Kommandant Gideon Jacobus Scheepers, b2c1d3e1f2g2h1i2

Is your surname Scheepers?

Connect to 5,472 Scheepers profiles on Geni

Kommandant Gideon Jacobus Scheepers, b2c1d3e1f2g2h1i2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Kommandant Gideon Jacobus Scheepers, b2c1d3e1f2g2h1i2

Also Known As: "''John''"
Birthdate:
Birthplace: Middelburg, Transvaal, Suid Afrika
Death: January 18, 1902 (23)
on the Murraysburg Road,, Graaff-Reinet, Cape Colony, South Africa (Gefusileer deur die Britte tydens die ABO)
Place of Burial: After his burial, the British exhumed his remains and buried him in an unknown place for fear that his fellow soldiers would claim the grave. The location is unknown to this day.
Immediate Family:

Son of Jacobus Johannes Scheepers, b2c1d3e1f2g2h1 and Sophya (Sophia) Charlotte Scheepers
Brother of Sophia Charlotte Liebenberg; Schalk Willem ''Biel'' Scheepers; Elsje Josina Sommers; Catharina Elizabeth Botha; Jacobus Johannes ''Kosie'' Scheepers and 4 others

Occupation: Cammandant - Federal Forces
Managed by: Maria Francina Botha
Last Updated:

About Kommandant Gideon Jacobus Scheepers, b2c1d3e1f2g2h1i2



===Burger Deaths ABO=== Added by AR Swanepoel

Database ID: 2753
Surname: SCHEEPERS
First Name: Gideon Jacobus, Cmdt
Age: 23
Address: "Grootlaagte" Middelburg Transvaal
Commando: Transvaal Artillery/De Wet's scouts
Battle: Graaff Reinet
Date: 18/01/1902
Buried: N/A



http://nuwegeskiedenis.co.za/boere-held-gideon-scheepers-herdenk/ Onaktief op 2020-06-14


http://www.executedtoday.com/2012/01/18/1902-gideon-scheepers-boer-...


DEATH NOTICE


GRAAFF-REINET district, Karoo Nature Reserve, Gideon Scheepers memorial


Kommandant Gideon Jacobus Scheepers (1878 - 1902), Boere militêre leier tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Gideon Scheepers is gebore op 4 April 1878 op Middelburg in die Zuid-Afrikaanse Republiek. Op die ouderdom van 16 jaar word hy heliografis by die ZAR-artillerie, maar in 1898 gaan hy die Oranje-Vrystaat Republiek om 'n veldtelegrafiediens te help vestig.

Met die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog word hy as heliografis vir die ZAR na Natal gestuur. Later is Scheepers betrokke by die Slag van Magersfontein. Met genl. Piet Cronje se oorgawe by Paardeberg, ontsnap Scheepers.

Op 22 word Scheepers kommandant van ‘n 150-man-eenheid wat die Britse troepe die stryd in die Kaapkolonie moet aansê. Die klein kommando het veral sukses om Britse spoor- en telegraafverbindings in die Kaap te saboteer, terwyl hinderlae die Britse troepe verliese toedien. In hierdie skermutselinge word Scheepers se heldhaftigheid ten toon gestel. Dit lei daartoe dat Scheepers se teenwoordigheid in die Kaapkolonie meebring dat baie Kapenaars by die Boere magte aansluit teen Brittanje.

Op 10 Oktober 1901 word Scheepers ernstig siek naby Prince Albert en vra om agtergelaat te word. Die Britte neem hom gevange op Koppieskraal naby Prins Albert en stuur hom na ‘n tronk op Graaff-Reinet. ‘n Krygsraad misken sy aanspraak as offisier van die Boere republieke se magte en aanvaar onbetroubare getuienis dat hy oorlogsmisdade gepleeg het. Hy word skuldig bevind aan oorlogswandade, waarna hy in 1902 deur 'n vuurpeleton gefusilleer word. Die Britte weier om sy stoflike oorskot te oorhandig, en hy word in ‘n onbekende graf begawe. Scheepers verwerf martelaarstatus deur die Britse krygshof se optrede en hy word as een van die helde van die Boeremagte gereken.



Boerekommandant was teenwoordig by Slag van Magersfontein op 11 Desember 1899. Gevange geneem op 10/10/1901 te "Koppieskraal" distrik Prins Albert, terwyl hy ernstig siek was aan longontsteking en word na die tronk op Graaff - Reinet oorgeplaas. Is skuldig bevind en gefusileer te Graaff - Reinet op 08/01/1902. Was nooit getroud nie maar wel verloof aan Johanna Scheepers.

Suid - Afrikaanse Geslagregisters: Lombard en Heese


Weblad: https://www.sahistory.org.za/dated-event/gideon-scheepers-executed

Film: https://www.imdb.com/title/tt6187298/

Monument te Uniondale: https://www.uniondale.co.za/listing/gideon-scheepers-memorial

Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Gideon_Scheepers

Wikiwand: https://www.wikiwand.com/af/Gideon_Scheepers#/overview

Gideon Scheepers, soos Christiaan de Wet, benodig behoorlike eweknie-beoordeelde revisionistiese navorsing. Intussen blyk die Wikiwand-artikel heel geloofwaardig en goed gedokumenteer te wees. Ek stem egter nie met sekere stellings saam nie.

