Reverend Herman Dirk van Broekhuizen

Is your surname van Broekhuizen?

Connect to 1,210 van Broekhuizen profiles on Geni

Reverend Herman Dirk van Broekhuizen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Reverend Herman Dirk van Broekhuizen

Birthdate:
Birthplace: Rijssen, Rijssen-Holten, Overijssel, The Netherlands
Death: August 04, 1953 (81)
Pretoria, Gauteng, South Africa
Place of Burial: Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
Immediate Family:

Son of ds. Hermanus van Broekhuizen, SV/PROG and Johanna van Beest van Andel
Husband of Elsje Francina van Broekhuizen
Father of children 1, 2, 3, 4 van Broekhuizen; Herman Frederick van Broekhuizen; Johanna van Broekhuizen and Elsie van Broekhuizen
Brother of Johanna Maria van Broekhuizen; Antonia Hendrika van Broekhuizen; Hendrik Jan van Broekhuizen and Ruthger Cornelis van Broekhuizen

Managed by: J Herman Potgieter
Last Updated:

About Reverend Herman Dirk van Broekhuizen

https://af.wikipedia.org/wiki/Herman_van_Broekhuizen

Dr. Herman Dirk van Broekhuizen (Rijssen, Overijssel, Nederland 17 Junie 1871 – Pretoria 4 Augustus 1953) was een van die vroegste spelers in ’n Suid-Afrikaanse nasionale rugbyspan (1896; die naam Springbokke is eers vanaf 1906 gebruik), ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde (1898–1917) sowel as die Nederduitsch Hervormde Kerk (1917–1925), ’n Volksraadslid (1925–1933), Suid-Afrika se spesiale gesant in Nederland en België (1933–1941) en ’n Afrikaanse taalstryder wat hom onvermoeid beywer het vir ’n Afrikaanstalige universiteit in Pretoria. Hy was ook ’n adviseur van die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933.

Van Broekhuizen was ’n kleurryke en flambojante figuur wat reeds as jong man die wêreld deurreis het. As predikant was hy ’n omstrede figuur weens die politieke inslag van baie van sy preke. Sommige mense het beweer dat hy te veel van ’n politikus was om ’n goeie dominee te kon wees, en te veel van ’n dominee om ’n goeie politikus te kon wees. So het hy in 1899 met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, pleks van aanbly in die NG gemeente Pretoria, waar hy sedert die vorige jaar hulpprediker was, die wapen opgeneem en by Danie Theron se Verkennerskorps aangesluit. Nadat hy in 1900 gevange geneem is, is hy tronkstraf opgelê en drie weke later uit Suid-Afrika verban en, hoewel hy ná die vrede toegelaat is om na die Kaapkolonie terug te keer, moes hy tot 1907 wag voor hy na Transvaal kon gaan. In 1914 het ’n vurige preek tydens die Maritz-rebellie daartoe gelei dat hy 18 maande tronkstraf opgelê is. Ná sy vrylating het hy oorgegaan na die Nederduitsch Hervormde Kerk omdat die kerk waarin hy en sy vader albei predikant was, volgens hom onbevredigend op die Rebellie gereageer het.

As politikus het hy gemengde welslae behaal. Sy emosies het glo in die pad gestaan en hy kon nooit leer om partypolitieke dissipline te aanvaar nie, want daarvoor was hy lewenslank te veel van ’n individualis.

view all

Reverend Herman Dirk van Broekhuizen's Timeline

1872
June 17, 1872
Rijssen, Rijssen-Holten, Overijssel, The Netherlands
1953
August 4, 1953
Age 81
Pretoria, Gauteng, South Africa
????
????
????
????
????
Rebecca Cemetery, Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa