Marthinus Laurentius Neethling

Is your surname Neethling?

Connect to 1,582 Neethling profiles on Geni

Marthinus Laurentius Neethling's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Marthinus Laurentius Neethling

Also Known As: "Lord Neethling"
Birthdate:
Birthplace: Polkadraai Road, Stellenbosch, Cape Winelands, WC, 7600, South Africa
Death: March 20, 1913 (87)
Polkadraai Road, Stellenbosch, Cape Winelands, WC, 7600, South Africa
Place of Burial: Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes Henoch "Jan" Neethling and Anna Margaretha Neethling (Marais)
Husband of Anna Margaretha Neethling
Father of Anna Louw (Neethling), b6c1d2e1; Marthina Johanna Carolina Neethling, b6c1d2e2; Henrietta Neethling; Susanna Gunning (Neethling); Lina Marais (Neethling) and 4 others
Brother of Magdalena Maria Petronella Roos (Neethling), b6c1d1; Charl Marais Neethling; Ds. Johannes Henoch Neethling; Anna Tobia Jeanne de Villiers (Neethling), b6c1d5; Willem Adolph Elisa Neethling, b6c1d6 and 2 others

Occupation: Member of Parliament, Farmer
DVN: b6c1d2
Managed by: Danie Viljoen
Last Updated:

About Marthinus Laurentius Neethling

Hy koop op 26 Jun 1852, na sy pa se niggie Anna Helena Joubert se hertrou haar plaas Neethlingsville in die Stellenbosch-distrik, waar hy 'n bekende en bekroonde wynboer was tot met sy dood in 1913. Die plaas het eers aan sy vader se neef, wat ook sy skoonpa was, behoort. Hy was bekend as 'n hardwerkende en uiters netjiese boer. Hy het sy eie plaas bestuur tot op die ouderdom van 87.

Hy het intens in die politiek belang gestel en word in 1863 verkies tot die Wetgewende Raad en kry die bynaam "Lord" Neethling. (Die bynaam kon ook vanweë sy kenmerkende regop trotse Neethlinghouding gewees het.) Hy dien in hierdie hoedanigheid vir 37 jaar, eers as een van die 11 lede van die Westelike Provinsie, en later, na die "7 Sirkels" Wet van krag geword het, as lid vir die Westelike Sirkel. Hy het nooit 'n verkiesing verloor nie en was vir jare die voorsitter van die Komitee van die Huis, tot met sy uittrede uit die politiek in 1904. Hy was die stigter van die "Farmers Protection Society", wat later saamgesmelt het met die Bond. Hy was 'n vurige ondersteuner van die Suid-Afrikaanse Party tot met sy dood. Hy het vir baie jare gedien op die Dorps- en distrikrade, en was twee keer burgemeester van Stellenbosch (1871-74 en 1901-3).

Lord Neethling het ds. J.H. Neethling en prof. Hofmeyr kragdadig ondersteun met hulle veldtog om opvoedkundige geriewe in Stellenbosch te verbeter - veral met die stigting van die Victoria College en die Bloemhofskool, waarvan hy 'n komiteelid was ten tye van sy dood. Hy was ook twee maal diaken en twee maal ouderling van sy kerk. Hy het ook die tralie-omheining van die kerk van die moedergemeente geskenk. (Daar is steeds 'n bordjie met sy naam daarop).

Hy was 'n intellektuele man, het baie gelees, met 'n goeie geheue. Was getroud met sy kleinniggie.

Met sy dood was daar selfs 'n telegram van die Eerste Minister van die Kaapkolonie, J.X. Merriman.

view all 14

Marthinus Laurentius Neethling's Timeline

1825
June 7, 1825
Polkadraai Road, Stellenbosch, Cape Winelands, WC, 7600, South Africa
June 26, 1825
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1850
August 4, 1850
Stellenbosch, Kaapkolonie
1857
February 15, 1857
1858
December 14, 1858
1862
April 26, 1862
Stellenbosch, Kaapkolonie
1864
March 29, 1864
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1865
December 13, 1865
Stellenbosch, Kaapkolonie
1868
November 3, 1868
Stellenbosch, Kaapkolonie