Ockert Corneliszoon Olivier, SV/PROG 2

How are you related to Ockert Corneliszoon Olivier, SV/PROG 2?

Connect to the World Family Tree to find out

Ockert Corneliszoon Olivier, SV/PROG 2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Ockert Corneliszoon Olivier, SV/PROG 2

Also Known As: "Corneliszoon", "Olivier"
Birthdate:
Birthplace: Ouwerkerk, Schouwen-Duiveland, Zeeland, Netherlands
Death: July 15, 1705 (56)
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
Place of Burial: Cape Town, Cape Town, WC, South Africa
Immediate Family:

Son of Cornelis Corneliszoon Olivier and Margareta Olivier
Husband of Maria Olivier and Aletta (Alida) Verwey
Partner of Maria Visser, SM
Father of Dina Ockersz Brits; Cornelis Olivier; Gysbert Cornelis Ockersz Olivier,; Martha Olivier; Catarina van der Westhuizen and 9 others
Brother of Hendrik Olivier, SV/PROG 2; Gerrit Olivier; Jan Olivier and Pieter Olivier

DVN: SV/PROG 2
place: clara anna fonteijn tijgerberg kaap. died here
Managed by: Nicholas Albertus Lombard
Last Updated:

About Ockert Corneliszoon Olivier, SV/PROG 2

MOOC8/1 65

----------------------------------------------------------------------------------
SA Genealogies Volume 7 page 69 gives the father of Dina as Ockert not Hendrik. Ockert Corneliszoon and his elder brother, Hendrik were the progenitors of the Olivier family in South Africa.This supported by other sources - see
There is a very thorough article at http://home.intekom.com/oli4s/Esme%20Bull.htm which is worth looking into to establishing the ins and outs of this family. --- This site can’t be reachedhome.intekom.com took too long to respond.
Try:

Checking the connection
Checking the proxy and the firewall
Running Windows Network Diagnostics
ERR_CONNECTION_TIMED_OUT
Hendrik and Ockert were brothers
http://www.stamouers.com/

----------------------------------------------------------------------------------

Ockert Cornelisz OLIVIER is gebore Ouwerkerk, distrik Duiveland, in die provinsie Zeeland. Hy land aan die Kaap in 1671 en werk as 'n kneg vir Willem Willemsz: van Deventer.

=====================================================================

Willem Willemsz het in 1672 'n Hottentot doodgemaak. Na die voorval vlug hy op 'n Deense skip na Nederland, maar keer later weer na die Kaap terug. As straf word hy na Robbeneiland gestuur. Terwyl Willem Willemsz: van Deventer weg was, het Olivier twee kinders by Willem Willemsz se vrou, Maria Jansz Visser, gehad.

=====================================================================

Maria Jansz VISSER, dogter van Jan Coenraad Visser, is ongeveer in 1650 gebore. Toe Willem Willemsz in September 1675 weer in Kaapstad land en vind dat sy vrou twee kinders by Olivier gehad het, het hy haar van "lichtvaardige gedrag" aangekla. Hierdie hofsaak het die gevoelens en gemoedere van die egpaar so opgejaag, dat hulle in 1676 op twee aparte skepe na Batavia verban is. Voor die skepe vertrek het, het Maria en Willem weer versoen geraak, en kon hulle hulle seereis na Batavia op dieselfde skip meemaak.

=====================================================================

Cornelis Olivier trou op 7 Feb 1679 met Aletta Vermoly (VERWEY) gebore in Woerden, Nederland. Aletta Verwey se ouers was Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger.
marriage1679

=====================================================================

Heelwat later, op 14 Feb 1692, word Olivier vir die onwettige verkoop van drank aangekla. Die Kaapse owerheid het streng teen hierdie tipe oortredings opgetree en vir Olivier met 'n 1000 Gulden beboet.

=====================================================================

Ockert Olivier en Maria Visser se twee buite-egtelike kinders, Dina en Cornelis, is tussen 1672 en 1675 gebore. Die kinders is deur Maria se vader, Jan Coenraad Visser, versorg en opgevoed. Hierdie twee kinders se name word nie in Aletta Verwey se testament, of dié van haar moeder, Tryntje (Catharina) Gansevanger, se testament genoem nie, hoewel Gansevanger in haar testament vir "haar kleinkinders" voorsiening gemaak het.