Die verhoor was m.i. regverdig. Daar is selfs foto’s geneem. Hy is kwytgeskeld van aanklag no 5. Op sekere het hy skuld erken. Op andere het hy die blaam na opdraggewers verskuif, terwyl hy juis deur hulle gewaarsku teen die afbrand van huise. Ook is die blaam afgewentel na ‘n luitenant, manskappe en andere. Hy het geboue afgebrand bloot omdat die mense nie die republikeinse saak goedgesind was nie, ander mense, meesal swart, het hy koelbloedig vermoor. Die hofrekords is vir bekragtiging verwys, so dis alles legitiem. Daar was wel ‘n republikeinse strategie om in die Kaap troepe in te stuur, maar om teen Britse soldate te veg, nie teen burgerlikes nie. Sy kommando het volgens die Uniondale-monument uit meer as 50% tienderjariges bestaan. ‘n Twee en twintigjarige kommandant in bevel van tieners is moeilikheid soek. Ek het self tydens my gedonge diensplig gely onder offisiere en onder-offisiere sonder lewenservaring en het ‘n insident meegemaak waar ‘n 17-jarige “trigger-happy” troep groot probleme veroorsaak het.

My beeld van Scheepers is die van ongedissiplineerde soldaat, liegbek, blaamverskuiwer, dief en terroris, ongeag sy krygsvernuf.

Sy verhoor mag dalk gebreke had in terme van die Geneefse Konvensie. Hy was ‘n republikense burger, nie ‘n Kaapse rebel nie. Hy moes as krygsgevangene behandel geword het. Alternatiewelik, synde sy misdade teen burgerlikes was, moes hy in ‘n burgerlike hof verhoor gewees het. Ek is teen alle teregstellings, selfs iemand soos hy. Net soos Jan Smuts se flater met Jopie Fourie, wat wel tegnies aan hoogverraad skuldig was, is ‘n martelaar geskep.

Wat van sy oorskot geword het is ‘n besondere saak. Hy is in ‘n droë rivierbedding gefusileer langs ‘n voorbereide oop graf. Daarom is die monument 100m weg van die plek van teregstelling. Wat daarna daarvan geword het, is nie duidelik nie. Een weergawe is dat ongebluste kalk daaroor gegooi is, wat dit sou vernietig. ‘n Ander vermoede is dat dit dieselfde nag verwyder en op ‘n onbekende plek begrawe is. Die rede wat aangegee is, is ongeldig. Al was hy wie hy was, was dit nie te veel gevra om dit uit die staanspoor aan sy makkers te gee om dit op ‘n bekende plek te begrawe wat sy geliefdes kon besoek nie. Lykskending en opgrawing sonder prosedure is misdade op sigself, vandag in elkgeval.

Twee kommissies en 'n egpaar wat die saak weer ondersoek het in 1999, Taffy & David Shearing kon ook niks vind nie. Eersgenoemde, Dr Hilary Anne Shearing is ‘n outoriteit op die ABO en veral op die Kaapse rebelle.

David Abraham Swanepoel

  • **********

He accompanied the Free State commandos to its western border. During the Siege of Kimberley he shot two captured natives (then the polite term) on the grounds that they were allegedly scouts. General Christiaan de Wet used him as a scout and later promoted him to captain in charge of his own reconnaissance corps.[1]: p. 19. 

Invasion of the Cape
edit
In December 1900 Scheepers was a member of commandant Kritzinger's commando that invaded the Cape Colony.[1]: p. 29.  Within eight weeks their ways parted when Kritzinger returned to the Free State.[1]: p. 55.  After recruiting many Cape rebels, he was promoted to commandant of 150 men, marauding in the Cape.[2] Kritzinger's commando sabotaged British rail and telegraph lines. They executed blacks accused of spying for the British. They burnt houses, shops and public buildings. In September 1901 Scheepers started getting ill. By 10 October, when they were close to the Prince Albert Road station, he was too ill to stay with his commando and he had to be left behind. The British captured him on 12 October and he was given the necessary medical treatment.[1]: p. 144.  By December 1901 he had recovered sufficiently to be taken to the gaol in Graaff-Reinet.[1]: p. 148. 

Trial and execution
edit
Scheepers faced 16 charges in a court martial: 7 of murder, 1 of attempted murder, 1 that he placed a prisoner in the enemy's line of fire, 1 of maltreatment of a POW, 3 of assault, 2 of malicious injury to property and 1 of arson (15 incidents). 54 witnesses were called to testify for the prosecution.[3] Scheepers appointed his own attorney Carl Auret to defend him.[1]: p. 150. 

Scheepers was convicted on all counts except one of the murder charges. He was sentenced to death. On 18 January 1902 he was executed by firing squad, while tied to a chair.[4] He was reburied during the night in an unknown grave, and to this day his place of burial is unknown.[5]

Wikipedia

view all 12

Kommandant Gideon Jacobus Scheepers, b2c1d3e1f2g2h1i2's Timeline

1878
April 4, 1878
Middelburg, Transvaal, Suid Afrika
October 6, 1878
Middelburg, Transvaal, South Africa
1902
January 18, 1902
Age 23
on the Murraysburg Road,, Graaff-Reinet, Cape Colony, South Africa