Pierre Pieter Rossouw, b9

Caap de Goede Hoop, Suid Afrika

您也姓Rossouw吗?

考证Rossouw氏源流

Pierre Pieter Rossouw, b9的个人主页

Records for Pierre Rossouw

87,130 Records

与你的亲人和朋友分享你的家族树和家庭相册

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pierre Pieter Rossouw, b9

Afrikaans: Pierre Rousseau, b9
别名字号 "Pierre", "Pieter Rossouw", "Rousseau"
生日 (48)
出生地 Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
逝世 1751年10月25日 (48)
Koo, Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
直接亲属

Pierre Rousseau, SV/PROGAnne Retief, SM/PROG之子
Sophia Rossouw, B2c8; Maria Rossouw, b1Anna Maria Rousseau的丈夫
Pieter Rossouw, b9c1; Maria Nel, b9c2; Francois Josua Rossouw, b9c3; Gabriel Rossouw, b9c4; Daniël Rossouw, b9c5另外3个之父
Maria Pretorius, b2; Anna Hugo, b1 SM; Madeleine Rousseau, b3; Elisabeth Du Toit, b4; Martha du Toit, b5另外5个的兄弟
Johannes Stephanus Marais; Pieter Schalk Marais; Daniel Marais; Charles Marais; Anna Marais另外3个的异母(或异父)兄弟

Occupation: Farmer De Buffelskraal, de Doorns., Boer
管理员 Private User
最近更新

About Pierre Pieter Rossouw, b9

Pierre Rousseau * Mer, aan die Loire, Frankryk c. 1666 a. 1688 aan die Kaap, een v. eerste kerkraadslede v. Drakenstein, ook heemraad, eienaar v.d. plase “L’Arc d’Orleans” (De Boog v. Orleans) in Wemmershoek en “Vleesbank” aan die Bergrivier, teken memorie ten gunste v. W.A. van der Stel † c. 1719 moontlik s.v. Daniel Rousseau en Marie Retief x c. 1689 Anne RETIEF * c. 1667 v. Mer in Orleans, Frankryk † c. 1710 xx Stellenbosch 7.12.1710 Geertruy DU TOIT * c. 1692 † 7.3.1722 d.v. Guillaume du Toit en Sara Cochet (sy xx 31.12.1719 Carel van der Merwe)

b9 Pierre ≈ 2.9.1703, burger Drakenstein x c. 1726 Sophia VAN DER MERWE * 27.3.1706 ≈ Paarl 18.4.1706 † voor 1727 d.v. Schalk van der Merwe en Anne Prevot xx 10.4.1729 Maria RETIEF * 16.5.1702 ≈ 10.9.1702 † c. 1738 d.v. Francois Retief en Maria Mouy xxx 19.4.1739 Anna Maria VAN DER VYVER ≈ 31.11.1719 d.v. Willem van der Vyver en Elisabeth Bastiaans

Boer op Plaas Boven't Hexrivier, aan De Doorns


◦Boer in Drakenstein. Trou in 1726 met Sophia van der Merwe (1706-1727). Sy was 'n suster van Pierre(Pieter) Rossouw se Van der Merwe stiefvader. Sophia sterf met die geboort van eerste kind, 'n seun Pieter. Hy trou in 1729 met sy niggie Marie Retief (1702-1738) en sy het 5 kinders. Trou in 1739 met Anna Maria van der Vyver en hulle het 2 kinders.

(boer by Hex Rivier waar hy 2 plase besit oa Bovent' Hexen Rivier gelee aan De Doorns Oorleef al 3 sy vrouens)

GISA Burger Drakenstein

Die stamvader se oudste oorlewende seun, Gabriel (1701-1727), trou in 1723 met die sestienjarige Anne Marais. Hulle word die ouers van drie kinders. In 1728 trou sy weduwee met Jean Cellier en word die moeder van nog agt kinders. Die volgende seun, Pierre * 1703 boer op die plaas boven't Hexrivier in die Hexvallei naby De Doorns. Hy trou in 1726 met Sophia van der Merwe (1706-1727), suster van sy stiefvader. Sy is met die geboorte van haar enigste kind oorlede. In 1729 trou Pierre met sy niggie, Marie Retief (1702-1738), wat die moeder van vyf kinders word. Pierre trou in 1739 met sy derde vrou, die twintigjarie Anne Maria van der Vyver, wat hom nog twee kinders skenk. Die seun Daniel * 1707, trou in 1732 met Sara Hanekom (1714-1741). Ses kinders word uit hierdie huwelik gebore. In 1743 trou hy met Marie le Riche (1717-1749), wat die moeder word van vyf kinders. Uit sy derde huwelik in 1751 met Madeleine Senechal (1718-1790) word nog agt kinders gebore, die jongste in 1763. Daniel koop in 1760 die plaas La Concorde in die Paarl uit die boedel van sy skoonmoeder. Alternative date: 4.12.1792

Burger Drakenstein.

!Emmerentia van Rensburg Registers DOOP-TROU:De Villiers Pama;Bls 800, b8 Burger Drakenstein, xx 10.4.1729 Maria Retief xxx 19.4.1739 Anna Maria van der Vyver

Pieter Rossouw farmer of 'Boven 't Hexrivier aan De Doorens', across the RoodeSand born at the Cape

查看所有14

Pierre Pieter Rossouw, b9的年谱

1703
1703年9月2日
Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1703年9月2日
Drakenstein, Kaap de Goede Hoop
1727
1727年8月2日
23岁
1730
1730年1月14日
26岁
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1731
1731年8月10日
27岁
1733
1733年3月4日
29岁
De Doorns, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1735
1735年1月23日
31岁
1736
1736年9月14日
33岁
South Africa, Cape