Rachel Susanna de Beer, b6c6

Is your surname de Beer?

Research the de Beer family

Rachel Susanna de Beer, b6c6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Rachel Susanna de Beer, b6c6

"Moeder van Racheltjie de Beer" (sic) - volgens Geere stamregister in SAG.
Dit word nou algemeen aanvaar dat dit mees waarskynlik is dat die naam Rachel de Beer fiktief is (verhaal geskryf deur Eugene Marais en gepubliseer in 'Die Boerevrou' in 1921 en waarskynlik deur hom op 'n ware Amerikaanse gebeurtenis van 1920 baseer).
Dit sal in so 'n geval nog steeds 'n fabel met 'n wonderlike lewensles bly.



[Spekulasie deur Johann Ahlers]
Indien dit 'n WARE verhaal was, is die enigste oorblywende moontlikheid dat Rachel Susanna Geere SELF Rachel de Beer was (synde mev Rachel de Beer!) wat op 19-jarige ouderdom oorlede is, kort ná, maar binne 6 maande na die geboorte van haar enigste seun Matthys Adam de Beer... Het haar moederlike instinkte haar haar eie babaseuntjie teen die koue laat beskerm??
Indien wel, het hierdie verhaal in die winter of tweede helfte van 1821 in die Sneeuberge tussen Cradock en Graaff-Reinet afgespeel. Haar man is reeds in Januarie 1822 weer getroud - sekerlik om weer 'n ma vir sy 6-maande oue seun te hê.
Die moontlike ware verhaal speel dus af presies 100 jaar vóór Eugene Marais dit in 1921 in 'Die Boerevrou' gepubliseer het.

view all

Rachel Susanna de Beer, b6c6's Timeline

1801
August 9, 1801
November 25, 1801
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1821
June 24, 1821
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
June 24, 1821
Age 19