Matching family tree profiles for Philippus Rudolph Potgieter, I b1c81e5f13g2h1i5
Immediate Family
-
daughter
-
mother
-
sister
-
Privatestepchild
-
Privatestepchild
-
Privatestepchild
About Philippus Rudolph Potgieter, I b1c81e5f13g2h1i5
Philippus Rudolp Potgieter I is gebore 10/12/1904 op die plaas DeMilander. en trou op 30/4/1929 met Cornelia Margaretha Uys. Hul troufoto beeld uit hoe fyn opgevoed hulle was. Phillip Potgieter I vertoon aantreklik en deftig. Phillip Potgieter I was saggeaard, 'n introvert en 'n hoog gespanne persoon gewees.
'n Tragiese verhaal met geestelike en mistieke betekenis.
Gedurende 1933 se groot droogte en depressie het sy mielies verrot en sy werksvolk kennis gegee dat hulle gaan trek. Philippus Rudolp Potgieter I kon nie al sy finansiële verpligtinge teenoor sy pa Gert en broer Jan nakom nie.
Philippus Rudolp Potgieter I pleeg op 5/9/1934 selfmoord op DeMilander. Hy skiet homself terwyl sy vrou wat twee maande swanger was, eiers bak.
Die meegaande spanning wat die droogte veroorsaak het, sowel die feit dat sy vrou die voorafgaande week aan hom genoem het dat sy weer swanger is, was bydraend tot sy selfmoord.
Kort voor sy dood het Phillip Potgieter I vir sy vrou Corrie gevra, indien hy (Philippus Rudolp I ) iets sou oorkom, sy hom moet belowe dat, indien die ongebore baba 'n seun is en eendag 'n predikant wil word, sy hom moet help om hierdie roeping te vervul.
Die mistieke waarde lê daarin dat sy seun Philippus Rudolp II wel predikant wou word, maar dit nooit geword het nie maar wel sy kleinseun, Jordaan.
Gebaseer op die dokumente van Dr Jordaan Potgieter - Philippus Rudolp Potgieter I se kleinseun - gekryf deur sy broer Jan se kleindogter Willa Potgieter
Sources
Dr Jordaan Potgieter
http://www.wikitree.com/index.php?title=Potgieter-494
Philippus Rudolph Potgieter, I b1c81e5f13g2h1i5
http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=2652969
- Religion: Christen - Gereformeerde Kerk
- Updated from MyHeritage Family Trees via brother Johannes Theodorus (Jan) Potgieter by SmartCopy: Apr 25 2015, 6:46:58 UTC
Philippus Rudolph Potgieter, I b1c81e5f13g2h1i5's Timeline
1904 |
December 10, 1904
|
Plaas : Demilander, Petrus Steyn, Riemland, Free State, South Africa
|
|
1930 |
August 16, 1930
|
Plaas : Demilander, Petrus Steyn/Heilbron District, Riemland, Free State, South Africa
|
|
1934 |
August 5, 1934
Age 29
|
Plaas: Demilander, Petrus Steyn/Heilbron District, Riemland, Free State, South Africa
|
|
August 5, 1934
Age 29
|
Plaas Demilander, Petrus Steyn, Riemland, Free State, South Africa
|
||
1935 |
April 20, 1935
|
Demilander, Petrus Steyn/Heilbron District, Riemland, Free State, South Africa
|