Michiel Cornelisz Smuts, SV/PROG

How are you related to Michiel Cornelisz Smuts, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Michiel Cornelisz Smuts, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Michiel Cornelisz Smuts, SV/PROG

Also Known As: "Smutz", "Michiel Smuts SV/PROG not a suffix"
Birthdate:
Birthplace: Loon Op Zand, Middelburg, North Brabant, Zeeland, Netherlands
Death: before circa July 31, 1711
de Caep de Goede Hoop
Immediate Family:

Son of Cornelis Michelz Smuts and NN Smuts
Husband of Cornelia Smuts and Cornelia Schreuder / Smuts, SM/PROG
Father of Catharina Van Breda; Hermanus Smuts, b1; Johannes Smuts, b2; Cornelis Smuts b3; Michiel Smuts, b6 and 4 others

Occupation: Official of the Dutch East India Company
Managed by: Private User
Last Updated:

About Michiel Cornelisz Smuts, SV/PROG

Michiel Cornelis Smuts - x(Marriage) Cornelia Smuts (Nee) Emael - Michiel Cornelis Smuts - x(Marriage) Cornelia Smuts (Nee) Emael - 1685-10-19 Added by AR Swanepoel

Michiel Cornelis Smuts * Middelburg, Nederland a. na 1693 † c. 1711 x Maastricht 19.10.1685 Cornelia EENMAAL * Zeeland, Nederland 14.1.1665/6 † c. 1744 (sy xx Kaapstad 9.8.1711 Hendrik Schreuder † c. 1738)

b1 Adriaan * Maastricht † 9.2.1717 x 20.12.1711 Jannetje GRISON v. Hoogelande (Rozenlande), Nederland (sy xx 3.10.1717 Jacobus Casparus van As v. Rotterdam)

b2 Hermanus * Sluis, Vlaandere 12.12.1694 † c. 1763 x Kaapstad 8.11.1716 Johanna BEST * Kaap 26.2.1702 † 20.4.1741 (Martin Best-dg) xx 31.12.1741 Susanna VAN BOOVEN (wed.v. Servaas de Kock) † 1757 xxx c. 1758 Agatha BLOM (wed.v. Lucas Meyer)

b3 Cornelis * Middelburg, Nederland † Kaapstad 21.3.1771 x Kaapstad 5.5.1720 Anna VAN ECK † c. 1776

b4 Johannes * Kaapstad c. 1698 † Kaapstad 30.9.1729 x Kaapstad 1.6.1721 Judith KUYP d.v. Claas Kuyp en Maria Duysert

b5 Nicolaas » Kaapstad 15.11.1699 † Kaapstad 14.5.1758 x Kaapstad 28.7.1726 Wilhelmina KUYP † c. 1754 d.v. Claas Kuyp en Maria Duysert

b6 Michiel Adriaan * Kaapstad 3.9.1702 » 10.9.1702 † Kaapstad 22.3.1790 x Kaapstad 7.12.1727 Clara Anna HARTING * 20.7.1706 † c. 1776 d.v. Johann Harmensz Harting en Maria Beyers v.d.K.

b7 Catharina » Kaapstad 6.7.1704 † 30.5.1781 x Kaapstad 17.8.1721 Pieter VAN BREDA

Came out of Zeeland in the service of the VOC in 1692, according to Jan Smuts' son

http://griquatownandersons.com/davel/d5.htm#c3639

Historical: 1870. In 'Jan Christian SMUTS, by his son J.C.SMUTS' pub 1952, his son describes his ancestry as follows:  pp6 His christian names he inherited from his maternal grandfather Jan Christian de VRIES. Like his grandfather, he spelt Christian with one "a".  pp 7 Jacobus Abraham Smuts, my parternal grandfather, was a man of some prominance in these parts, for he was a member of the old Cape Legislature or supremem parliament of the province. he was the sixth generation of Smutses to be born in the Cape, he was almost pure Dutch extraction. The first Smuts to settle in the Cape was Michiel Cornelis who came out from Zeeland in the service of the Dutch East India company in 1692. My fathers mother was plump Catherina (Cato) Petronella de Vries, a sister of Bodewyn, the local padre. She was the seventh generation descendant of Jacob Cloete who arrived in 1652 with Van Riebeecks's entourage, and in old age was murdered on a farm by natives. In Ouma Cato's veins was about one-sixth French blood, which perhaps accounts for her mercurial & impressionable temperament. Boplaas was, in the 1870's, considered to be quite an attractive farm, lying high on the sloping ground above Kasteel . . .