=====================================================================

BUITE-EGTELIKE KINDERS TUSSEN OCKERT OLIVIER EN MARIA VISSER:(Jy kan dit maar by die naam noem!!!)
1. Dina * 1672/73, X Hans Jacobus Brits 2. Cornelis * 1674/75, X 22 Nov 1699 Anna van Weij

=====================================================================

Ockert Olivier en Aletta Verwey het 13 kinders gehad:
1 Gysbert =03.12.1679 2 Marthie (Maria) =12.10.1681, x Dirk van Schalkwyk 3 Catharina =11.07.1683, x 7 Nov 1706 Nicolaas van der Westhuyzen 4 Neeltje (Cornelia) =15.04.1685, oorlede voor 1721 5 Hilletje *c1687, x 19 Sep 1707 Eduard Loubser, xx 12 Feb 1719 Johannes Mostert 6 Cornelis =27.02.1689 7 Anna (Johanna)=18.02.1691, x Paulus Artois 8 Jan (Johannes) =08.11.1692, oorlede voor 1721 9 Dirk = 05.09.1694, +1734 10 Aeltie (Aletta) =26 Aug 1695, x 22 Sep 1720 Michiel Africanus Heyns, xx 29 Jul 1736 Matthys Sondag 11 Geertruy = 9 Nov 1698, x 2 Apr 1724 Thobias Mostert 12 Hendrik =21 Nov 1700, x 21 Mei 1724 Maria Vivie, xx Willem van der Viijver

=====================================================================

Die dogter Neeltjie moes haar in Oktober 1712 kwaai tydens 'n onsuksevolle aanranding deur Robert van Batavia verdedig. Sy het so woes baklei, dat dit op die ou einde Robert van Batavia was, wat met groot moeite en inspanning uit haar verwoede kloue ontsnap het. Hoewel die aanranding misluk het, word Robert van Batavia tot die dood veroordeel.

=====================================================================

Robert was 'n broer van die ander Olivier stamvader, Hendrik Cornelis Olivier, wat ook met 'n Verwey getroud was. Lees ook aangaande hom in Stamouers.com).
Hierdie Oliviers was van Ouwerkerk, distrik Duiveland, in die provinsie Zeeland. (Let Wel: NIE Ouderkerk, nader aan Amsterdam, soos dit in sekere bronne aangedui word nie).

=====================================================================

Dit blyk dat die Olivier-familienaam eers in die 1600's 'n selfstandige tweede/laaste naam (of van) geword het.

=====================================================================

DIE OLIVIERS VAN OUWERKERK, PROVINSIE ZEELAND, IS VERMOEDELIK SOOS VOLG:-

Olivier Corneliszoon (die stamvader, en in lewe middel tot laat 1500's, met 4 kinders)

1.1 Cornelis Olivier (in lewe gedurende 1644, met 3 kinders)

1.1.1 Marietje Cornelisdr. Olivier

1.1.2 Cornelis Corneliszoon Olivier (sterf voor 29.8.1676, met 2 kinders)

1.1.2.1 Hendrik Corneliszoon Olivier (SA stamvader)

1.1.2.2 Ockert Corneliszoon Olivier (jonger SA stamvader).

1.1.3 Olivier Corneliszoon (sterf, met 3 kinders)

1.1.3.1 Gerrit Olivier

1.1.3.2 Jan Olivier

1.1.3.3 Pieter Olivier

1.2 Jan Olivier (sterf voor 1629)

1.3 Adriaentje Olivier

1.4 Trijntje Olivier

Indien bogenoemde inligting as korrek aanvaar word, kan die volgende (hoewel weerlegbare) afleidings of vermoedens gemaak word: dat die Olivier-voorgeslagte reeds lank voor die Franse Hugenote (1688) na die suidweste van Holland verhuis het, en dat hulle dus nie noodwendig deel van die Franse Hugenote is nie.

Ockert Olivier sterf in 1705.

Aletta se inventaris van 1720 sluit die plaas Hoogebergsvalleij aan die Kleine Stinkrivier, en die opstal Vrolijkheid in Roodesand, in.

