Maria Hendrina Zietsman, b6c1d2

Is your surname Zietsman?

Connect to 932 Zietsman profiles on Geni

Maria Hendrina Zietsman, b6c1d2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Maria Hendrina Zietsman, b6c1d2

Also Known As: "Baynes"
Birthdate:
Birthplace: Wilgefontein, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Death: June 20, 1875 (35)
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa (After childbirth)
Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Paulus Hermanus Zietsman, b6c1 and Magdalena Petronella Zietsman, c4d1e3f2g3
Wife of Joseph Baynes, b1
Sister of Magdalena Petronella Zietsman, b6c1d1; Johannes Philip Zietsman; Matthys Hendrik Zietsman; Barend Gabriel Zietsman, b6c1d6; Paul Hermanus Zietsman and 6 others

Managed by: Leoné Gardner
Last Updated:

About Maria Hendrina Zietsman, b6c1d2

Maria Hendrina Zietsman *4/10/1839 ≈4/8/1840 †20/6/1875 was die 2de dogter van Paul Hermanus Zietsman (≈ 6/11/1814) en sy vrou Magdalena Petronella Marais(≈18/8/1819) en is in Petermaritzburg gebore. Haar ouers het op die plaasKruysfontein naby Uitenhage gewoon voor die Groot Trek. Haar vader en oupa Johannes Philip Zietsman was albei sakemanne in die distrik. Tydens die trek het hulle waarskynlik saam met die trek van Karel Landman gekom. Maria se vader het met die stigting van de Republiek Natalia 'n lid en sekretaris van die Volsraad geword en haar oupa Zietsman ook 'n lid van die volksraad en landdros van Pietermaritzburg. Maria word op die plaasWilge Fontein naby Pietermaritzburg, groot. Teen 1874 besit Maria se pa 'n groot dubbelverdiepinghuis op die hoek van Kerk- en Chapelstrate en 'n verder 9 plase.

Op 11 Junie 1874 tree se in die huwelik met Josph Baynes *2/3/1842 †16/7/1925. Baynes is in Engeland gebore en kom in 1850 saam met sy ouers na Natal. In 1868 neem hy die boerderybedrywighede by sy vader oor op Nelsrust en tree eers 6 jaar later in die huwelik met Maria Zietsman. 'n Jaar later op 9/6/1875 gee sy geboorte aan 'n dogterthie wat net twee dae leef. Maria self sterf 9 dae later op die ouderdom van 36 jaar. Die dogtertjie word op Nelsryst begrawe, waar Joseph weer 3 jaar later in die huwelik tree met SArah Tomlinson. Joseph word later 'n gesiene burger wat die 1ste melkfabriek in Suid Afrika daargestel het. Hy word Minister van Grondsake en werke in Natal en ontvang die toekenning Companion of the most Distinguished Order of St. Michael and St. George van die Britse regering. Sy plase Nelsrust, Nooitgedacht, Meyershoek en Onrust vorm vandag die plaas Baynesfield, Suid van Pietermaritzburg.

Bron/Source - Voortrekkerbegrafplaas Pietrmaritzburg - Louis Eksteen pagina 48

view all

Maria Hendrina Zietsman, b6c1d2's Timeline

1839
October 4, 1839
Wilgefontein, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1840
August 4, 1840
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1875
June 20, 1875
Age 35
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
????
Voortrekkerbegrafplaas Baken 26 Perseel 1C, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa