
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
1746 |
February 13, 1746
|
Stellenbosch, WC, South Africa
|
|
1748 |
1748
|
Kaapkolonie,Suid Afrika
|
|
1750 |
1750
|
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
|
|
1753 |
1753
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1755 |
July 6, 1755
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|