Bronne:
Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986. De Villiers - Pama Heese en Lombard GC de Wet, Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting JL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos, vol 5, 1982 Mariana Olivier: Dank vir haar inligting verskaf.

Saamgestel deur: AM van Rensburg Tjaart Olivier tolivier@global.co.za



Hendrik kom in 1661 na die Kaap.

=====================================================================


Hendrik Corneliszoon Olivier

Father Of Johannes (of Jan) Olivier

--------------------------------------------------------------------------------

  • Birth Date
  • Death Date
  • First Name Hendrik Corneliszoon
  • Last Name Olivier
  • Gender Male
  • Manager Shelvin Swanepoel

Ockert Cornelizoon Olivier from Ouwerkerke, Netherlands, brother of Hendrik Cornelizoon Olivier, arrived in the Cape in 1671. sic. Cor Pama Groot Afrikaanse Familienaamboek.


Ockert kom in 1671 na die Kaap.


http://www.montxsuz.ca/familie/genealogy/248.htm

----------------------------------------------------------------------------------

Bronne/Sources:

1. Judi Marais-Meyer register

2. Emmerentia v Rensbrg register.

3. Geslagregister van vroeë Kaapse families.C C de Villiers

4. Groot Familienaamboek van SUid Afrika. Cor Pama bl.241

Ockert Corneliszoon Olivier

v. Ouwerkerk, in Nederland, broer van die eerste stamvader. Burger, † 1705, x 7.2.1679 Aletta of Alitie Verwey, v. Woerden, in Nederland.

Ockert Corneliszoon Olivier van Ouwekerk, Nederland - broer van eerste stamvader Hendrik Corneliszoon Olivier- kom in 1671 hier aan. Burger. Oorl. 1705. Trou 7/2/1679 et Aletta/Alitie Verweys van Woerden (Nederland).13 Kinders.

Ockert Corneliszoon Olivier

v. Ouwerkerk, in Nederland, broer van die eerste stamvader. Burger, † 1705, x 7.2.1679 Aletta of Alitie Verwey, v. Woerden, in Nederland.

Weesc. CdGH inventaris van boedel.

Reference no.: MOOC8/2.2

Testator(s):

Ocker Kornelisz: Olivier

15 Julij 1705

Inventaris en exacte tacxactie der roerende en onroerende goederen nagelaten en met de doodt ontruijmt bij den vrijborger Ocker Kornelisz: Olivier ten behoeven van zijn nagelaten weduwe Alletta Verweij ter eener, en zijn 12 soo mondige en minderjarige kinderen ter anderzijde, soo als deselve bij de boedelhouster voorn:t, en de E: Weesmeesteren zijn gesteldt; bestaande in prijs en meenigte als volgd

Bygevoeg na feitelike ondersoek bevestig op 27/01/2010 deur Judi Marais-Meyer

=====================================================================

Ockert Corneliszoon Olivier * Nederland c.
1645 a. in Tafelbaai 1671 (26.-) (s.v. Cornelis Olivier v. Ouwer-kerk, Schouwen-Duiveland, Nederland) as jongman het hy twee buite-egtelike kinders by Maria Janse Visser, vrou v. Willem Willemse van Deventer gehad † Tulbagh c. 1705 x 5.2.1679 Aletta (Alida) VERWEY/VERWEIJ (ook aangedui as Alitie Vermoly) v. Woerden, Nederland, sy besit “Hoogebergsvalleij” en “Kleine Stinkrivier” by afsterwe asook ’n opstal, “Vrolijkheid” in Roodezand † Mei 1721 d.v. Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger v. Milligen, Nederland

b1 Dina (ook aangedui as Kina) * c. 1673 moeder: Maria Janse Visser, vrou v. Willem Willemse v. Deventer, Nederland x 22.9.1720 Hans Jacob BRITS v. Stein, Duitsland a. 1682 † Stellenbosch 15.2.1729

b2 Cornelis Ockersz * c. 1674 ≈ 2.2.1689 moeder: Maria Janse Visser, vrou v. Willem Willemse v. Deventer, Nederland † c. 1713 x Kaapstad 22.11.1699 Anna Catharina Richman VAN WEIJ ≈ 15.9.1686 † Tulbagh Sept. 1777 (sy xx Joost Bevernagie

