Pieter Abrahamzoon de Clercq

public profile

How are you related to Pieter Abrahamzoon de Clercq?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pieter Abrahamszoon de Clercq

Dutch: de Klerk, de Clerck, de Clerkq, Leclerc
Also Known As: "de Klerck", "Abrahamse", "Abrahamsz", "le Clercq", "de Clercq", "de Clerk", "de Clerq"
Birthdate:
Birthplace: Serooskerke, Veere, Zeeland, Netherlands
Death: June 19, 1678 (34)
Serooskerke, Veere, Zeeland, Netherlands
Immediate Family:

Son of Abraham le Clercq and Adriaenken Joos Onoff
Husband of Sarah Barentsz Cochet, SM/PROG
Father of Abraham 1 de Clerq; Abraham de Clercq, SV/PROG; Jannetje de Clercq, SM and Joost Clercq le Clercq, a4
Brother of Susanna De Clerq; Aernout De Clerq; Stoffelijntje Le Clercq; Susanneken Le Clercq; Adriaenken de Clercq and 2 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Pieter Abrahamzoon de Clercq

Source: Geslagregister van Abraham le Clerq - Van Vogelvalleij na Verre Velde by M D de Klerk. De Klerk means writer. "Die voorgeslagte van Abraham de Klerk in Nederland is na verskeie artikels, publikasies en dokumente nagegaan is en verder onder kritiese ondersoek deurgeloop het met sekerheid bepaal." Sy vader was Pieter Abraham de Klerk wat op 4 Oktober 1634 te Serooskerke op die eiland Walcheren gedoop is. Hy was die 5de kind van sy ouers. Die doopgetuies by sy doop was Jan Siix en Mari Jacob. Op 5 Jan. 1670 het hy as 17 jarige sy geloofsbelydenis afgelê. Hy het die smidsberoep beoefen soos sy vader te Weststraat in Serooskerke. Hy is oorlede nadat sy jongste seun Joost op 16 Oktober 1678 gedoop is. Sy vader se ouers was Pieter Abraham de Clercq en Adria-enken (Adriaentje) Joos Onoff.

"Abraham se moeder was Sara Barents Cochet, d.v. Barent Jansz Couche (Cousiee) en Jannetje Joosse van Vooren. Sy is op ca 1652 te Oostburg in Zeeland gebore en in April 1714 oorlede (na die 1713 pokke epidemie aan die Kaap.)"

Die egpaar moes in 1670 na haar aanname as lid te Serooskerke op 5 April 1670 vanaf Oost-Souburg in die huwelik getree het.

"'Opname in dielidmatenlijst van de Nederduits Gereformeerde Gemeente van Serooskerke, opgetekend inn1686, waarschijnlijjk aangevuld in 1688' (Gemeentearchief Veere. Archief van de Hervormde gemeente te Serooskerek, lidmatentegister)

See First Fifty Years Project http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6755.htm

Pierre le Clercq b. 4 October 1634, d. June 1678 Son of Pieter le Clercq and Clasyna Cordie according to Website Rootsweb's World Connect http://worldconnect.rootsweb.com.

Van Serooskerke in Zeeland. Sy vrou was in 1687, as weduwee lidmaat van die Kaapse kerk. Pieter is dus of in Nederland of op see oorlede.


http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?op=GET&db=erasmussa... (Verwys nie na Pieter de Clerque - Daan Botes 26/2/2011)


"Volgens doopboeke in die Rijksarchief Zeeland het Pieter de Clercq en Sara Barendz Cachet vier kinders in Serooskerke op Walcheren gedoop. 'n Oudste seun Abraham is op 17 Mei 1670 gedoop maar is as baba oorlede, want op 11 Oktober 1671 is daar weer 'n dopeling met die naam Abraham. Hy sou die stamvader word van die De Klerks in Suid-Afrika. 'n Suster Jannetje word gedoop op 3 Mei 1676 en die jongste seun Joost op 16 Oktober 1678. Die geboortedatums van die De Clercq-kinders wat aangebied word in die onlangse publikasie, Hugenotebloed in 012sA re van Du T. G. Le Roux, is dus nie juis nie.

