Marthinus Laurentius Neethling

Is your surname Neethling?

Connect to 1,582 Neethling profiles on Geni

Marthinus Laurentius Neethling's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Marthinus Laurentius Neethling

Baptism - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WRB?cc=1478678

GISA SAG vol 2 (D-G)

  • 28 Nov 1772 ≈ 31 Jan 1773

† "Welgegund, Durbanville,South Africa


  • 28 Nov 1772 ≈ 31 Jan 1773

† 02 Dec 1855 "Welgegund", Durbanville

x 31 Oct 1790, Stellenbosch



(Tak 2] Marthinus Laurentius *28 Nov 1773 ≈ 31 Jan 1774, † 2 Des 1855, op die plaas “Welgegund”, begrawe in Durbanville. Hy het ook sy loopbaan as assistant by die HOIK begin en word op 28 Julie 1795 Korporaal in die Kompanie. In 1799 tree hy uit diens van die Kompanie en koop die plaas “Morgenster” by Somerset Wes. Hierdie plaas is ‘n deel van die oorspronklike “Vergelegen” van Willem Adriaan Van Der Stel. In 1803 ontvang hy die plaas “De Lange Laagte” geleë by die Soutrivier. Op 22 Okt 1809 vra hy grond by Riviersonderend saam met Petrus Stephanus Du Toit en Josias De Kock. Die grond het later is sy oudste seun, Christiaan Nicolaas se hande beland. x 31 Okt 1790, Anna Tobia DE VILLIERS ≈ 15 Nov 1772, † 1828 (ouer suster van sy broer b7 se vrou). xx 14 April 1829, Jeanne Francoise DUMINY *17 Dec 1779, † 10 Sept 1850, wed. v. Charles Jan van Helslandt en ouer suster van sy broer, Johannes Henoch, se vrou. Dieselfde jaar van sy tweede huwelik, ontvang hy ‘n verband van sy ouer broer, Johannes Henoch, van £5 666. Hy was ‘n aktiewe ouderling in die gemeente van Tygerberg. Die notules van die Kerkraad van 1830 – 1853, is in sy eie handskrif geskrywe.


Sterf Kennis: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-CSWD-M?mode=g&i=1676

view all 22

Marthinus Laurentius Neethling's Timeline

1773
January 28, 1773
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
January 31, 1773
Cape Town, Cape Colony, South Africa
1791
1791
Somer, Cape of Good Hope, South Africa
1793
1793
1794
1794
1795
1795
1797
1797
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1798
1798
1800
March 2, 1800
Somerset West, Cape Colony, South Africa