  • c. 1689 † c. 1738 xxx 30.6.1742 Herman Stokvliet † 26.3.1750)

b3 Gysbert (Gijsbert) ≈ 3.12.1679 † voor 1721, ongetroud (moeder Alitie Vermoly) b1 Gysbert gedoop: 3 Dec 1679

b4 Marthie (Maria) ≈ Kaapstad 12.10.1681 x voor April 1705 Dirksz VAN SCHALKWYK ≈ Kaapstad 10.10.1677, boer en eienaar v. “Waterpoll” en “Orange”, dist. Drakenstein † c. 1713 (MOOC 8/2 75) s.v. Theuns Dirk van Schalkwyk en Jacomyntje Hermensz

b5 Catharina ≈ Kaapstad 11.7.1683 † c. 1736 x 7.11.1706 Nicolaas VAN DER WESTHUYZEN ≈ 7.5.1679, boer op “Bethlehem”, Drakenstein † 8.10.1736 s.v. Pieter van der Westhuyzen en Maria Hendriks Winkelhausen

b6 Neeltje (Cornelia) ≈ 15.4.1685 † voor 1721

b7 Hilletje ≈ c. 1687, na afsterwe v. tweede eggenoot word “Stellenberg” aan Tygerberg op 26.4.1736 aan haar toegeken † 10.12.1765 x Kaapstad 19.9.1707 Eduard Evert LOUBSER ≈ 13.6.1688 † c. 1717 (MOOC 8/3 63) s.v. Nikolaas Loubser en Engeltje Quint xx Kaapstad 12.2.1719 Johannes MOSTERT ≈ 23.3.1693 † Kaapstad 7.3.1729 s.v. Jan Mostert en Elisabeth Niemeyer xxx Joh. F. DE KOCK b8 Cornelis Ockersz ≈ Kaapstad 27.2.1689

b9 Anna (Johanna) ≈ Kaapstad 18.2.1691 † 8.5.1741 (MOOC 8/6 45) x Kaapstad 30.10.1718 Paulus ARTOIS v. Amsterdam

  • c. 1697 † c. 1759 (MOOC 7/1/15 27) (hy xx 7.10.1742 Maria Marik)

b10 Jan (Johannes) ≈ Kaapstad 8.11.1692 x 12.2.1730 Cecilia DU PLESSIS

b11 Dirk ≈ Kaapstad 5.9.1694, besit in vennootskap met sy neef Gerrit “Elizabethsfontein” en “Vrolijkheid” oorkant die Olifantsrivier † c. 1734 (MOOC 8/5 113), 1731 nog ongetroud

b12 Aeltie (Aletta) ≈ Kaapstad 26.8.1695 † Kaapstad c. 1758 x Kaapstad 22.9.1720 Michiel Africanus HEYNS ≈ Kaapstad 26.3.1697 † 21.5.1735 s.v. Paul Heyns en Maria Schalk van der Merwe xx Kaapstad 29.7.1736 Matthys SONDAGH * Wustenwetzdorf by Triptis, Thuringen 25.9.1701 s.v. Matthes Sondagh en Martha Huter a. 1730

b13 Geertruy ≈ Kaapstad 9.11.1698 † Kaapstad 26.4.1777 x 2.4.1724 Tobias MOSTERT ≈ Kaapstad 12.2.1696 † Kaapstad 17.5.1764 s.v. Jan Mostert en Elisabeth Niemeyer

b14 Hendrik ≈ Kaapstad 21.11.1700 † Waveren 1725 (MOOC 8/4 99) x Stellenbosch 21.5.1724 Maria VIVIER ≈ 22.8.1700 † 8.5.1771 (sy xx 8.9.1726 Willem van de Vijver wew.) d.v. Abraham Vivier en Jaquemine Des Pres



Gedurende 1671 arriveer Ockert Corneliszoon OLIVIER aan die Kaap en tree in diens as kneg vir Willem WILLEMSE. Willem was 'n ywerige landbouer en hy en sy skoonpa het dikwels op jagtogte gegaan, met die gevolg dat Willem sy jong vrou erg verwaarloos het.

Arme Maria bevind haar sonder haar eggenoot, en om alles te kroon is een derde van hulle besittings gekonfiskeer. Sy had iemand nodig om haar te beskerm en op wie se skouer sy kon huil, so sy wend haar na hulle kneg, Ockert OLIVIER. As gevolg van omstandighede leef hulle saam en kort voor lank raak Maria swanger met Ockert se kind.

