Historical records matching Jurriaan Jansz Appel, SV/PROG
Immediate Family
-
son
-
son
-
son
-
father
-
mother
About Jurriaan Jansz Appel, SV/PROG
Volgens die nuutste uitreiking aangaan stamvaders van Suid Afrika - Die Herkoms van die Afrikaner word die volgende inligting verskaf: Jurrian Appel afkomstig vanaf Nederland. APPEL Jurrian / FERDINANDUS Jannetje (1) Die (1) staan vir slegs een kind. LW Geen Jansz word hier gebruik nie.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
a1 Jurriaan Jansz Appel van Amsterdam, tree in 1658 uit die diens van die H.O.I.K. en word burger aan die Kaap. getroud: Jannetje Ferdinandus, van Kortryk.
b1 Johannes gedoop: 4 Aug 1660
b2 Ferdinandus gedoop: 4 Oct 1665, burger Stellenbosch, getroud: Lavina Cloete. gesterf: 1717
Jurriaan Jansz Appel v Amsterdam, tree in 1658 uit die diens vd VOC, word burger aan die Kaap en vestig op Rondebosch X 1664 Jannetje Ferdinandus v Kortryk, Nederland. Bron: SAF 1 p 255.
Jurriaan Jansz Appel, SV/PROG's Timeline
1640 |
March 1640
|
Amsterdam, Government of Amsterdam, Province of Holland, Netherlands
|
|
1640
|
Cape Town, South Africa
|
||
1660 |
1660
|
Kaapkolonie,Suid Afrika
|
|
1665 |
October 4, 1665
|
Caap de Goede Hoop
|
|
1670 |
1670
|
Flörsheim am Main, Main-Taunus-Kreis, Hessen, Germany
|
|
1672 |
July 7, 1672
Age 32
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
???? | |||
???? |