Author: Christoffel Coetzee DE VILLIERS

Oude Kaapsche Familien Part 1 Part 1 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa. http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart1

Oude Kaapsche Familien Part 2 Part 2 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa. http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart2

Oude Kaapsche Familien Part 3 Part 3 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa. http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart3



Historical: 1870. In 'Jan Christian SMUTS, by his son J.C.SMUTS' pub 1952, his son describes his ancestry as follows: pp6 His christian names he inherited from his maternal grandfather Jan Christian de VRIES. Like his grandfather, he spelt Christian with one "a". pp 7 Jacobus Abraham Smuts, my parternal grandfather, was a man of some prominance in these parts, for he was a member of the old Cape Legislature or supremem parliament of the province. he was the sixth generation of Smutses to be born in the Cape, he was almost pure Dutch extraction. The first Smuts to settle in the Cape was Michiel Cornelis who came out from Zeeland in the service of the Dutch East India company in 1692. My fathers mother was plump Catherina (Cato) Petronella de Vries, a sister of Bodewyn, the local padre. She was the seventh generation descendant of Jacob Cloete who arrived in 1652 with Van Riebeecks's entourage, and in old age was murdered on a farm by natives. In Ouma Cato's veins was about one-sixth French blood, which perhaps accounts for her mercurial & impressionable temperament. Boplaas was, in the 1870's, considered to be quite an attractive farm, lying high on the sloping ground above Kasteel . . .

'=========
SMUTS Michiel Cornelisz E-mail Print PDF 30 NOVEMBER 1999 Michiel Cornelisz SMUTS het met sy vrou Cornelia EENMAAL (In die amptelike & kerkregisters van die Kaap is haar van gewoonlik na EENMAAL verbuig, maar selfs vorme soos EENMAN & HOUTMAN kom voor) aan die Kaap geland. Sy was die dogter van Hermanus EMAEL en Catharina SPIETS (van die nabygeleë dorpie EMAEL). Hulle het waarskynlik in die periode 1696 en 1697 saam met hulle drie kinders, Adriaan, Hermanus en Cornelis aan die Kaap voet aan wal gesit.

Smuts was van die dorpie, "Loon Opsant", in die provinsie Brabant afkomstig, en sy "n "jonge dogter van die dorpie Simpelvelt, maar woonagtig in Maastricht". Teen 1694 het hulle na Sluis in Seeus-Vlaandere verhuis, waar die 2de kind, Hermanus, gebore is. Kort daarna moes hulle na Middelburg in Seeland vertrek het, want die derde kind, Cornelis, is daar gebore. Van Middelburg af het die stamvader met sy jong gesin die lang en gevaarlike seereis na die Kaap aangedurf om hom hier as vryburger te kom vestig. Cornelia was ongeveer 40 jaar oud en Michiel nie veel ouer nie. Albei van hulle was mense uit "n eenvoudige stand en ongeletterd. Dit is interessant om daarop te let dat Michiel nie "n van gehad het nie. In 1707 verskyn hy in die Kaapse Monsterrolle as Michiel Cornelisz SMITS, en die jaar daarna as Michiel Cornelisz SMUTS -- "n van wat hy daarna behou het.(Sien nota) Waarom die stamvader vir hom die familienaam SMUTS gekies het, bly "n raaisel. Die naam kom tot vandag toe nêrens in Nederland voor nie, daarenteen is SMITS "n bekende en geëerde Nederlandse familienaam. Of die stamvader na willekeur die van SMITS gekies het, en of daar enige verband met die familie SMITS bestaan het, is "n saak waaroor daar slegs gegis kan word. Cornelia is in 1744 oorlede.

b1 Adriaan * Europa 1686 = 6 Sep 1686 NG Kerk, Maastricht, Nederland.

Die volgende Kinders is in die Kaap gebore: Johannes, Nicolaas (1699), Michiel (1702) en Catharina (1704).

In 1700 het hulle "n erf van Jan Siek in Kaapstad gekoop.

Generaal Jan Smuts was van die Michiel-tak.

Michiel is in 1711 oorlede. Op 9 Augustus 1711 is Cornelia weer getroud met Heinrich Schreuder (Kyk ook onder Heinrich Schreuder).

Bronne: PJ Smuts, Die SMUTS-FAMILIE van die SWARTLAND PJ Smuts, "Die Smuts-Stamvader en sy Kinders" Familia, XXI, 1984, no. 2

Saamgestel deur: AM van Rensburg Otto Diedericks http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/surnames-r-to-u/463-sm...