Willem WILLEMSE raak siek in aanhouding op Robbeneiland en gedurende September 1675 word 'n ylende Willem vir behandeling op die vasteland toegelaat. Tot sy uiterste ontsteltenis vind hy Maria met twee kinders, Dina en Cornelis, gevader deur Ockert OLIVIER. Willem dagvaar haar voor die hof vir "seer lichtvaardigh" afvallige gedrag, sodat 'n geweldige stryery tussen die twee ontstaan het. Dit was so erg dat die Kaapse Politieke Raad besluit op 18 Aug 1676 om beide in aparte skepe na Batavia te "largeer". Tot tyd en wyl hulle vertrek, sal haar "pol" Ockert Corneliszoon OLIVIER, op Robbeneiland geplaas word. Geen maand later is Maria en Willem in der mate versoen "malcander en onder handtasting beloftengedaan van voortaan vreedsameltje met den anderen te sullen leven" dat die Raad op 3 September 1676 besluit om hulle bymekaar op dieselfde skip "de Vrije Zee" na Batavia te laat vertrek.


GEDCOM Note

Ockert Corneliszoon OLIVIER Ockert Cornelisz OLIVIER is gebore Ouwerkerk, distrik Duiveland, in die provinsie Zeeland. Hy land aan die Kaap in 1671 en werk as 'n kneg vir Willem Willemsz: van Deventer. Willem Willemsz het in 1672 'n Hottentot doodgemaak. Na die voorval vlug hy op 'n Deense skip na Nederland, maar keer later weer na die Kaap terug. As straf word hy na Robbeneiland gestuur. Terwyl Willem Willemsz: van Deventer weg was, het Olivier twee kinders by Willem Willemsz se vrou, Maria Jansz Visser, gehad. Maria Jansz VISSER, dogter van Jan Coenraad Visser, is ongeveer in 1650 gebore. Toe Willem Willemsz in September 1675 weer in Kaapstad land en vind dat sy vrou twee kinders by Olivier gehad het, het hy haar van "lichtvaardige gedrag" aangekla. Hierdie hofsaak het die gevoelens en gemoedere van die egpaar so opgejaag, dat hulle in 1676 op twee aparte skepe na Batavia verban is. Voor die skepe vertrek het, het Maria en Willem weer versoen geraak, en kon hulle hulle seereis na Batavia op dieselfde skip meemaak. Olivier trou op 5 Feb 1679 met Aletta VERWEY, gebore in Woerden, Nederland. Aletta Verwey se ouers was Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger. Heelwat later, op 14 Feb 1692, word Olivier vir die onwettige verkoop van drank aangekla. Die Kaapse owerheid het streng teen hierdie tipe oortredings opgetree en vir Olivier met 'n 1000 Gulden beboet. Ockert Olivier en Maria Visser se twee buite-egtelike kinders, Dina en Cornelis, is tussen 1672 en 1675 gebore. Die kinders is deur Maria se vader, Jan Coenraad Visser, versorg en opgevoed. Hierdie twee kinders se name word nie in Aletta Verwey se testament, of dié van haar moeder, Tryntje (Catharina) Gansevanger, se testament genoem nie, hoewel Gansevanger in haar testament vir "haar kleinkinders" voorsiening gemaak het. BUITE-EGTELIKE KINDERS TUSSEN OCKERT OLIVIER EN MARIA VISSER:(Jy kan dit maar by die naam noem!!!) 1. Dina * 1672/73, X Hans Jacobus Brits 2. Cornelis * 1674/75, X 22 Nov 1699 Anna van Weij Ockert Olivier en Aletta Verwey het 13 kinders gehad: 1 Gysbert =03.12.1679 2 Marthie (Maria) =12.10.1681, x Dirk van Schalkwyk 3 Catharina =11.07.1683, x 7 Nov 1706 Nicolaas van der Westhuyzen 4 Neeltje (Cornelia) =15.04.1685, oorlede voor 1721 5 Hilletje *c1687, x 19 Sep 1707 Eduard Loubser, xx 12 Feb 1719 Johannes Mostert 6 Cornelis =27.02.1689 7 