Stefanus Christiaan du Plessis

Is your surname du Plessis?

Connect to 20,341 du Plessis profiles on Geni

Stefanus Christiaan du Plessis's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Stefanus Christiaan du Plessis

Birthdate:
Birthplace: Chipinga, Southern Rhodesia
Death:
Immediate Family:

Son of Hermanus Carel Andries du Plessis and Anna Maria du Plessis
Husband of Alida Maria du Plessis, A2b2
Father of Herman Carel Andries du Plessis; Private and Private
Brother of Johannes Christoffel du Plessis; Elizabeth Maria Cecilia Blackbeard; Catherina Jacomina Davina Schonken and Hermanus Carel du Plessis

Managed by: Anna (Annie) Elizabeth Bekker
Last Updated:

About Stefanus Christiaan du Plessis

DU PLESSIS, STEFANUS CHRISTIAAN, geb. 17.6.1915 te Chipinga, S.R., s.v. mnr. H. C. A. du Plessis.

Geniet skoolopleiding te Chipinga, S.R. Word aanvanklik sy vader se vennoot in die boerdery tot in 1936 waarna hy sy eie plaas koop. Sy vader het reeds in 1908 na Rhodesië verhuis. Was gedurend die Anglo-Boere-oorlog n vegtende burger onder genl. De Wet, wat later krygsgevange geneem is en na Cylon gestuur is. Die plaas is 2,500 morg groot en hoofsaaklik gemengde boerdery word toegepas. Gedurende die jare 1940-1945 neem hy plaaslik aan militêre diens deel. Tans lid van die Skietvereniging en Boerevereniging. Eggenote is oorspronklik van Enkeldoorn waar sy haar skoolopleiding geniet het.

Getroud 20.3.1942 met Alida, d.v.w. mnr. F. W. Barnard; twee seuns en een dogter.

Liefhebbery: Boerdery.

Uit: WIE IS WIE IN SUID-AFRIKA 1963.

view all

Stefanus Christiaan du Plessis's Timeline

1915
June 17, 1915
Chipinga, Southern Rhodesia
August 29, 1915
1943
April 20, 1943
Southern Rhodesia (Zimbabwe)
????