Michiel Cornelis Smuts * Middelburg, Nederland a. na 1693 † c. 1711 x Maastricht 19.10.1685 Cornelia EENMAAL * Zeeland, Nederland 14.1.1665/6 † c. 1744 (sy xx Kaapstad 9.8.1711 Hendrik Schreuder † c. 1738)

Historical: 1870. In 'Jan Christian SMUTS, by his son J.C.SMUTS' pub 1952, his son describes his ancestry as follows: pp6 His christian names he inherited from his maternal grandfather Jan Christian de VRIES. Like his grandfather, he spelt Christian with one "a". pp 7 Jacobus Abraham Smuts, my parternal grandfather, was a man of some prominance in these parts, for he was a member of the old Cape Legislature or supremem parliament of the province. he was the sixth generation of Smutses to be born in the Cape, he was almost pure Dutch extraction. The first Smuts to settle in the Cape was Michiel Cornelis who came out from Zeeland in the service of the Dutch East India company in 1692. My fathers mother was plump Catherina (Cato) Petronella de Vries, a sister of Bodewyn, the local padre. She was the seventh generation descendant of Jacob Cloete who arrived in 1652 with Van Riebeecks's entourage, and in old age was murdered on a farm by natives. In Ouma Cato's veins was about one-sixth French blood, which perhaps accounts for her mercurial & impressionable temperament. Boplaas was, in the 1870's, considered to be quite an attractive farm, lying high on the sloping ground above Kasteel . . .


Familia XXIII 1986 No. 1 pp 5-6

DIE FAMILIENAAM SMUTS

Die stamvader en stammoeder van hierdie familie word in ‘n aantal publikasies van de Villiers/Pama, Colenbrander, en andere, aangegee as Michiel Cornelis Smuts en Cornelia Eenmaal wat, saam met hul drie seuns, voor die jaar 1692 (eintlik was dit 1696 of 1697) by die Kaap aangekom het vanaf Middelburg in Holland.

Verskeie lede van ons familie het vir ‘n aantal jare in Europa, en veral in Holland, oorblyfsels van ‘n Smuts familie gesoek, sonder enige sukses. Na regte is daar gesoek na iets wat nie bestaan het nie, want die van Smuts is eers in 1708 hier in Suid-Afrika deur die stamvader aangeneem. In Monsterrolle vanaf 1700 (wanneer sy naam vir eerste keer verskyn) tot 1706, kom sy naam net voor as Michiel Cornelisz(oon). In 1707 verskyn sy naam as Michiel Cornelis Smits, en in 1708 vir die eerste keer as Michiel Comelis Smuts. Daarna het hy en sy kinders die van Smuts gebruik.

Hiervan kan afgelei word dat hy in Holland moes bekend gewees het as Michiel Cornelisz(oon), en vir spore van hom moes onder die naam gesoek word en nie onder die van Smuts nie. Maar, waar om te soek? Wat wel bekend was, was dat Cornelia ‘n boorling was van Maastricht in Holland (soos sy verklaar het in die opgaaf van haar tweede huwelik in 1711 met Hendrik Schreuder), en dat sy met Michiel Cornelisz(oon) getroud is daar. Die datum van haar eerste huwelik kon by benadering afgelei word van die datum (1694) waarop haar tweede seun, Hermanus, gebore is.

Met behulp van hierdie inligting is in die Gemeente Archief van Maastricht die volgende opgaaf van hul huwelik in die Nederlandse Gereformeerde Kerk, Maastricht gevind: Familia XXIII 1986 No. 1 pp 5-6 Met die hulp van die personeel van die Gemeente Archief, Maastricht, is die ou Hollandse geskrif ontsyfer om te lees: Den 19 Oktober 1685. Michiel Ariaensen jonge man van Loon opsant soldaat onder die kompanje van de Heer Csrpt. Woolfsen met Cornelia Emael jonge dogter van Simpelvelt woonende alhier.

Opmerklik is dat die stamvader daarin aangegee word as Michiel Ariaensen. In die opgaaf van die doop van sy eerste seun, Adriaan, word sy naam aangegee as Michiel Adriaans. Waarom hy hom hier aan die Kaap as Michiel Cornelisz(oon) voorgedoen het is ‘n raaisel. Ook sal opgemerk word dat in die argiewe se opgaaf Cornelia se van as Emael aangegee word. Name is in die gebruik tot ‘n groot mate verander hier aan die Kaap (b.v. Villion het Viljoen geword) en dit is dus nie verbasend dat haar van na Eenmaal verdraai is nie.