Anna (Johanna)=18.02.1691, x Paulus Artois 8 Jan (Johannes) =08.11.1692, oorlede voor 1721 9 Dirk = 05.09.1694, +1734 10 Aeltie (Aletta) =26 Aug 1695, x 22 Sep 1720 Michiel Africanus Heyns, xx 29 Jul 1736 Matthys Sondag 11 Geertruy = 9 Nov 1698, x 2 Apr 1724 Thobias Mostert 12 Hendrik =21 Nov 1700, x 21 Mei 1724 Maria Vivie, xx Willem van der Viijver Die dogter Neeltjie moes haar in Oktober 1712 kwaai tydens 'n onsuksevolle aanranding deur Robert van Batavia verdedig. Sy het so woes baklei, dat dit op die ou einde Robert van Batavia was, wat met groot moeite en inspanning uit haar verwoede kloue ontsnap het. Hoewel die aanranding misluk het, word Robert van Batavia tot die dood veroordeel. Robert was 'n broer van die ander Olivier stamvader, Hendrik Cornelis Olivier, wat ook met 'n Verwey getroud was. Lees ook aangaande hom in Stamouers.com). Hierdie Oliviers was van Ouwerkerk, distrik Duiveland, in die provinsie Zeeland. (Let Wel: NIE Ouderkerk, nader aan Amsterdam, soos dit in sekere bronne aangedui word nie). Dit blyk dat die Olivier-familienaam eers in die 1600's 'n selfstandige tweede/laaste naam (of van) geword het. DIE OLIVIERS VAN OUWERKERK, PROVINSIE ZEELAND, IS VERMOEDELIK SOOS VOLG:- Olivier Corneliszoon (die stamvader, en in lewe middel tot laat 1500's, met 4 kinders) 1.1 Cornelis Olivier (in lewe gedurende 1644, met 3 kinders) 1.1.1 Marietje Cornelisdr. Olivier 1.1.2 Cornelis Corneliszoon Olivier (sterf voor 29.8.1676, met 2 kinders) 1.1.2.1 Hendrik Corneliszoon Olivier (SA stamvader) 1.1.2.2 Ockert Corneliszoon Olivier (jonger SA stamvader). 1.1.3 Olivier Corneliszoon (sterf, met 3 kinders) 1.1.3.1 Gerrit Olivier 1.1.3.2 Jan Olivier 1.1.3.3 Pieter Olivier 1.2 Jan Olivier (sterf voor 1629) 1.3 Adriaentje Olivier 1.4 Trijntje Olivier Indien bogenoemde inligting as korrek aanvaar word, kan die volgende (hoewel weerlegbare) afleidings of vermoedens gemaak word: dat die Olivier-voorgeslagte reeds lank voor die Franse Hugenote (1688) na die suidweste van Holland verhuis het, en dat hulle dus nie noodwendig deel van die Franse Hugenote is nie. Ockert Olivier sterf in 1705. Aletta se inventaris van 1720 sluit die plaas Hoogebergsvalleij aan die Kleine Stinkrivier, en die opstal Vrolijkheid in Roodesand, in. Bronne: Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986. De Villiers - Pama Heese en Lombard GC de Wet, Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting JL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos, vol 5, 1982 Mariana Olivier: Dank vir haar inligting verskaf. Saamgestel deur: AM van Rensburg Tjaart Olivier tolivier@global.co.za <mailto:tolivier@global.co.za>


GEDCOM Note

Brother of Hendrik Corneliszoon.

view all 19

Ockert Corneliszoon Olivier, SV/PROG 2's Timeline

1648
December 3, 1648
Ouwerkerk, Schouwen-Duiveland, Zeeland, Netherlands
1673
August 27, 1673
Caep de Goede Hoop, South Africa
1675
July 25, 1675
Cape Town, Caap de Goede Hoop, South Africa
1679
1679
Kaapkolonie,Suid Afrika
1681
October 12, 1681
Cape Town, South Africa
1683
July 11, 1683
Cape Town, Caep de Goede Hoop, South Africa
1685
1685
Kaapstad,Kaapkolonie,Suid Afrika
1687
April 15, 1687
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1689
February 27, 1689
Cape Town, Caep de Goede Hoop, South Africa