Pieter Hendricus Hendrik de Necker, Stamvader

Is your surname de Necker?

Connect to 807 de Necker profiles on Geni

Pieter Hendricus Hendrik de Necker, Stamvader's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Pieter Hendricus Hendrik de Necker, Stamvader

Pieter Hendrik is gebore Saterdag 30 Augustus 1777 om vyf namiddag en word op 21 September 1777 in die Swartland, tans Malmesbury, gedoop. Na sy pa se vroee dood is sy moeder weer getroud met Josua de Villiers en hy groei op saam met sy halwe broers en susters.

Pieter Hendrik woon later by Potberg, aan die Breerivier, naby die see, distrik Swellendam. Hy trou 17 Februarie 1799 met Elizabeth Maria van Coller Die van collers het aan die noordekant van die Langeberge gewoon en waarskynlik was gebruik gemaak van die Gysmanshoekpas (tans in ongebruik)

Pieter Hendrik en Elizabeth Maria van Coller het 4 kinders in Swellendam gedoop 1. Adriaan Francois gebore 28 Desember 1799 gedoop 16 April 1800 2. Johannes Daniel Jacobus gedoop 4 Junie 1803 3. Pieter Joshua gedoop 2 Oktober 1808 4. Johanna Margaretha gedoop 4 Oktober 1812

Pieter is oorlede 23 Februari 1871 te Kafferkuilsrivier distrik Swellendam by sy dogter Johanna Margaretha wat getroud was met David Benjamin van Rensburg ( Rooi David)

Volgens oorlewering het hierdie ou voorvader van ons in die slag van Bloubergstrand 1806 teen die Engelse geveg. Tydens die geveg is die magte uitmekaar gejaag en ons grootjie uit die bosse uitstap in 'n oop kol doen 'n Engelse soldaat dieselfde aan die anderkant. Albei sien in die nader die vyand en brand los, maar dit was mis. Hierdie boer kon sy geweer vinnig laai, maar die engelsman kon dit ook doen. Elke keer as Pieter die voorlaaier aan sy skouer gooi, was die Engelsman ook gereed. So het hulle vir 'n keer of drie na mekaar misgeskiet. Pieter laai toe weer so vinnig as hy kon en le aan, die Engelse soldaat ook. Hierdie keer gee die boer die engelsman eerste kans om te skiet en weer was dit mis. Natuur het Pieter toe meer kans om sekuur te korrel en toe was dit nie mis nie. Die engelsman se geweer is deur hom in die bos gegooi. Jare later, toe hy weer in die nabyheid uitspan, het dit hom van hierdie geweer bygeval. Hy het dit daar laat uithaal en die geweer was op die plaas Nuwe Put, Riversdale. Die geweer was later by Pieter Hendrik die oudste seun van Adriaan Francois, die seun van on dapper grootjie.

===============================================================================================================================================================

In 1840 op ouderdom 63 was hy waarskynlik 'n veldkornet. Sy adres was: Vermakelykheid, Onder Duivenhoks Rivier.

A field cornet (Afrikaans: veldkornet) is a term formerly used in South Africa for either a local government official or a military officer. ... In addition, in peacetime the field cornet was the head of the militia and was responsible for maintaining law and order in his area.

South African Commercial Advertiser 1840 - 3 - July to September
<OFFICE OF COMMISSIONERS OF COMPENSATION 12 Manchester Buildings, Westminster. NOTICE NOTICE is hereby given, that all further Claims or Applications regarding the Compensation monies payable under the Act 3 and 4 Will. 4: ch. 73 entitled “An Act for the abolition of Slavery throughout the British Colonies; for promoting the industry of the Manumitted Slaves, and for Compensating the persons hitherto entitled to the Services of such Slaves,” must be forwarded to this Office on or before the 31st day of October next ensuing – after which day no such Claim or application will be received. – Dated the 14 th day of January 1840. By Order of the Commissioners of Compensation, (Signed,) HENRY HILL, Secretary

OFFICE OF ASSISTANT COMMISSIONERS OF COMPENSATION Cape Town, 19th June 1840 The Assistant Commissioners of Compensation desire to give publicity to the above Notice, which has been transmitted to them by the Commissioners in London, and beg to call thereto the particular attention of all Parties interested in the subject matter. Geo. NAPIER, Governor WM. PORTER, Attorney General

No. of Claim Name of Party mentioned in the Return Residence Swellendam 2390 Pieter Hendrik DE NECKER Vermakelykheid Field-Cornetcy of Onder Duivenhoks River.

view all

Pieter Hendricus Hendrik de Necker, Stamvader's Timeline

1777
August 30, 1777
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1799
December 28, 1799
' Doornrivier ', Swellendam District, Cape Colony, South Africa
1803
June 4, 1803
Swellendam, WC, South Africa
1808
October 2, 1808
Swellendam, Western Cape, South Africa
1812
1812
Riversdale District, Cape Colony, South Africa
1871
February 23, 1871
Age 93
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa