Rovina Petronella Pienaar

Is your surname van der Westhuizen?

Connect to 7,440 van der Westhuizen profiles on Geni

Rovina Petronella Pienaar's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Rovina Petronella Pienaar (van der Westhuizen)

Birthdate:
Death: February 01, 1998 (83)
Bloemhof, Bophirima, NW, South Africa (Murder - Farm Attack)
Immediate Family:

Wife of Andries "Sangiro" Pienaar
Mother of Schalk Willem Pienaar

Managed by: Private User
Last Updated:

About Rovina Petronella Pienaar

Rovina Petronella Pienaar (1914 - 1998)

Brief overview:

Rovina (84), who lived alone on her brother (Gert van der Westhuizen) farm Mooifontein in Bloemhof, was strangled and left on her bed with a pillow over her head on 1st February 1998.

The killer fled with a pistol, about R1000 cash and a portable radio, and other household items. According to Captain Kokkie Kok, an eighteen-year-old man was arrested who worked in the area. The stolen radio was found in his possession. The man worked a short time for Rovina.

Information obtained from:

Brief Biography:

  • Other Victims/Family
  • Funeral/Memorial
  • The Farm/Smallholding
  • The Region (Land disputes, other incidents etc.)

Attack Details:

  • Date and time of attack
  • Weapons
  • Items Stolen
  • Investigative officer/SAPS Case No:
  • Torture, Gratuitous violence
  • Indications of Hate Crime? Threats etc.

Perpetrator details:

  • Number and Descriptions
  • Arrests
  • Name/s and age/s of Perpetrator/s
  • Country of origin of Perpetrator/s
  • Trial/Conviction

Additional Biographical Information:

Original report in Afrikaans:

"Bloemhof IN die grootste armoede en eensaamheid het die vrou van die bekende Afrikaanse natuurskrywer Sangiro die afgelope twee jaar gewoon voordat sy verlede Sondag in haar klein en verwaarloosde huisie vermoor is.

Die 84-jarige mev. Rovina Petronella Pienaar is verwurg en met 'n kussing oor haar kop op haar bed gelos. Sy het die laaste twee jaar 'n kluisenaarsbestaan gevoer, sê familielede. Speurders wat die toneel ondersoek het, sê hulle was verbaas om te sien dat daar wel iemand in die huisie, op 'n plaas sowat 25km buite Bloemhof, gebly het. Die polisie patrolleer die gebied gereeld, maar hulle het nog altyd gemeen die huisie word nie bewoon nie.

Die huisie is erg verwaarloos. By die plaashek is 'n waarskuwingsbordjie: Privaat. Geen toegang. Oortreders sal vervolg word. Die gras staan kniehoogte. Van die vensters is met planke toegemaak. Die huisie het nie krag of watertoevoer nie en die buitegeboue is duidelik jare laas gebruik. Volgens die speurhoof van die gebied, kapt. Kokkie Kok, was die huis binne ook erg armoedig. Die klere en meubels was baie oud. Daar was egter 'n groot boeke-versameling met al Sangiro se boeke.

Familielede van Pienaar het vandeesweek gesê sy was maar nog altyd baie in haarself gekeer en 'n baie private mens. Mev. Edelweis Wentzel, 'n suster van Pienaar, vertel dat sy en oom Andries (Sangiro) 26 jaar lank op die plaas Panfontein, sowat 15km buite Bloemhof, gewoon het. Hulle het baie naby aan ons gewoon en ook gehelp om ons kinders groot te maak, want hulle het nooit kinders van hul eie gehad nie. Oom Andries, toe 84 jaar, is in 1979 dood, maar sy het toe nog in dieselfde huis aangebly. Sy was lank baie aktief en het 'n pragtige roostuin gehad. Maar twee jaar gelede het sy net besluit dat sy in die huisie op Mooifontein wil gaan bly. Die plaas behoort aan haar broer, mnr. Gert van der Westhuizen.

Pienaar se moordenaar het met onder meer 'n pistool, sowat R1000 kontant en 'n draagbare radio gevlug. Volgens Kok is 'n agtienjarige man in hegtenis geneem wat by 'n delwery in die omgewing gewerk het. Die gesteelde radio is in sy besit gekry. Die man het vroeër vir 'n kort rukkie by Pienaar gewerk.

view all

Rovina Petronella Pienaar's Timeline

1914
September 2, 1914
1917
July 17, 1917
Harare
1998
February 1, 1998
Age 83
Bloemhof, Bophirima, NW, South Africa