Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
father
About Petrus Albertus Nannings
Petrus Albertus (Pieter) Nannings (1883 – ca. 1962) en Gertruida Margaretha Sophia (Grieta) Nannings (Bezuidenhout). Hy was een van die Nederlanders wat in hart en siel Afrikaner geword het en die Afrikanersaak sy eie gemaak het. Hy het boonop ’n leidende rol in kerksake gespeel. Hy is beskryf as “die man na wie almal opgesien het”. Hy is op 7 Maart 1908 deur die kerkraad van die Gereformeerde gemeente Humpata op aanbeveling van ds. Biewenga as onderwyser vir die “mak volk” by Humpata aangestel. Op 13 April 1908 is hy in die Gereformeerde gemeente Qué in die huwelik bevestig met Gertruida Margaretha Sophia Bezuidenhout. Hy het op het op 13 September 1908 by die Gereformeerde gemeente Humpata met attestaat van Qué aangesluit. Weens die onbevredigende verhouding met die Gereformeerde kerkraad van Humpata en sy eie gesondheidstoestand moes Nannings egter in 1909 ontslag vra, waarop hy vir ’n ruk lank na Kaapstad vertrek het. Hy sou tot sy dood by die Afrikanersaak betrokke wees. (Bron van foto: Bertie van Zyl ) https://www.facebook.com/angolaboere/photos/a.171203956798946/18193...
Over Petrus Albertus Nannings (Nederlands)
- 1851-1863 : Adres Buiten Oranjestraat 631 te Amsterdam
- Bevolkingsregister A'dam Deel 939 File KLAB06306000371
- 1874-1893 : Adres Planciusstraat 11 te Amsterdam
- Bevolkingsregister A'dam Deel 2045 File BRB00474000068
over de zoon Petrus NANNINGS 1883-c.1962 :
Petrus Albertus (Pieter) Nannings (1883 – ca. 1962) en Gertruida Margaretha Sophia (Grieta) Nannings (Bezuidenhout). Hy was een van die Nederlanders wat in hart en siel Afrikaner geword het en die Afrikanersaak sy eie gemaak het. Hy het boonop ’n leidende rol in kerksake gespeel. Hy is beskryf as “die man na wie almal opgesien het”. Hy is op 7 Maart 1908 deur die kerkraad van die Gereformeerde gemeente Humpata op aanbeveling van ds. Biewenga as onderwyser vir die “mak volk” by Humpata aangestel. Op 13 April 1908 is hy in die Gereformeerde gemeente Qué in die huwelik bevestig met Gertruida Margaretha Sophia Bezuidenhout. Hy het op het op 13 September 1908 by die Gereformeerde gemeente Humpata met attestaat van Qué aangesluit. Weens die onbevredigende verhouding met die Gereformeerde kerkraad van Humpata en sy eie gesondheidstoestand moes Nannings egter in 1909 ontslag vra, waarop hy vir ’n ruk lank na Kaapstad vertrek het. Hy sou tot sy dood by die Afrikanersaak betrokke wees. (Bron van foto: Bertie van Zyl ) https://www.facebook.com/angolaboere/photos/a.171203956798946/18193...
Petrus Albertus Nannings's Timeline
1855 |
July 21, 1855
|
Amsterdam, Noord-Holland, Nederland (Netherlands)
|
|
1883 |
July 31, 1883
|
Amsterdam, Noord-Holland, Nederland (Netherlands)
|
|
1886 |
August 20, 1886
|
Amsterdam, Noord-Holland, Nederland (Netherlands)
|
|
1887 |
March 19, 1887
|
Johannesburg, Gauteng, Zuid-Afrika (South Africa)
|
|
???? |