Regina Barbara van Biljon

Is your surname van Biljon?

Connect to 1,471 van Biljon profiles on Geni

Regina Barbara van Biljon's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Regina Barbara van Biljon

In die jaar 1773 het al Regina se kinders saam met haar en Thomas Roodewald op “Versailles” gebly en hulle het saam geboer. Hulle het 30 000 wingerdbome gehad en werkers op die plaas het bestaan uit agt manlike en ses vroulike slawe. Daar was ook 30 osse en 300 skape.

In haar testament gedateer 7 Mei 1797 vra sy dat haar slawe Diana van Bengalen en Sibella van Madagaskar nie verkoop mag word na haar dood nie maar self kon besluit watter van die kinders hulle wou gaan dien.

(Regina stam vermoedelik af van Hertog Godfry van Bouillion (1058-1100). Hy het die eerste kruistog na Jerusalem gelei en sy kasteel van Bouillion (wat hy van sy kinderlose broer geerf het) verpand om die tog te finansier. (Die inligting kan nie bevestig word nie). Die kasteel in Luxemburg staan vandag nog)

view all 19

Regina Barbara van Biljon's Timeline

1729
August 21, 1729
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
August 21, 1729
NGK Drakenstein
August 21, 1729
August 21, 1729
Cape, South Africa
August 21, 1729
1749
July 12, 1749
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1751
June 20, 1751
1753
May 27, 1753
1754
October 26, 1754
Wagenmakersvallei