Besonderhede oor die voorafgaande geslag De Clercqs in Nederland is ook nou ter hand. Pieter, vader van die Suid-Afrikaanse stamvader was een van vyf kinders wat uit die huwelik van Pieter de Clercq en Clasyna Cordie gebore is. Die kinders se doopdatums is die volgende: Abraham 3 April 1630; Susanna 1 April 1632; Pieter en Saertjie 4 Oktober 1634 en Janneken 21 Januarie 1637. Pieter, vader van die emigrante was dus een van 'n tweeling. Dit is opvallend dat hoewel hy Pieter gedoop is, hy later as vader by die doopinskrywings van sy kinders, sy eie naam opgee as Pieter Abraham. Onder die vyf persone wat by die doop van Pieter en Saertjie as getuies teenwoordig was, is daar 'n Saertjie de Clercq, en interessant, 'n Anthoni wat sy van as Le Clercq opgee. Ons kan aanvaar dat huile 'n suster en broer was van die doopvader. Daar moes ook ander broers of susters gewees het, onder andere 'n Abraham wat by 'n later doopgeleentheid as getuie verskyn."

- DIE HERKOMS VAN DIE DE KLERKS - Eben de Klerk Familia (XXVI (1), 1989)


BUT cf The article "Die herkoms van die de Klerks" by Eben de Klerk (Familia XXVI/1989 no 1 pg 2) includes a paragraph that the parents of Pieter de Clercq were Pieter de Clercq and Clasyna Cordie of Serooskerke. This was disproved in a reaction by CE Hulstaert, "Reacties en aanvullings op Die herkoms van die de Klerks" (Familia XXVI/1989 no 3 pg 63) based on research by HLJ van der Linden, of the Genealogische Werkgroep van Walcheren.

In this article van Hulstaert furnishes conclusive evidence to the contrary, sourced from the actual Church register of Serooskerken.

The author proves that Pieter Abrahams was the son of Abraham de Clercq and Adriaanken Joost Onoff of Serooskerken, and lists the children that were previously ascribed to Pieter de Clerck (sr) and Clasyna Cordie under the real parents. - on http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I26545&tree=Ped...



http://www.ballfamilyrecords.co.uk/gous/I210.html



Pieter de Klerk is blykbaar oorlede op die skip na die Kaap.


Sara Cochet’s first husband was Pieter de Klerk of Serooskerke, north of Middelburg, who died in or before 1687, the year of her arrival at the Cape. The name De Klerk was doubtless originally Le Clercq and the family of French language descent, probably from the north-east of France or the Spanish Netherlands. It is difficult to determine to what extent the De Klerks of the Cape were French-speaking. In addition to Abraham, born at Serooskerke, there was another son Joost at the Cape from the same locality in Zeeland and a daughter Jeanne, born in Middelburg. Sara Cochet, who married Guillaume Dutoit on May 16, 1688, was born in Oost- Souburg, north-east of the port of Flushing. * Boucher.M (1981). French speakers at the Cape: The European Background. Pretoria, UNISA. CHAPTER NINE Cape settlers V: from Flanders to Alsace on the turbulent frontier pp261-2

view all

Pieter Abrahamzoon de Clercq's Timeline

1634
October 4, 1634
Serooskerke, Walcheren, Nederland (Netherlands)
October 4, 1634
Serooskerke, Zeeland, Netherlands
1643
October 4, 1643
Serooskerke, Veere, Zeeland, Netherlands
1670
May 18, 1670
Serooskerke, Walcheren, Zeeland, The Netherlands
1671
October 11, 1671
Walcheren eiland, Serooskerke, Zeeland, Nederland (Netherlands)
1676
May 3, 1676
Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Nederland (Netherlands)
1678
June 19, 1678
Age 34
Serooskerke, Veere, Zeeland, Netherlands
October 16, 1678
Serooskerke, Zeeland, Walcheren, Netherlands