Simpelvelt is ‘n klein dorpie ongeveer 20 km van Maastricht af, en was algeheel Rooms in daardie tyd. Cornelia se doop, asook die van haar broer Hermanus en haar suster Odilia verskyn dan ook in die register van die Roomse gemeente daar. Haar vader was Hermanus en haar moeder Catharina Spiets. Sy is op 14 Januarie 1666 gedoop en dus heelwaarskynlik in 1665 gebore. Sy was dus 20 jaar oud toe sy getroud is.

Michiel en Cornelia se oudste seun Adriaan (wat heelwaarskynlik na sy oupa vernoem is, omdat Michiel ook as Michiel Ariaensen [of Adriaans] aangegee word) is in Maastricht gebore en op die 6de September 1686 in die Nederlandse Gereformeerde Kerk aldaar gedoop.

Om inligting van Michiel se doop, ouers, ens. op te spoor, is verder gesoek in die Ryksarchief van ‘s Hertogenbosch, waar die registers van Loon Op Zand bewaar word. Dit was toevallig die eerste dag waarop die nuwe bewaarplek in De Citadel oopgestel is. Michiel Ariaensen kon nie gevind word nie, en ons was op daardie tyd nie bewus dat daar nog twee ander bewaarplekke bestaan waar registers van Loon Op Zand geberg word nie. Die bedoeling is om in die nabye toekoms hierdie navorsing waar te neem. Dit is dus ook belangrik om daarop te let dat die van SMUTS in Suid- Afrika ontstaan het, en enige persoon ter wereld wat die van Smuts het, noodwendig van ons stamvader moet afstam.

‘n Ander raaisel is dié van die welbekende Smuts familiewapen wat in die Bel-Krynauw versameling voorkom en waarvan ‘n kopie in so baie huise hang. Ek het ‘n brief in my besit afkomstig van die South African Heraldic Bureau, Kaapstad, gedateer 22 April 1919, waarin die wapen aangebied word aan my vader en waarin verklaar word dat: ‘Geen moeite en onkoste is gespaar om die korrektheid daarvan te verseker nie, en daar is selfs sover gegaan om dit in die familiedokumente in Holland op te spoor’. Dit is ‘n versinsel omdat daar nie so ‘n van daar was nie.

M. N. Smuts http://e-family.co.za/ffy/exhibits/die-familienaam-smuts-familia-xx...


  • Reference no.: MOOC8/2.55
  • Testator(s):
  • Michiel Cornelisz: Smuts
  • 31 Julij 1711
  • Specificatie van soodanige goederen, als Cornelia Eenmaal, wed:e wijlen den burger Michiel Cornelisz: Smuts teegenwoordig is besittende, namentlijk te weeten
  • ƒ
  • Een thuijn en huijsje 3000
  • een honderd bokken 100
  • een jongen gen:t Andries van de Cust Cormandel 180
  • een meijd gen:t Flora van Madagascar 120
  • een glaase kas 48
  • een potte bankje 24
  • een leedikant met behangsel 18
  • vijf cadels met zijn toebehooren 50
  • een ovaale taafel 6
  • drie ovaale taafeltjes 12
  • twaalf stoelen 24
  • vier ijsere potten 12
  • een coopere keetel 9
  • een coopere stoofpan 12
  • aan tinnewerk in 't generaal 24
  • twee coopere theekeetels 6
  • aan ijserwerk 3
  • een thee rakje met porcelijn 12
  • drie thee [rakje] met slegt porcelijn 12
  • twee spiegeltjes 5
  • item nog vier halve leedige leggers 18
  • In 't geheel somma ƒ3695
  • Item daar en teegen aan schuld aan d' E: Weeskamer hier ter steede op bovengen:e thuijn 900
  • Rest nog ƒ2795
  • Aldus opgegeeven en onder presentatie van eede van niets ter quader trouwe agtergehouden te hebben overgegeeven aen d E:E: Weesm:ren deeser steede op den laesten Julij 1711
  • Dit is 't + merk van Cornelia Eenmael
view all 14

Michiel Cornelisz Smuts, SV/PROG's Timeline

1662
September 20, 1662
Loon Op Zand, Middelburg, North Brabant, Zeeland, Netherlands
September 20, 1662
1686
September 6, 1686
Maastricht, Limburg, Netherlands
1694
December 12, 1694
Vlandere Nederland Europa, Sluis, Sluis, Zeeland, Netherlands
1698
1698
Cape Town, Cape, South Africa
1702
September 3, 1702
Kaapkolonie,Suid Afrika
September 10, 1702
Cape Town, Cape Town, WC, South Africa
1704
July 7, 1704
Cape Town